ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

Reen, mal wind en koud. Lyk my dit is al hoe dit in Parys lyk as ons skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Apie »

Jip

Ek skiet môre Sporting Rifle proewe op Bethlehem.

Weervoorspelling lyk naar, ek gaan nou eers n langbroek loop soek om te koop.

Dis mos nog heelweek 30 grade plus waar ek vandaan kom!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by JacquesT (Stompe) »

Apie wrote:Jip

Wil jy nie maar vir Siebert ook een koop nie. die arme appie van my dra ook Somer, Winter, reen en sneeu altyd dieselfde kortbroek.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

Langbroek se gat man
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Apie »

Daar was tye wat ek ook my kortbroek ten alle tye gedra het!

Maar mens ontgroei dit op n stadium...

Sent from my iPhone using Tapatalk
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 485
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Lapua »

Is daar nog iemand wat van PTA af ploeg more?
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Sangoma (IAN) »

Ja nee, toe waai die wind die karre om!!
Was seker -28 grade gewees
User avatar
Morkel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Morkel »

En het julle toe gevrek van die koue of die wind julle weg gewaai. Geen uitslag nie so shoot cancelled?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by jankraay »

Uitslae kom nog...sal seker vanaand of more opgesit word. Ons het lekker in die reen geskiet en dit was lekker koud. Cappie het 9uur begin hoendervleis kry en nie een keer opgehou nie

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Ja nee, toe waai die wind die karre om!!
Was seker -28 grade gewees
Sal ook greeg weer eendag huis toe wil kom met n tan pleks van long ontsteking
Was n lekker shoot maar birtter moeilik met daai reen, niks so lekker soos om te skiet en te kyk hoe die water by jou sneller uit loop nie. Die 3 top spanne in elke afdeling het besonders goed geskiet, Sarel het ons gewys hoe lus n man vir skiet kan wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Gerhardu »

Dankie manne. Was vrek lekker gewees! Kan ook nie onthou of Parys son kry of nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Eugene »

Blazer wrote:En het julle toe gevrek van die koue of die wind julle weg gewaai. Geen uitslag nie so shoot cancelled?

Sent from my iPhone using Tapatalk
By ALRHA word 'n shoot nie maklik gekanselleer nie. Sommige ouens, soos ek, het onsself gekanselleer deur nie by die toestande aan te pas nie, maar daars manne gewees wat deur die wind en reen steeds die V-kol elke keer kon kry! My 10jarige seuntjie, onder die vlerk van Jan Kraay, het my gat geskop Saterdag en dit met 'n standaard 308 Howa!
Aim small, miss small
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Jean Marais »

Stem saam. Die shoot was bitter lekker, ten spyte van die koue. My ou Howatjie het ook darem soms sy kant gebring.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by JPS »

Eugene wrote:
Blazer wrote:En het julle toe gevrek van die koue of die wind julle weg gewaai. Geen uitslag nie so shoot cancelled?

Sent from my iPhone using Tapatalk
My 10jarige seuntjie, onder die vlerk van Jan Kraay, het my gat geskop Saterdag en dit met 'n standaard 308 Howa!
Ja Eugene,

Welcome to my world ++>: het baie met my gebeur met Tristan ook soos jy sal onthou :confused:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote:
Blazer wrote:En het julle toe gevrek van die koue of die wind julle weg gewaai. Geen uitslag nie so shoot cancelled?

Sent from my iPhone using Tapatalk
By ALRHA word 'n shoot nie maklik gekanselleer nie. Sommige ouens, soos ek, het onsself gekanselleer deur nie by die toestande aan te pas nie, maar daars manne gewees wat deur die wind en reen steeds die V-kol elke keer kon kry! My 10jarige seuntjie, onder die vlerk van Jan Kraay, het my gat geskop Saterdag en dit met 'n standaard 308 Howa!

Xander het dam in n bul span geskiet ;) , Jacques en Jan se wind calls was mooi jammer ons ( ek en Jacques) se skiet was 11.1.11
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Sangoma (IAN) »

Bietjie nagedink oor hoe die scores werk.....
Hoop nou nie ek trap op te veel tone nie.

Piet mis een gong vir die dag en score 55. Sy eerste gong.
Koos mis vier gonge vir die dag en score 56. Mis elke 5de gong.

Koos wen die dag en is n beter skut ++>: :o :laugh:
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by jankraay »

Sangoma (IAN) wrote:Bietjie nagedink oor hoe die scores werk.....

Jy vat raak...gee kans dinge gaan nog lekker raak met so een of 2 veranderings.

Gelukkig gaan dit vir my nie oor wen nie maar wel om die dag te geniet.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Bietjie nagedink oor hoe die scores werk.....
Hoop nou nie ek trap op te veel tone nie.

Piet mis een gong vir die dag en score 55. Sy eerste gong.
Koos mis vier gonge vir die dag en score 56. Mis elke 5de gong.

Koos wen die dag en is n beter skut ++>: :o :laugh:

Is waar oor dit gaan, as Koos wil jag soos ons by long range hunter doen wil Koos he sy eerste skoot moet klap
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by JacquesT (Stompe) »

Capt. Oblivious wrote:
Eugene wrote:
Blazer wrote:En het julle toe gevrek van die koue of die wind julle weg gewaai. Geen uitslag nie so shoot cancelled?

Sent from my iPhone using Tapatalk
By ALRHA word 'n shoot nie maklik gekanselleer nie. Sommige ouens, soos ek, het onsself gekanselleer deur nie by die toestande aan te pas nie, maar daars manne gewees wat deur die wind en reen steeds die V-kol elke keer kon kry! My 10jarige seuntjie, onder die vlerk van Jan Kraay, het my gat geskop Saterdag en dit met 'n standaard 308 Howa!

Xander het dam in n bul span geskiet ;) , Jacques en Jan se wind calls was mooi jammer ons ( ek en Jacques) se skiet was 11.1.11
Ook maar goed dit het so lekker gereen, darem die bloed afgewas waar ons gelê het.

All and all was dit 'n baie lekker dag gewees, en was daar in die omgewing van 74 skuts. Die manne was honger om te skiet, en kon nie eers die reen of die wind die manne van die baan weg hou nie.

Die standaard van die skietwerk op ons kompitisies het mooi toegeneem, tenspyte van die feit dat ons die puntetoekenning die jaar in die Hunters klas moes verander om die shoot bietjie meer uitdagend te maak. Volgende jaar kan daar dalk weer 'n verrassing of twee inhou...

ARLHA is gesond, en ons hoop om nog meer nuwe gesigte by ons jaareindshoot te he (informasie sal volg).

Groete
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by JPS »

Capt. Oblivious wrote:
Sangoma (IAN) wrote:Bietjie nagedink oor hoe die scores werk.....
Hoop nou nie ek trap op te veel tone nie.

Piet mis een gong vir die dag en score 55. Sy eerste gong.
Koos mis vier gonge vir die dag en score 56. Mis elke 5de gong.

Koos wen die dag en is n beter skut ++>: :o :laugh:

Is waar oor dit gaan, as Koos wil jag soos ons by long range hunter doen wil Koos he sy eerste skoot moet klap
Ek stem dis waaroor dit gaan en die skiet standaard is ook van so aard aan die bokant van die lys dat dit moeilk sal wees om ‘n wenner uit te kies as dit nie werk op glyskaal soos nou nie.

Wereld wyd tel first round hits op gong bane meer punte as die opvolgende skote waar jy op jou fout kan korigeer. Dit is juis wat dit interesant maak in my boek en jou laat fokus op die first round hit. Die gong is mos klaar lekker groot.

Maar dis persoonlike opienie soos ander ook hulle opienies daaroor sal hê.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

Glo huidiglik as jy a die top spanne kyk sal jy sien dit is gewoonlik die laaste gong wat hulle mis as da gemis word. JanK het die naweek 1 enkele gong gemis en dit is waaroor dit gaan, help nie jy het n organisasie waar almal vol talle skiet maar nie eers in regte lewe n bok op 400m kan skiet nie. As jy weer sien is jy soos n top psl sokker span in SA wat elke jaarn beker wen maar dalk 99 in die top 100 spanne in Afrika sal maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Ammion »

Kondisies was baie moeilik, maar het dit baie geniet. Het wel geleer dat as jou eerste 3 skote hits is - het jy nie noodwendig die resep nie en moet jy maar aanhou kyk wat die wind maak.

Baie dankie aan die manne wat gehelp het met raad en advies. Ek onthou net voordat ek 1ste skoot op 500m skiet het die RO (dink dit is Marc) vir my gevra of ek bewus is dat gonge op 537m is en nie 500m nie - sonder daai hulp sou my telling anders gelyk het.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by jankraay »

Ammion wrote:Kondisies was baie moeilik, maar het dit baie geniet. Het wel geleer dat as jou eerste 3 skote hits is - het jy nie noodwendig die resep nie en moet jy maar aanhou kyk wat die wind maak.

Baie dankie aan die manne wat gehelp het met raad en advies. Ek onthou net voordat ek 1ste skoot op 500m skiet het die RO (dink dit is Marc) vir my gevra of ek bewus is dat gonge op 537m is en nie 500m nie - sonder daai hulp sou my telling anders gelyk het.
Haha daai was ek gewees...Image

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by airhunter »

Daar is n ander draad oor waar het jy skool geloop?
Ek het die naweek skool geloop op Parys.
Ek het geleer dat ons almal moerse nice ouens is.
Ek het geleer dat om op mooiweer dae te gaan oefen n mors van tyd en geld is.
Ek het geleer dat ek nog baie moet leer.

Ek is n oud Vrystater en ek moet sê die vriendskap en hulp het my hart warm gemaak. Ek het vir Jan laas gesien in die doeke. Nou skop hy harde baard manne se agterstewes. Mooi so julle. Dankie vir die reëlings en gasvryheid. Soos ou Arnoldes Swartnekker gesê het. “ I’ll be back”
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Skiet Dag 13 Oktober 2018 - Parys

Post by Capt. Yoda »

EK het geleer ek kort n Howa om in die reen te skiet of dalk n Savage
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply