Waarvoor is jy gatvol?

Post Reply
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 557
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Waarvoor is jy gatvol?

Post by TOKELOS »

Apie wrote:As ek na 'n lang dag ietsie skink en die vrieskas oopmaak en die ysbakkie het net 1 ysie in....


Sent from my iPhone using Tapatalk

Oo!! Ek sien jy het ook kinders in die huis!! >:D >:D
Post Reply