Lekker Kobus!
Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.
Groetnis
Wout
Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7571
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
Dankie ou Wouter dit was baie sweet om hier te kom. Het darm nou daai 416 Rigby ook gelaai so nou moet hy loop met die oop visiereWouter Roets wrote:Lekker Kobus!
Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.
Groetnis
Wout
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
Dit is regtig 'n jammerte dat mense nie mooier fotos van hulle juwele in die kluis neem nieWouter Roets wrote:Lekker Kobus!
Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.
Groetnis
Wout
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
Arnold wrote:Dit is regtig 'n jammerte dat mense nie mooier fotos van hulle juwele in die kluis neem nieWouter Roets wrote:Lekker Kobus!
Manne daai foto doen nie hierdie versameling justice nie! Julle moet dit in lewende lywe sien.
Groetnis
Wout
Het sommer so vinnig met die sel geneem, sal as ek n gaping kry mooies opsit van elk. Die lug in die kluis maak bietjie amok op die foto
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
Ek verstaan 
Buite in die skaduwee vind ek die beste. Direkte sonlig maak skaduwees en binnehuise beligting is maar moeilik.
Buite in die skaduwee vind ek die beste. Direkte sonlig maak skaduwees en binnehuise beligting is maar moeilik.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
Kobus ek weet jy het klaar een, dog net ek gooi die link hier, geweer lyk net vir my verskriklik mooi....
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 11142.html
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 11142.html
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ruger No1 Versameling drasties spoed gevang
Deeg (Lourens) wrote:Kobus ek weet jy het klaar een, dog net ek gooi die link hier, geweer lyk net vir my verskriklik mooi....
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 11142.html
Dankie vir die gedagte....probeer bitter hard om nie dubbele kalibers te koop nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
