Ruil van scopes
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Ruil van scopes
Goeie naand, Henk van Zyl hier. Ek wil graag hoor of daar van julle is wat n scope tussen 2 of meer gewere ruil en hoe effektief dit is. Alle gewere het bv. dieselfde MOA rails op.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2220
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ruil van scopes
Henk, is dit vir gewere met dieselfde kaliber, of hoe?
Dit sou tog beteken dat n mens by elke ruil die teleskoop moet stel vir daardie geweer.
QD-teleskoopringe (kitslos / snelknip?) maak ook eerder sin.
My vermoede is dat twee verskillende teleskope op die lang duur makliker sal werk.
Dit sou tog beteken dat n mens by elke ruil die teleskoop moet stel vir daardie geweer.
QD-teleskoopringe (kitslos / snelknip?) maak ook eerder sin.
My vermoede is dat twee verskillende teleskope op die lang duur makliker sal werk.
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Ruil van scopes
Verskillende gewere en kalibers. Waarvan jy weet wat om te stel van een geweer na die volgende. Skiet een skoot op 100m net om te bevestig. My rede vir die vraag is nie almal kan 10 Razors bekostig nie, maar daar is 10 PST 's van R10000 op sy gewere. Net Teoreties.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Ruil van scopes
n 10 geweer kluis vat ook net 5 gewere met scopes. As jy gelukkig is.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Ruil van scopes
En met goeie first focal scopes kan jy na 1 skoot op papier die af van zero op die reticle meet en dit stel. Of dink julle dit is onprakties. Nog n voordeel is jy skiet die heel tyd met dieselfde glas.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Ruil van scopes
More meneer, ek het dit probeer en om eerlik te wees dit raak met tyd 'n pyn. Dit is verseker haalbaar, ek het dit vir omtrent' n jaar gedoen, maar dan is goeie kwaliteit komponente nodig, ek het American Defense se QD ringe gebruik, wat Zero gehou het as ek net scope afhaal en terug sit op selfde geweer. Ek het aanvanklik gewissel tussen. 22-250, 243 en 6.5 CM, toe later besluit ek sal dit net tussen 243 en 6.5 hou omdat dit minder clicks verskil is tussen die twee.
Nou het ek eenvoudig op al 3 gewere FFP Teleskope wat dieselfde stel 0.1mil/click met na genoeg dieselfde kruis, hierdie is net vir my 'n makliker roep as ek vinnig' n geweer moet gryp en gaan as daar bv 'n hond onder my skaap in is en ek nie noodwendig tyd het om eers teleskope te ruil en in te stel nie.
Dit was maar my ondervinding.
Nou het ek eenvoudig op al 3 gewere FFP Teleskope wat dieselfde stel 0.1mil/click met na genoeg dieselfde kruis, hierdie is net vir my 'n makliker roep as ek vinnig' n geweer moet gryp en gaan as daar bv 'n hond onder my skaap in is en ek nie noodwendig tyd het om eers teleskope te ruil en in te stel nie.
Dit was maar my ondervinding.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
Re: Ruil van scopes
Baie dankie vir jou opinie wat jy met ervaring kan gee. Ek is ook bang vir die moeite daaraan.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Ruil van scopes
Henk ek gaan dit probeer op 'n 308 en 'n 6.5x47 wat albei 0 MOA rails op het, sal jou laat weet hoe dit uitwerk.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Ruil van scopes
Ek en paar van my skietmaats het dit die idee al bespreek. Ons bly in die stad, so inskiet voor jag/kompetisie is altyd deel van die beplanning.
Voordeel is jy kan twee of drie top scopes vir doelgerigte toepassing hê en hulle ruil soos nodig tussen gewere.
As ek geboer het, of by enige professionele skiet betrokke was waar ek net geweer moet kan gryp en raakskiet sou ek dit nie vir sekere gewere oorweeg nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Voordeel is jy kan twee of drie top scopes vir doelgerigte toepassing hê en hulle ruil soos nodig tussen gewere.
As ek geboer het, of by enige professionele skiet betrokke was waar ek net geweer moet kan gryp en raakskiet sou ek dit nie vir sekere gewere oorweeg nie.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Ruil van scopes
Dit was presies vir my die geval gewees, die gebruik van 'n beter klas scope op al 3 my jag gewere, maar vir my doeleindes het die konsep in praktyk net nie gewerk nie.Gian_dP wrote: Voordeel is jy kan twee of drie top scopes vir doelgerigte toepassing hê en hulle ruil soos nodig tussen gewere.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
