Goedkoop manier om humiditeid in jou kluis te verminder: Ek kry van tyd tot tyd die silica pakkies /houers gratis by die apteek waar ek altyd medisyne koop Hulle maak dit vir my bymekaar en ek plaas dit dan in my kluis om vog te absorbeer
Groete
Humiditeit in kluise: Silica houers
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Humiditeit in kluise: Silica houers
Of koop silica kat sand. Dit hou vir maande.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Humiditeit in kluise: Silica houers
Ek het hier op Jaracal n wenk gekry.
Rys soos in "Tastic", in van daai ou lap banksakke.
Alles op n einde vir baie lank nou al
Rys soos in "Tastic", in van daai ou lap banksakke.
Alles op n einde vir baie lank nou al
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Humiditeit in kluise: Silica houers
Dankie Ek sal dit probeerKubus wrote:Ek het hier op Jaracal n wenk gekry.
Rys soos in "Tastic", in van daai ou lap banksakke.
Alles op n einde vir baie lank nou al
Groete
