Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
immelmanw wrote:
Nee Hugo, n Dwaas is iemand wat R6000 vir n basis betaal!
Sjoe, en dit vir 'n (potensiele ex-)customer nogal?
Willem, net so kan iemand 'n dwaas genoem word, wat R8,200.00 vir 'n laminate kolf betaal, of R89,000.00 vir 'n Krieghoff double betaal. Of hoe?
Geno, ek weet van BAIE BAIE BAIE kolwe wat R10000+ kos en nog baie baie baie meer gewere wat baie baie baie meer kos as R89000.00 maar ek weet nie van enige basisse of ringe wat R6000 kos nie! Nie eers Ken Farrel of Badger Ordanance nie! Maar so leer ons almal! Daai ringe en basisse moet oneglooflik wees, sal dit graag wil sien!
Geno, jy is seker reg,
EK WAS N DWAAS OM SO UITLATING TE MAAK - JAMMER MANNE!
Ek vra om verskoning!
Geen probleem. Onthou, EAW quick release ringe is ook amper R6000. Lees so biejtie oor Near. Badger ordinance en Ken Farrel kan mens nie sommer vergelyk met Near en dis volgens heelwat oor see se forums. Die lekker ding van die Alphamount is jy hoef nie om hom te lap nie en hy behou sy zero 100% as jy hom afhaal en weer terug sit.
Drenalinjunkie wrote:
Geen probleem. Onthou, EAW quick release ringe is ook amper R6000. Lees so biejtie oor Near. Badger ordinance en Ken Farrel kan mens nie sommer vergelyk met Near en dis volgens heelwat oor see se forums. Die lekker ding van die Alphamount is jy hoef nie om hom te lap nie en hy behou sy zero 100% as jy hom afhaal en weer terug sit.
Dankie, ek sal bietjie by die SHot Show hooor of Kelblys of Stiller of een van daai manne nie van die goed het wat daar rondle nie, ek sal dit bitter graag wil sien. Dankie vir die inligting! Dalk neem ek n foto, dan gaan julle my ten minste R1000 betaal om na die R6000 ringe te kyk (net n grappie)
Groete
Baie, baie volwasse manier om 'n onaangename situasie te beredder! Julle 2 is 'n voorbeeld vir die res van ons oor hoe 'n mens konflik vinnig en pynloos uitsorteer!
Ja, ja, ek weet dis totaal nutteloos vir julle, maar ek het laasweek in Amerika by Cabelas vir my Warne 2pc bases met cross slots (soos picatinny rails) gekry saam met Leupold PWR ringe. Die PWR ringe het ook reghoekige dwarsstawe wat in die picatinny gleuwe pas soos 'n dinges in 'n watsenaam hier oor wittebroodtyd.
Jammer, kon myself nie help nie.
Last edited by Jacko on Wed Jan 09, 2013 12:04 am, edited 1 time in total.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."