ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ian ja, suiwer uit 'n "scores" oogpunt, lyk dit dalk nie baie regverdig nie, maar aan die einde van die dag is ALRHA 'n jagtersorganisasie en as sulks probeer ons sover moontlik om jag te simuleer. Daarom tel die eerste skote op elke afstand die meeste en word die telling vir raakskote minder soos jy aangaan. Ek dink ook elke organisasie is eintlik maar 'n "work in progress" en moet voordurend groei en aanpas. Verlede jaar het ons 3 of 4 voltellings gehad op die groter gonge. Dit was daarom tyd om aan te pas en te verander. Volgende jaar hoor ek is daar weer nuwe planne, wat 'n goeie ding is. Ek en James praat nogal juis Saterdag daaroor dat toe ons begin het met ALRHA, was daar aan die begin, net so 2 of 3 raakskote uit 100 skote en 20 skuts op die 1000m, deesdae mis min ouens die 1000m backing en al hoe meer plaas al 5 skote op die V-kol... Deesdae kan jy amper net op een afstand 'n fout maak, anders is jy uit die top 5 uit en dis 'n lekker gevoel. Ek dink dit raak ook dalk vervelig en afgesaag as een ou alles wen en die eintlike kompetisie is vir 2de of 3de plek...
Aim small, miss small
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Uit nuuskierigheid.
Hoe groot is julle gonge?Is die backing plate ook n hit? Is die V gong (Ek neem aan insert) net vir n count out of tel hy meer punte?
Hoe groot is julle gonge?Is die backing plate ook n hit? Is die V gong (Ek neem aan insert) net vir n count out of tel hy meer punte?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Daai gonge was tennis balle op 600m....hahaha
Is die scores al erens geplaas?
Is die scores al erens geplaas?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ek praat onder korreksie, maar ek dink op 1000m, 900m en 700m is die backing is 2 moa groot en die insert is 3/4 moa op elke afstand. Op 600m is die gong 300mmx300mm, op 500m is dit 250mmx250mm, op 400m is dit 200mmx200mm en op 300m is dit 150mmx150mm.Smitstertjies wrote:Uit nuuskierigheid.
Hoe groot is julle gonge?Is die backing plate ook n hit? Is die V gong (Ek neem aan insert) net vir n count out of tel hy meer punte?
Dis nie vrek klein nie, maar die kleiner gonge is vierkantig en hang soos 'n diamant vorm, met een punt na bo en as jou elevasie nie spot-on is nie, gaan die wind jou 'n poets bak...
Op 1000m, 900m en 700m, tel 'n hit op die backing as 1 punt, ongeag watter skoot en die hits op die insert, tel 5 vir 1ste skoot, en dan 4,3,2,1 vir elke daarop volgende skoot.
Aim small, miss small
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Eugene. Ek dink dit is n briljante formaat wat julle daar het. Om die 3/4 MOA insert op 1000m 5 uit 5 keer raak te skiet is nie maklik nie. Dis basies n 200mm gong.
Ons moet planmaak om n Bronkies span erens volgende jaar daar by julle uit te kry.
Ons moet planmaak om n Bronkies span erens volgende jaar daar by julle uit te kry.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Varmint Klas
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Smittie, ry tot daar by ons in Centurion en dan kan jy saam met ons Parys toe ry volgende keer...Smitstertjies wrote:Eugene. Ek dink dit is n briljante formaat wat julle daar het. Om die 3/4 MOA insert op 1000m 5 uit 5 keer raak te skiet is nie maklik nie. Dis basies n 200mm gong.
Ons moet planmaak om n Bronkies span erens volgende jaar daar by julle uit te kry.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Doornkop skietbaan buite Middelburg is baie nader, met geen wind nie........................................
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Dagse
Hier is solank die uitslae namens die exco
Hunter klas
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG-20181016-WA0061_zpshkyn9trb.jpg
Varmint klas
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG-20181016-WA0060_zpsptzwlmsz.jpg

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
swc-tr wrote:Doornkop skietbaan buite Middelburg is baie nader, met geen wind nie........................................
Waar's die uitdaging in dit
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Jy het mos al daar geskiet, jy sal weet!
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ammion wrote:Kondisies was baie moeilik, maar het dit baie geniet. Het wel geleer dat as jou eerste 3 skote hits is - het jy nie noodwendig die resep nie en moet jy maar aanhou kyk wat die wind maak.
Baie dankie aan die manne wat gehelp het met raad en advies. Ek onthou net voordat ek 1ste skoot op 500m skiet het die RO (dink dit is Marc) vir my gevra of ek bewus is dat gonge op 537m is en nie 500m nie - sonder daai hulp sou my telling anders gelyk het.
Groot plesier, toe ek sien julle manne range nie kon ek dit darem nie net daar los nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ja ja elke baan het sy uitdagings ! Trek net jou beenswc-tr wrote:Jy het mos al daar geskiet, jy sal weet!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys
Ja nee Schalk stem saam Doornkop het nooit wind nie.
Wanneer ek daar skiet is dit meer storms. Sommer so dat afstande gekanseleer word omrede die teiken rame breek

Wanneer ek daar skiet is dit meer storms. Sommer so dat afstande gekanseleer word omrede die teiken rame breek