6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Ek het nou bietjie gesoek maar kry nie die antwoord iewers nie,
Is daar n wesenlike verskil tussen die akkuraatheid van ‘n 24” 6.5 Creedmoor teenoor n 26” loop? Is dit die moeite werd om te kyk na die 26” loop as dit meestal maar net vir jag en teiken skiet gebruik gaan word, maar nie kompiterend nie.
Sent from my iPad using Tapatalk

As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Wat is die prys verskil?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Ek weet nog nie, sukkel nog om n plek te kry wat n 26” loop een in vooraad het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Een vriend het n 24” en n ander n 26” en ek sien nie n groot verskil nie. Die feit dat jy n loop kry wat se skroefdraad klaar gesny is en jy het n thread cap kan jy enige iets van R800-R1000 bysit by die 24” se prys.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Al 2 gaan met die swaarder koels basies dieselfde spoed skiet, die 26” gaan dit net bq makliker teen laer druk doen.
Met die ligte koele (as ek nou reg onthou) gaan jy by n hoer node kan kom
Lengte van die loop gaan nie baie met akuraatheid uit te waai he nie, die 2" verskil is n groter probleem vir meeste ouens as wat dit vir die Creed gaan wees

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Dankie, ek is van plan om 140gr punte te skiet as ek een koop. So dan behoort die 24” vir my te werk ook. Dink ook nie my skiet vernuf is van so aard dat ek die verskil sal agterkom nie, maar as ek die swaar punte op dieselfde node kan skiet sal die korter loop werk.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
More Pierre
Cappie het nou liggies daaraan geraak, maar meskien is dit n goeie idiee om so bietjie meer in diepte daaroor te praat. Eestens kan n mens nie werklik die stelling maak dat n sekere looplengte akkurater as die volgende een is nie. Wat looplengte wel n invloed op het is nodespoed en om dit so bietjie meer gekompliseerd te maak jou eienskappe van jou lading teen daai nodespoed.
Nou kom ons staan net gou bietjie vas op looplengte alleen. Dit is n miskonsepsie dat langer lope akkurater is as korter lope. Dit kom van die tyd af waar wapens met langer lope n groter afstand gehad het tussen sy agterste en voorste visier en dit veroorsaak het dat die skut akkurater kon skiet. Die realiteit is eintlik dat n korter loop altyd meer akkuraat sal wees as n langer loop agv sy regiditeit wat hoer is. Nou hier moet n mens ook so bietjie kop hou want akkuraadheid word beinvloed deur beide rigiditeit asook kroonvervorming. Die twee is nie dieselfde verskeinsel nie. Rigiditeit het te doen met jou loop wat osseleer, dink aan die tuinslang wat jy aan die eenkant swaai en hoe hy dan aan die anderkant reageer, en kroonvervorming het te doen met die vorm van die kroon en hoe dit verander soos die skokgolwe deur jou loop aanhoudend beweeg van agter na voor en hom vervorm.
Nou oor jou vraag tussen 24 en 26 duim op die Creedmoor. My antwoord sal wees gaan vir die 26 duim al die pad as jy 140gr koeels wil skiet. Jy kan met die 26 duim loop n nodespoed van 2800ft/sek hardloop wat jy nie in die 24 duim loop kan doen nie want jy hardloop oor maksimum druk.
Groetnis
Wouter

Dankie vir die verduideliking Wouter, ek was onder die indruk dat n langer loop n swaarder punt beter behoort te laat stabiliseer.
Ek sal dan moet aanhou soek vir n 26” een, of soos ek oorspronklik gedink het n 24” 300wm koop en 200gr punte skiet....
Sent from my iPad using Tapatalk
Ek sal dan moet aanhou soek vir n 26” een, of soos ek oorspronklik gedink het n 24” 300wm koop en 200gr punte skiet....
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Philip
Stabilisering gaan net oor jou groefdraai tesame met spoed. So n langer loop gaan jou koeel nie meer stabiliseer as die tompspoed dieselfde is nie. n Langer loop gee wel meer spoed as jy dieselfde lading uit altwee looplengtes skiet, maar ons weet dit is nie realisties nie, want jou lading verskil noodwendig om die verskillende nodesnelhede vir die spesifieke looplengtes te bereik.
Groetnis
Wouter
Stabilisering gaan net oor jou groefdraai tesame met spoed. So n langer loop gaan jou koeel nie meer stabiliseer as die tompspoed dieselfde is nie. n Langer loop gee wel meer spoed as jy dieselfde lading uit altwee looplengtes skiet, maar ons weet dit is nie realisties nie, want jou lading verskil noodwendig om die verskillende nodesnelhede vir die spesifieke looplengtes te bereik.
Groetnis
Wouter
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Ek het toe ek die vorige reply tik nogal gedink my persepsie van loop lengte was iets wat dalk iewers as n grap gebruik kan word, want toe ek daaroor begin dink het ek besef hoe min dit sin gemaak het
Wat jy sê maak heeltemal sin.
Het by n vriend ook die raad gekry dat mens om en by 2800ft/s moet kan skiet met n 6.5CM om sy volle potensiaal te kan sien. As dit net moontlik is met veilige druk vlakke uit n 26” loop is dit verseker die roete om te gaan as mens n 6.5 soek vir n 140gr punt.
Sent from my iPad using Tapatalk
Wat jy sê maak heeltemal sin.
Het by n vriend ook die raad gekry dat mens om en by 2800ft/s moet kan skiet met n 6.5CM om sy volle potensiaal te kan sien. As dit net moontlik is met veilige druk vlakke uit n 26” loop is dit verseker die roete om te gaan as mens n 6.5 soek vir n 140gr punt.
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Philip
Dit is maar soos die meeste goed met die skiet bedryf, dit is bitter min eenvoudig.
Net vir die rekord daar is niks fout met n 140gr koeel teen 2700ft/sek uit n 24 duim loop tot redelik ver verby die 1000m merk nie. n Paar manne hier op die forum kan daarvan getuig. Daar is net n paar rak gewere beskikbaar in 26 duim lope, so moet defnitief nie jou kussing nat huil as jy besluit op n 24 duim loop nie.
Groetnis
Wouter
Dit is maar soos die meeste goed met die skiet bedryf, dit is bitter min eenvoudig.
Net vir die rekord daar is niks fout met n 140gr koeel teen 2700ft/sek uit n 24 duim loop tot redelik ver verby die 1000m merk nie. n Paar manne hier op die forum kan daarvan getuig. Daar is net n paar rak gewere beskikbaar in 26 duim lope, so moet defnitief nie jou kussing nat huil as jy besluit op n 24 duim loop nie.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Philip_R wrote:Ek het toe ek die vorige reply tik nogal gedink my persepsie van loop lengte was iets wat dalk iewers as n grap gebruik kan word, want toe ek daaroor begin dink het ek besef hoe min dit sin gemaak het![]()
Wat jy sê maak heeltemal sin.
Het by n vriend ook die raad gekry dat mens om en by 2800ft/s moet kan skiet met n 6.5CM om sy volle potensiaal te kan sien. As dit net moontlik is met veilige druk vlakke uit n 26” loop is dit verseker die roete om te gaan as mens n 6.5 soek vir n 140gr punt.
Sent from my iPad using Tapatalk
Met die 24" gaan jy 140gr teen 2720-2740fps skiet, jy gaan daai spoed verskil op maak uit n 24" loop met n bq beter/hoer bc koel.
Die langer loop is nie die einde van die wereld nie, as jy die 26" kan kry koop hom maar moet jy nie terug hou agv n 24 vs 26" loop nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Dankie vir die raad waardeer dit baie, op daardie afstande is daar ook baie meer ter sprake om konstant te skiet as net n paar ft/s verskil uit die loop uit.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
En toe koop ek vandag n 308 met n 26” dik loop.....
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: 6.5 Creedmoor verskil tussen 24” en 26” tot op 800m
Dankie vir die goeie verduideliking. Lekker om aan te hou leer in dié forum!Wouter Roets wrote:More Pierre