Middag Manne,
Soos bo genoem is ek opsoek na gong plate teen n billike prys in my area (Kaap area)
Groete
Gong plate - Waar te koop?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
Koop byJacques "Stompe" hier op Jaracal hy stuur dit deur postnet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
Ek het gongs by Wildman Cape Gate gekoop. Moet tog net nie vra wat die prys was nie want ek weet nie nou meer nie.
Of so iets
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
Winkel Gongs is geneig om verskriklik duur te wees het ek al gesien.
Soos oom Jason hierbo sê... Just Shooting Africa (Jacques (Stompe) Theron) se pryse is mooi en ek glo met PostNet en al sal mens nog 'n Winkle Prys kan klop.
Groete
Frans
Soos oom Jason hierbo sê... Just Shooting Africa (Jacques (Stompe) Theron) se pryse is mooi en ek glo met PostNet en al sal mens nog 'n Winkle Prys kan klop.
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
Ja...wens meer manne wil hul eie gonge bring...verlede saterdag skiet die manne op my gonge, hulle het darem eers gevra, want hulle kan skiet...kos my nuwe rame sweis die week..rame moer toe geskiet!!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
Gaan na VRN(Macsteel) en plaas jou bestelling by hulle. Ons skietklub laat sny al ons VRN500 gonge by hulle.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
Dankie manne vir die hulp!
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Gong plate - Waar te koop?
Johan, jy moet dalk 'n kleiner gong ophang, dan word hy minder raakgeskiet.JohanvB wrote:Ja...wens meer manne wil hul eie gonge bring...verlede saterdag skiet die manne op my gonge, hulle het darem eers gevra, want hulle kan skiet...kos my nuwe rame sweis die week..rame moer toe geskiet!!
Ek het gesien my raam was ook gekwes toe ek myne afhaal
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Gong plate - Waar te koop?
@JohanvB - ek het 4 skote op Thomas se gong geskiet op die 500m merk. Waar was joune op gewees?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
