Jakkals DVD

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Jakkals DVD

Post by Gerhard »

Kyk hier is nou al n klomp nuwe manne vandat ek my dvd by Heinrich bestel het in 2009.

Vir die manne wat belangstel om te sien hoe dit gedoen moet word in die nag kontak vir Heinrich en bestel die Jakkals uitdaging Vol 2.

Is darm mooi as daai skoot klap en is net pens en pootjies....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Geno »

Ek stem, daai dvd is 'n moet!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Jakkals DVD

Post by Monrique (SJ) »

Verseker n goeie kopie daai DVD's.  Ek het al 2 van hulle.

Groetnis
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Gerhard »

Ek het gister aand weer gesit en kyk na daai jakkals wat Heinrich oor die 400 meter geskiet het....

Is darm n mooi klank as daai skoot loop en na rukkie hoor jy daai "DUP".

Wat nogal vir my interesant was is dat hy gerange het, klieks gedraai het en toe hy roep en die jakkals gooi oog toe klap die skoot bitter vinnig.

Geen ge suig op die skoot nie...

In my boeke is daai 'n


Groot skoot!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Jakkals DVD

Post by PITSMIT »

prys en waar bestel ek asb
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Gerhard »

PITSMIT wrote: prys en waar bestel ek asb
PM vir Dr Jaracal aka Heinrich...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Wiehan111 »

Gerhars

Daardie dvd, is dit 'n moet?? watter een is die beste? hieri jakkals jagtery is besig om my bankrot te maak ;D maar dis te lekker
25-06 Savage Tactical
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Gerhard »

Wiehan,

Dit is baie lekke om te sit en kyk hoe n PRO die dinge doen.

Heinrich sit elk stand mooi uit een ivm staan plek, wind, lyn drade, paaie, rante, water ens...

Dan wys hy prakties hoe hy die jakkalse skiet en hoe hy nog steeds na 5000 + jakkalse jakkals koors kry en die aksie short stroke en net wind laai...

Maar dan maak hy reg en dop die jakkalse om dat jy net pens en pote in die lig sien...

In my opinie is daai DVD elke sent werd.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Geno »

Gerhard wrote: In my opinie is daai DVD elke sent werd.
Korrek!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Wiehan111 »

Gerhard

Watter een sal jy se is die beste om aan te skaf? of is daar net een?
25-06 Savage Tactical
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Kalahari »

Wiehan111

Ek het altwee (2) gekoop, o ja, daar is 2 sover ek weet. Nie dat ek veel met jakkals sukkel nie, maar vir my is dit amper 'n moet dat man maar beide kan aanskaf. Net my opinie, maar ek dink man leer uit beide dvd's 'n groot klomp dinge.

Kalahari
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Jakkals DVD

Post by Monrique (SJ) »

Wiehan111

Ek stem saam net Kalahari, altwee is baie goed en leersaam, koop sommer al 2 as jy kan, anders koop eers die 'beginner' 1 sou ek se!

Groetnis
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Wiehan111 »

Kalahari / Sj

Haha as ek nou net 1 gaan koop dan gaan ek wonder oor die ander een en hom ook op die ou einde koop!!! ;D Sal maar geld een kant sit en altwee vir my aanskaf.

Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jakkals DVD

Post by James Wilson »

Gerhard ek kyk sommer daai DVD as ek nie lekker voel nie. voel dan sommer gou weer beter ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Jakkals DVD

Post by Gerhard »

Jagbehep! wrote: Gerhard ek kyk sommer daai DVD as ek nie lekker voel nie. voel dan sommer gou weer beter ;D
Mooi man!!!  ;D  ;D  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply