Skroefdraad

Post Reply
MDT
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jul 16, 2013 1:23 pm

Skroefdraad

Post by MDT »

Goeie dag.

Ek is opsoek na iemand wat vir my 'n skroefdraad kan sny vir 'n silencer in/naby Roodepoort area, Wes Rand?

Dankie.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Skroefdraad

Post by Yogi »

Probeer die manne van HOG silencers, adres op Facebook. Het my begin van die jaar R1900 gevra vir silencer en draad sny. Die man se masjiene is uit die boonste rakke en hy weet wat hy doen.
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Skroefdraad

Post by Grenslyn »

Chrisjan Diedericks is in Roodepoort (Uitstekende werk) - 072 385 drie twee drie agt
Gun Warrior is in Hennopspark - Jy kan hulle google
Hein
Post Reply