Fokus met Bobjaan
-
stoffel
Re: Fokus met Bobjaan
Ek het die Groot lig probeer en is n groot verbetering.
ek het sommer n ou kamera driepoot se kop gevat en langs my geweer gemount en die setup werk lekke kan nou sommer my geweer afhaal sonder om met drade en goed te sukkel. Ek weet hoe werk en hoe sterk die ligte is ek dink ek is maar net meer gewoond aan die groot lig se groter kol omdat ek elke jaar net met hulle werk as dit oestyd is in namibia. Julle weet nie of n mens net die lens gedeelte kan vervang nie en wat hulle kos aangesien myne al n paar jaar se oeste deeurgegaan het en nie meer so einvagh is nie.

- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Fokus met Bobjaan
Francois,
Sien nou eers jy het n vraag gevra. Die lig is op my geweer gemount net soos die 170mm lig. Daar is n 20mm plastiek spacer tussen die "snapcatch carrier" en die lig. Natuurlik n langer boutjie ook(sinkboutjies het die regte draad) Objective lens van my teleskoop is 50mm. Die hoogte verstelling van die lig werk ook nie meer nie want die ligkop is te swaar. Ek het n stukkie harde spons op die teleskoop geplak voor, sodat die ligkop daarop kan druk en sodoende vir my die regte verstelling gee dat ek mooi deur die teleskoop kan sien. Dit klink maar net ingewikkeld maar dit vat 10minute om jou lig so te verander
Ek gebruik maar my dimmer soos altyd. Ek kan net oe sien totdat ek wil skiet en maak dan bietjie helderder. As iets egter nie wil nader kom nie en hy staan byvoorbeeld in n swart agtergrond( teen n rant of driedorings) is die meer kerskrag nogal handig om byderhand te he.
Stoffel,
n Mens kry die lightforce koppe los te koop. Stop maar eers by n ATM en trek genoeg, hulle is nogal duur.
Groete
Tomma

boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Stoffel
Jy kan vir Tewis kontak hy verkoop ook Light Force en is baie bulik met sy pryse.
grt
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Kom my jongste nou hier ingedraf om my te kom s? ek moet Carte Blance kom kyk. Nou ja ek sal graag wil hoor wat s? die manne oor Oom Bool en die ander perd se stellings.
Volgens die twee perde het die boere geen idee oor hoe om regtig die jakkals en rooikat probleme op te los nie. Gelukkig die hele episode opgeneem sodat ek kan kyk as die bloedruk eers so bietjie afgesak het.

Last edited by MEERKAT on Sun Jun 21, 2009 8:13 pm, edited 1 time in total.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
222
Kan jy dit oorlaai na CD of iets en dan kan ons dit sommer as geskenkie by elke boer afgee om hulle te herinner aan Bool en Robbie se uitlatings oor die boere. Ek het nie MNET nie, maar 'n vriend het die storie darem vir my opgeneem(hopelik).
Al wat ek vir jou kan noem is dat hierie perre/bobbejane nou te v?r gegaan het. Lyk my hulle tou word net dikker en is spoedig om hulle eie nekke.
Taffie

Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Naand almal
Het ek nou lekker gekry toe di jakkies vir robbie gekou het.
Hy en boolie dink hul weet iets.Wens net da was iemand wat hul kon reghelp want selfs hulle sal weet dis boolie/snert wat hul kwyt raak.
Groete
Kieterkat
Het ek nou lekker gekry toe di jakkies vir robbie gekou het.
Hy en boolie dink hul weet iets.Wens net da was iemand wat hul kon reghelp want selfs hulle sal weet dis boolie/snert wat hul kwyt raak.
Groete
Kieterkat
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Sal so maak, net die kinders kry om die tegnologies gestremde pa te help om dit te doen. Man ek is nou so die@#$#!% in. As ek myself nou net in boere-taal kon uitdruk.
Die manne daar van Gauteng bel en sms of ek dit gekyk het. As julle dit wil kan ek in die week gou 'n kort notuletjie neem van die (kan nie die woord s? nie) hele ding en dit kortliks plaas.
My seun (12) het sommer aan die lag gegaan en ges?: "pappa weet die oom dan nie wat aangaan nie?" Gaan net more die gun skoonmaak en 'n draai ry
Die manne daar van Gauteng bel en sms of ek dit gekyk het. As julle dit wil kan ek in die week gou 'n kort notuletjie neem van die (kan nie die woord s? nie) hele ding en dit kortliks plaas.
My seun (12) het sommer aan die lag gegaan en ges?: "pappa weet die oom dan nie wat aangaan nie?" Gaan net more die gun skoonmaak en 'n draai ry
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Kieterkat
Ek weet nou nie mooi nie maar vang jakkie dan nie net springhase en sulke goete nie?

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Fokus met Bobjaan
Ek het dit ook gemis. Sal uitkyk vir heruitsending.
Hier is 'n link na mnet se blad wat handel oor die tema.
http://www.mnet.co.za/Mnet/Shows/carteblanche/story.asp?Id=3706
Ja3
Hier is 'n link na mnet se blad wat handel oor die tema.
http://www.mnet.co.za/Mnet/Shows/carteblanche/story.asp?Id=3706
Ja3
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Fokus met Bobjaan
222
Dis mos nie hulle diere wat vermink en opgevreet word nie. Wens n jakkals byt sy ... af,wonder wat se "vriendelike"oplossing gan hy/hulle
dan in werking stel.
Kkat

En mense wat snert prt.
En mense wat snert prt.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
222
Ou Slingervel staan eenkant, silwerskoon en kan nie wag om bietjie die statistieke deurmekaar te krap nie. Ou Ray Hobson is so 37km van my, sal sommer vanaand nog 'n paar gaan doodmaak daar.
Taffie
Ou Slingervel staan eenkant, silwerskoon en kan nie wag om bietjie die statistieke deurmekaar te krap nie. Ou Ray Hobson is so 37km van my, sal sommer vanaand nog 'n paar gaan doodmaak daar.
Taffie
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Kieterkat
Wat my verstand te bowe gaan is die feit dat my meisiekind en seun die hele probleem verstaan. Dat sy met trane in haar o? kyk hoe lyk 'n lam wat half opgevreet is en vra: "Pappa kan ons hom nie gesond maak nie?, pappa moet asb die goete wat dit doen doodskiet"
Wat maak jy dan?
Wat my verstand te bowe gaan is die feit dat my meisiekind en seun die hele probleem verstaan. Dat sy met trane in haar o? kyk hoe lyk 'n lam wat half opgevreet is en vra: "Pappa kan ons hom nie gesond maak nie?, pappa moet asb die goete wat dit doen doodskiet"
Wat maak jy dan?
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Taffie
...gaan jy die "20 tot 25" rooijakkalse wat Ray H jaarliks doodmaak nou bietjie opstoot?
Ambessa
...gaan jy die "20 tot 25" rooijakkalse wat Ray H jaarliks doodmaak nou bietjie opstoot?
Ambessa
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Fokus met Bobjaan
222
Ek dink nie hulle besef dit nie,mar hulle maak meer skade as goed.boolie en robbie

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Taffie en Uncle silver
Kan ons nie die ding met Derick Watts opvat en die ander kant verduidelik nie.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Christo
Taffie
Gee Derek se nommer en ek sal dit reel. Of wie sal dit kan reel, netnou raak ek hardegat as hy nie instem nie. Ek gaan sommer dat 2 jakkalse wat hier bly en 'n lam laat vang en dit op video vasl?. Ek kan seker ook 'n storie film om my kant van die saak te stel.Kan ons nie die ding met Derick Watts opvat en die ander kant verduidelik nie.
Taffie
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Taffie
Plaas dit somme ook op die internet,dat di hele wereld dit kan sien
Plaas dit somme ook op die internet,dat di hele wereld dit kan sien
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Sir T
Ek dink die ou het scouts in die veld wat sensasie soek en dan report hy. Hulle wou so tyd gelede iets oor ons olifant projek doen toe die olifant saga op die map was maar daar was nie sensasie nie ne dit sou die morele kant van die muntstuk en die waarheid bekend gemaak het ( kyk of Google EFAF ) en na 'n lank gewag en bekommerd wees was hy toe nooit daar nie.
So ek dink hy issie bereid om die ander sy te vertoon as daar nie sensasie is wat kykersgetalle boost nie.
christo
Ek dink die ou het scouts in die veld wat sensasie soek en dan report hy. Hulle wou so tyd gelede iets oor ons olifant projek doen toe die olifant saga op die map was maar daar was nie sensasie nie ne dit sou die morele kant van die muntstuk en die waarheid bekend gemaak het ( kyk of Google EFAF ) en na 'n lank gewag en bekommerd wees was hy toe nooit daar nie.
So ek dink hy issie bereid om die ander sy te vertoon as daar nie sensasie is wat kykersgetalle boost nie.
christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Was nou net by die Kooperasie, die manne het 'n hogere bloeddruk. Almal s? dat Oom Bool nie die werklikheid besef nie en dat mens dit voor sy neus moet druk.
Nou ja hoe doen mens dit? Gaan dit werk as die manne getalle na een persoon deurgee en hy dit dan hier plaas?
Nou ja hoe doen mens dit? Gaan dit werk as die manne getalle na een persoon deurgee en hy dit dan hier plaas?
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Takkie
Kan jule ni soort van n petiesie opstel en dat die boere dit teken en daarmee na Derick toe gaan ni,dat hy di boere se kant ook sien,al di boere sal dit tog teken.
Maar net n voorstel
Boeta
Kan jule ni soort van n petiesie opstel en dat die boere dit teken en daarmee na Derick toe gaan ni,dat hy di boere se kant ook sien,al di boere sal dit tog teken.
Maar net n voorstel
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Dankie vir die link. Ek dink meer van ons manne moet reageer! Maak lawaai asb! Lewer jou kometaar!Ja3 wrote: Hier is 'n link na mnet se blad wat handel oor die tema.
http://www.mnet.co.za/Mnet/Shows/carteblanche/story.asp?Id=3706
Ja3
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Nou net weer na die Carte Blance program gekyk. Ek het gister-aand die ystervark doodmaak gemis. Ek wil nou net graag weet of het hulle (ystervark) ook 'n "loopgebied" het en baken die beer ook sy gebied af? Maw gaan hy ook die hele aartappel land mis-storm om die indringer beer te verjaag? 
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Sit nou weer en kyk die Carte Blanche stukkie deeglik. Darie klomp terroriste is van hulle kop af. Ek reken van die goed moet hulle huisdokter dagvaar omdat die hulle nog nie na sielkundige verwys het nie.
Waar het jy gehoor/gesien dat stel jakkalse alle indringers kan verdryf, hulle kan probeer maar dit is ook al. Ek roep baie in Aug en Sept en vind tot 3stelle in dieselfde koskamp. Het al gesien hoe sit hulle en wag dat elke span sy kans kry om kos vir die nes bymekaar te maak. Skiet een aand 2stelle(reun+helper) en om alles te kroon l? kietsiekat ook nog met sy lam en spook en knor tussen die jakkalse in een kamp.
Snaaks dat die Balie advokate gebruik, Mediese-raad dokters en spesialiste, Ingeneurswese het hulle ambagsmanne opgelei vir hulle taak en so kan ons aangaan tot vervelens toe. Boere word gewoonlik deur mense buite die bedryf voorgeskryf, maw die adviseure het net die kennis en opvoeding nodig daarvoor nie.
MAAR ons/boere moet mos deur leke(het nie 'n clue wat hulle doen nie) soos Bool en Robbie die Nar voorgeskryf word hoe om vleis en vesels te produseer. Waar het het julle al van so iets gehoor, dit is mos loutere nonsens dat sulke mense die kans gegun word om hulle bekke oop te maak om te s? oor die lewensaar van die land. Ek gaan nou my nek uitsteek en s? dat die enigste ding wat hulle besit deur skenkings moontlik gemaak is en dat hulle nie vaagste benul het wat op veeplase aangaan nie. Verder reken ek ook dat hulle soos brommers(die bye het die boere gemaak) is, net sit en wag vir 'n kans om te aas.
Totsiens

O, ek vergeet om noem dat my 2 jakkalse moffies moet wees, hulle byt my nie as ek by hulle is nie, lek net.
Taffie
Taffie