Wouter ek hou van wat jy sê oor hoe tough daai Leupolds is. Die waarborg tel ook vir iets, my VX1 is reeds vervang deur Leupold na my neef die geweer laat val het op 'n klip, ek was baie beïndruk daarmee aangesien dit eintelik "abuse" was - al was dit perongeluk.
Die VX3i raak so aan die 10k ja - veral die wat nie nicer reticles of CD's het, maar die Lynx is nie veel goedkoper nie. Ek het wel nog baie tyd - so ek gaan kyk of ek nie iets gepas hier oop die forum raakloop nie.
Arnold ek oorweeg ook dit, ek het 'n Bushnell Tactical Elite FFP wat ek vir my Creedmoor gekoop het tans op my 243 terwyl ek wag vir die Creedmoor lisensie, en dit is soos 'n heel nuwe geweer - en 'n hele nuwe wêreld vir my anderkant 400m.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Bakkie Teleskoop
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bakkie Teleskoop
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bakkie Teleskoop
Ek sien Wildman het nou 'n website - ek dink die een sal mooi werk op my Gremlin! https://wildman-wc.co.za/index.php?c=wi ... _open/1925
=D
=D
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Bakkie Teleskoop
Die goed is maar n persoonlike keuse, maar vir daai geld kan jy baie scope kry. Jou beskrywing van die doel van die scope, ie ape, bobbejane, varke maak n scope met paralaks, taktiese turrets, ens onnodig. Iets soos die Leupold vx3 maak sin, anders n Swarovski met BRH reticle. Daar is deesdae mooi specials op die Z5 3,5-18x44.AJ Botha wrote:Ek sien Wildman het nou 'n website - ek dink die een sal mooi werk op my Gremlin! https://wildman-wc.co.za/index.php?c=wi ... _open/1925
=D
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bakkie Teleskoop
Yes pappabeer, ek grap net oor daai bushy - ek het genoem my budget is onder R10k. En ja dit lyk of die VX3's so van 8500 tot 13500 min of meer gaan - so daar is verseker 'n paar van hulle waarna ek kyk. Soos ek vroëer genoem het dink ek ek gaan my VX1 op die Grendel sit en watookal ek aanskaf op my 243 sit, eks net nie seker hoe goed my VX1 sy zero sal hou nie, tot dusver moes ek maar gereeld aan hom stel, maar ek dink nie my mounting sisteem is van die beste nie.
Ek wou juis daaroor vra - wat is nog belangrik vir mooi zero hou? Goeie ringe sekerlik - is warne se vertical ringe voldoende? Is dit nodig vir 'n rail of werk 2 piece mounts ook?
Ek wou juis daaroor vra - wat is nog belangrik vir mooi zero hou? Goeie ringe sekerlik - is warne se vertical ringe voldoende? Is dit nodig vir 'n rail of werk 2 piece mounts ook?
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bakkie Teleskoop
As ek nou die geld gehad het sou ek die outjie gekoop het! http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=68861
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1234
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Bakkie Teleskoop
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bakkie Teleskoop
Ai ja dit is!! Tussen jou Vortex HS en daai twee sal enige van die drie darem baie lekker werk. Net 'n slegte tyd so voor Kersfees vakansie!
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: Bakkie Teleskoop
Maar ek dink ek het nou 'n goeie idee van wat mooi sal werk, te danke aan al die raad hier. My keuses lyk nou baie anders as voor ek gevra het.
