Bipod advies
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod advies
Ek het ook 'n Sinclair tactical wat ek oor maal is
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: Bipod advies
I love mine. Extremely versatile, a little heavier than some of the others.Swede wrote:Ek het ook 'n Sinclair tactical wat ek oor maal is
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
Swede watter 1 van die 2 verkies jy en hoekom?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bipod advies
Ek hou ook van die Sinclair met sy lekker wye bene, dink ek verkies hom bo die Atlas eintlik maar die Atlas stel makliker en vinnig op veral as jy in die veld is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bipod advies
Ek skiet nou met die HR rest. Baie soos die sinclair kos so R3200 ek dink. Heinz Pietersen maak hulle.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bipod advies
Joe, die Sinclair Tactical is n uitvou bipod nie soos die Sinclair FTR tipe bipod nie.joe rocket wrote:Ek skiet nou met die HR rest. Baie soos die sinclair kos so R3200 ek dink. Heinz Pietersen maak hulle.
https://www.sinclairintl.com/shooting-r ... 35272.aspx
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Bipod advies
En jy jag hoe met daai spinnekop??sjoe rocket wrote:Ek skiet nou met die HR rest. Baie soos die sinclair kos so R3200 ek dink. Heinz Pietersen maak hulle.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Bipod advies
Jy jag groepe en gonge met hom.JohanvB wrote:En jy jag hoe met daai spinnekop??sjoe rocket wrote:Ek skiet nou met die HR rest. Baie soos die sinclair kos so R3200 ek dink. Heinz Pietersen maak hulle.
Moet sê daai Sinclair Tactical lyk solid.
Kan mens hom 'load' soos die Atlas?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bipod advies
Ek skiet van die bakkie af met die ding. Solank hy op die dak is loop hy mooi, maar ai wanneer jou roer oor jou skouer is loop hy naar. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bipod advies
Ja jy load homApie wrote:Jy jag groepe en gonge met hom.JohanvB wrote:En jy jag hoe met daai spinnekop??sjoe rocket wrote:Ek skiet nou met die HR rest. Baie soos die sinclair kos so R3200 ek dink. Heinz Pietersen maak hulle.
Moet sê daai Sinclair Tactical lyk solid.
Kan mens hom 'load' soos die Atlas?
Sent from my iPhone using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Bipod advies
Wat prys daai Sinclaire tactical?
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Bipod advies
Nou $179 op sale by Brownells. Normale prys is $200JohanvB wrote:Wat prys daai Sinclaire tactical?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
Ek het toe atlas gekansseleer. Het die Sinclaire vir halfprys gekry!!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod advies
Jy sal nie spyt wees nie.Malan123 wrote:Ek het toe atlas gekansseleer. Het die Sinclaire vir halfprys gekry!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Rem
- Sr. Member

- Posts: 418
- Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm
Re: Bipod advies
Waar het jy die Sinclair gekoop en wat kos hy?Malan123 wrote:Ek het toe atlas gekansseleer. Het die Sinclaire vir halfprys gekry!!
Dankie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
2de hands vir R2400 gekry. Nuut ia hulle R5400
