Nuwe Lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Jan. Praat met ons en vertel meer van jou skietgoed en waar jy in SA jag en bly.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Jan. Ons wag in spanning om te hoor waar jy bly en wat doen jy alles met jou self as jy nie werk nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe Lid
Kom van Kroonstad af in die hart van die Vrystaat. As ek nie werk kyk deur my teleskoop en laat staal klap. Is lid van ALRHA en geniet lang afstand skiet baie. Jakkals roep en skiet is verseker n uitdaging wat ek vreeslik baie geniet. My skietgoed is as volg:
RPR 6.5 Creedmoor
Savage VLP 22-250 1:9
CZ 30-06( Must Have
)
Howa .204 Ruger ( Vrou se saamskiet roer )
Howa .223 AI.
Projek vir 2017 is n .338 Snipe Tac wat alreeds aan die rol is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
RPR 6.5 Creedmoor
Savage VLP 22-250 1:9
CZ 30-06( Must Have
)Howa .204 Ruger ( Vrou se saamskiet roer )
Howa .223 AI.
Projek vir 2017 is n .338 Snipe Tac wat alreeds aan die rol is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nuwe Lid
As jy werk Jan wat doen jy?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe Lid
Bou kluise, Powder Coat en boer so bietjie met wild.Blazer wrote:As jy werk Jan wat doen jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Lid
Blazer wrote:As jy werk Jan wat doen jy?
http://i304.photobucket.com/albums/nn172/Hybrid513/am%20i%20doin%20it%20rite%201/holy_thread_resurrection_batman.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nuwe Lid
Hey ek soek n inloop kluis deur en tussen die posts het ek afgelei die man kan dalk help. Nou moet ek onnosel vrek of kan jy my so bietjie grasie gee dat ek beleefd kan vra? Maak jy eder werk om daai herlaai kamer aan mekaar te slaan. Hout lepel vir jou
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Lid
Kaptein, nou is jy darem ge-""
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Lid
Hy gaan lekker laai in daai herlaaikamer van hom, al die 11.1.11 wat ek nie gerbruik nie sal hy teen "bargain prys" kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
PM sou jou hierdie antwoorde gespaar het.Blazer wrote:Hey ek soek n inloop kluis deur en tussen die posts het ek afgelei die man kan dalk help. Nou moet ek onnosel vrek of kan jy my so bietjie grasie gee dat ek beleefd kan vra? Maak jy eder werk om daai herlaai kamer aan mekaar te slaan. Hout lepel vir jou
Sent from my iPhone using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe Lid


Sent from my iPad using Tapatalk
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nuwe Lid
Maar dink so daar aan, cappie moet altyd stir.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Lid
Is my werk hierBlazer wrote:Maar dink so daar aan, cappie moet altyd stir.
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Julle is nou op pad na nerens met hierdie post wat bedoel is vir voorstelling. Kan sien watter tyd van die jaar dit is. Vat chill pil en los die gekrap aan mekaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br