Bipod advies
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Bipod advies
Middag menere. Ek soek asb. advies met 'n bipod. Hy gaan net gebruik word gonge elke nou en dan so hy moenie die bank breek nie. Deel asb julle ervaringe
Dankie
Dankie
-
jooste
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Bipod advies
Hi
Ek gebruik Vanguard met groot sukses en hulle is bekostigbaar.
Groete
Ek gebruik Vanguard met groot sukses en hulle is bekostigbaar.
Groete
Nico Jooste
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Bipod advies
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
Dankie manne
Airhunter daai was my eie topic, maar vir 'n verskillende doel. Daar het ons 'n spesifieke bipod bespreek. Ek wil nou net hoor by manne wat ander bipods gebruik oor hulle ervaring.
Hoe meer inligting hoe beter die besluit...
Airhunter daai was my eie topic, maar vir 'n verskillende doel. Daar het ons 'n spesifieke bipod bespreek. Ek wil nou net hoor by manne wat ander bipods gebruik oor hulle ervaring.
Hoe meer inligting hoe beter die besluit...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bipod advies
Ek luister ook.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bipod advies
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ne#p740712
https://www.euroopticafrica.co.za/atlas ... clamp.aspx
Goedkoper as hierdie sou ek kyk vir 'n versa pod of 'n genuine Harris. Elkeen het seker sy plek en vir my is die harris die moeilikste om mee te skiet
http://www.rhtechnologies.co.za/pVERSA% ... Prone.aspx
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... 22cm-s-brm
https://www.euroopticafrica.co.za/atlas ... clamp.aspx
Goedkoper as hierdie sou ek kyk vir 'n versa pod of 'n genuine Harris. Elkeen het seker sy plek en vir my is die harris die moeilikste om mee te skiet
http://www.rhtechnologies.co.za/pVERSA% ... Prone.aspx
https://www.safarioutdoor.co.za/product ... 22cm-s-brm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bipod advies
Die Atlas chinese copy skiet ook ook heel lekker sover vir my.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
Dankie, daai atlas lyk vir my baie netjies
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod advies
Ek ken nie die regte Atlas nie, het ook een van die "fakes", baie makliker as om met die Harris tipe te skiet. Enigste probleem wat ek ondervind is dat die Atlas gereeld los draai na 'n paar skote, weet nie op die regte ding dieselfde doen nie.
And as thy days, so shall thy strength be
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bipod advies
Koop n Harris en kry klaar.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
Joe, hoekom verkies jy hom bo die regte atlas?joe rocket wrote:Koop n Harris en kry klaar.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Bipod advies
Dit is persoonlik ek hou net nie van die atlas nie. Ek hou daarvan om in die bipod te lê en die bipod te laai. Dit is net my subjektiewe opinie en daar is niks fout met n atlas nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bipod advies
die fake en regte Atlas laai baie makliker as n harris
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bipod advies
Ek kom ook glad nie met n Harris reg nie, ek koop eder n Fatlas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Bipod advies
Vanguard vir bietjie meer as R1000 is net die ding, as jy hom net soms. Gaan gebruik. Myne leef op my 243, is baie gelukkig met hom.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bipod advies
Die regte een doen dit nie. Toe ek 'n fake gehad het het ek hom vas gelocktite op die setting wat ek wou hê en nooit weer gestel nie.Swede wrote:Ek ken nie die regte Atlas nie, het ook een van die "fakes", baie makliker as om met die Harris tipe te skiet. Enigste probleem wat ek ondervind is dat die Atlas gereeld los draai na 'n paar skote, weet nie op die regte ding dieselfde doen nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bipod advies
Joe, ek laai hard en dit is juis hoekom ek van die Atlas hou. Ek kan 'n atlas tussen skote meer konstant laai as wat ek met 'n Harris kan doen en daarom vereis 'n Harris vir my meer konsentrasie om goed mee te skiet. As hy so bipod met los bene nie laai nie gaan jy die probleme in jou groepe kan sien as jou geweer so bietjie recoil.joe rocket wrote:Dit is persoonlik ek hou net nie van die atlas nie. Ek hou daarvan om in die bipod te lê en die bipod te laai. Dit is net my subjektiewe opinie en daar is niks fout met n atlas nie.
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
Re: Bipod advies
Ek het twee Harris bipods. Een se pote is veerbelaai om uit te skiet terwyl die ander een anders om is. Waarvoor sal jy die een bo die ander gebruik?
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Sent from my SM-P585 using Tapatalk
Wessel vd Merwe
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Bipod advies
Ja...ek hoor van Bipods laai...nog nooit in my lewe dit gedoen nie..nog nooit het 'n bok weg gekom as ek oor die bipod skiet nie...en ek het drie Haaris bipods..hoekom..want hulle is blerrie stewig gebou.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Bipod advies
Of jy nou die regte harris gebruik of n chinese copy hulle werk op dieselfde manier. En altwee laai slegter as n atlas. So ek kan nie sien hoekom jy die harris moet koop. Eers was die harris net die ding toe kom die atlas en nou is die atlas ook nie meer so hot. Nou moet jy kyk na daai R7k tipe bipods
Hier wys hulle die verskil tussen die atlas en harris. Daar kan jy sien die harris gly vorentoe as jy in hom probeer le.
https://youtu.be/_v-WkipfKzo

Hier wys hulle die verskil tussen die atlas en harris. Daar kan jy sien die harris gly vorentoe as jy in hom probeer le.
https://youtu.be/_v-WkipfKzo
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Bipod advies
Ek het al n fake harris gebreek, perongeluk, so ek sal eerder die ware jakob koop as ek moet
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Bipod advies
Dankie vir al die advies, ek het alweer baie geleer. Ek het die atlas gekoop
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Bipod advies
Die Atlas skiet baie lekker!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Bipod advies
Wanneer ek weer Kaap toe kom wil ek kom kyk hoe hy lyk.ruaanb wrote:Die Atlas chinese copy skiet ook ook heel lekker sover vir my.