SCOPES
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: SCOPES
Izak,
Die agente vir Meopta in SA is
FORMALITO (Pty) Ltd.
P.O.BOX 4149
Pretoria
0001
South Africa
Phone: +27 12 664 7793
Fax: +27 12 664 7795
Email: formalito@lantic.za
PHOTO AGENCIES (PTY) LTD.
P.O.BOX 3916
JOHANNESBURG
2000
South Africa
Fax: +27 11 836 9800
Die agente vir Meopta in SA is
FORMALITO (Pty) Ltd.
P.O.BOX 4149
Pretoria
0001
South Africa
Phone: +27 12 664 7793
Fax: +27 12 664 7795
Email: formalito@lantic.za
PHOTO AGENCIES (PTY) LTD.
P.O.BOX 3916
JOHANNESBURG
2000
South Africa
Fax: +27 11 836 9800
Groete
M
Fear the Government that fears your guns!

-
tafjak
Re: SCOPES
Andre
Ek gee nie om wat 'n scope kos nie, ek kan dit nie koop nie of partykeer kan ek. Ek kon nie my Zeiss Diavari V 3-12x56 T* koop nie, geld was te skaars, maar kon gelukkig by 'n man 17 jakkalse skiet en hy gee dit toe vir my in ruil vir die dooie goed. Hoekom was die Zeiss 'n mislukking. Daar is 'n groot verskil tussen 'n Diavari en Conquest. Die Conquest behoort nie eers in hoofletters te gespel word nie.
As jou Zeiss 'n Diavari was, het ek my sterkste bedenkinge oor die vakmanskap met die opsit van die stuk glas. Op wat het jy die scope gehad. Ek luister!
Ek maak nie oorlog nie, maar verduidelik jou stelling.
Groete
Taffie

Last edited by tafjak on Mon Jan 19, 2009 7:19 pm, edited 1 time in total.
-
Andre
Re: SCOPES
Dit lyk my ek het die Zeis manne omtrent omgekrap. My zeis 3-12x56 was nie 'n Diavari nie - eerste fout. Hy stel uit. Kriushaar was so dik, die jakkals hardloop en kruip agter die kruishaar weg - 2de fout. Te min vergroting na my sin - 3de fout. Seker net ongelukkig getref.... gelukkig weer kon omruil....
Ek het puik diens by Willem en EJ by "Safari and outdoor" te Stellenbosh gekry. Hulle het hom ingeneem en ek kon 'n Leupold neem met opbetaling.

johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
Andre
Party van ons kom swaar aan ons uitrusting,ons werk nagte om tussen bokke en of ongediertes,om dan n telleskoop van tussen R12G-R20G te koop of in Taffie se geval te ruil,dis dan te verstane as iemand so n "eenkeer in n leeftyd artikel" koop van die heel hoogste gehalte,dat die manne maar wenkbroue lig en murig word,veral as daarna as n mislukking verwys word.Verstaan die rook het by my ore ook uitgekom!
Ons verstaan egter dat die Conquest nie die selfde gehalte is nie.(soos Taffie tereg gese het)
Die dik hare pla ons nie,as ou vlekkie agter die kruis wegraak dan dop hy.
Ek vestaan daar is ook Leupolds in die land van Kanada af,blykbaar geen waarborg nie(ek kan dit nie bevestig nie)
Ek verstaan nie die LYNX en LEUPOLD manne nie ek en Taffie probeer om elke hoek en draai hulle terg maar hulle toon geen reaksie nie!
Andre post asb n foto v jou stoel sonder die net,van naderby asb,ek wil jou patent bekyk,as ek mag?
Dieselfde v die nv en scope konfigerasie asb.
johan...QBE

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
tafjak
Re: SCOPES
Andre
In my taal word net van Toyotas gepraat as die naam Conquest genoem word. As die die Duitsers nie aan 'n Zeiss gewerk het nie, IS DIT NIE 'n Zeiss nie, al staan die naam daarop. In die eerste plek kan die kruishaar nie groter of kleiner as aan die vergrotings verstel word nie. Die tweede is dat as jy met die oogstuk rondspeel skuif die kruishaar ook van teiken en hierdie twee foute is te elementer om enige iets met dit 'n teleskoop te noem. Dit is in elk geval baie belangrik om daarna op te let as jy 'n nuwe scope koop.
Ek weet dat Hendrik v Rensburg (Safari and Outdoor) nie in die eerste plek die Conquest aan jou verkoop het nie, want hy sou nie tensy jy daarop aangedring het. Hendrik is die man wat my die dag gewaarsku het toe ek hom bel oor spesifiek my teleskoop.
Ek het vanaf die 27ste Desember tot gister 42 jakkalse op 'n streep geskiet sonder om eenmaal te mis ( ek skiet nie goed nie en wil nie he dat iemand moet dink ek probeer dit verkondig nie), gisteraand die ou storietjie goed op gemors en dit was my skuld en nie die teleskoop s'n nie. Hierdie teleskoop is in April 2008 gezero en intussen is aan sy stelknoppe nog nie geraak nie. Die geweer het 'n aluminuim beddingblok in die kolf so ek reken die teleskoop werk. Johan het dieselfde pakket op 'n Sako 223 warmee hy bokke oes en weet dat hy al 'n slag 'n loop uitgeskiet het sonder om te stel.
Die bal is in jou hande nou om my te glo of nie.
Groetnis en jag lekker.

Hier is baie manne wat glo in hulle Zeis en is gelukkig. Koop net 'n Diavari asb! Maar as jy regtig tevrede wil wees, koop vir jou 'n 6-24 X 50 Swarovski, gee jou kredietkaart oor die toonbank en vra nie wat hy kos nie, kyk maar later die maand wat daar afgetrek is. (moontlik sal die bankbestuurder jou bel en dit sommer oor die telefoon vir jou meedeel) Moenie maak soos ek gemaak het nie, en eers 4 teleskope gekoop wat 2 van die Swarovski's se prys in elk geval gewees het. Dit is hoekom ek se: "koop wat jy dink jy nie kan bekostig nie" en jy kyk nooit weer terug nie! "As jy nie kan sien nie, kan jy nie skiet nie" , wie't nou weer so gese? As geld retig baie knyp sal ek die 2.5 -10 X 56 P linx vir so R5k aanbeveel, hom het ek nou op my .308 en is ook 'n lekker gewone jagteleskoop. Ek is nou net te bederf met "vergroting", dit is darm maar lekker om jou gaaitjie op 180m in die teiken te sien sonder om eers die afstand met die voete af te le....
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
Andre
Ek het my Tjaaikofskie sommer met die kleingeld gekoop toe ek die Zeiss klaar betaal het
Feit is Andre, jy is een van min op die forum wat in die klimaat een uit sy gatsak kan bekostig,jy is bevoorreg,wees dankbaar! R22 OOO sit nie in elke ou se broek nie. Ek het al die helfte kon wegsit.
As jy eers daai ding geproe het is dit verby.
johan...QBE
Ek het my Tjaaikofskie sommer met die kleingeld gekoop toe ek die Zeiss klaar betaal het
Feit is Andre, jy is een van min op die forum wat in die klimaat een uit sy gatsak kan bekostig,jy is bevoorreg,wees dankbaar! R22 OOO sit nie in elke ou se broek nie. Ek het al die helfte kon wegsit.
As jy eers daai ding geproe het is dit verby.
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: SCOPES
JOHAN
AS DAAR NOG KLEINGELD OOR IS MMMM EK SAL OOK EEN NEEM..4.5 TOT 16 BY 50 of so iets AS EK NOU KIESKEURIG MAG WEES...maar ook net as daar nog kleingeld oorbly...ons leef mos in n tyd van 'keep the change'....
en as jy eers begin scopes koop en se dis net 10 jakkalse of 15 of 20 dan is dit of dat betaal....dalk is dit net ek wat so is , maar op n staduim het ek met die redenasie myself maklik ooreed om iets te koop (en vir mamma) So het ek baie toerustig aangeskaf met die tyd ...die geweer , die foxpro ens ens..
selfde met die lightforce ligte wat so duur en vrek betroubaar en goed is... een nag se oes en die een lig is betaal. die volgende nag betaal die tweede lig ens...
Is daar nog iemand wat die metode van self ooreeding gebruik het?

Shoot straight and tell the truth!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
mESO
Dit laat nou werklik die rooiligte flikker
johan...QBE
Dit laat nou werklik die rooiligte flikker
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: SCOPES
Hein
Is dit die NXS waarvan jy praat??
Ek skiet met 'n Nightforce NXS 5,5-22 x 56mm, Side Focus, Met luminated mil dot reticle. Die luminated reticle gebruik ek nooit. Hy gee my nog nie moeilikheid nie en ek's hom al gewoond. Ek het nog nie 'n ander scope in die hande gekry in die aand om hom mee te vergelyk nie, my geweer het een aand van die skietstoel afgeval toe moes ek hom 2 clicks na links weer instel. Nou's hy weer reg. Ek skiet al van 2004 af met hom en dis al wanneer ek moes stel. Soos die meeste goed, "brand", kaliber, AI of nie ens. maak giere draaie, so ek wag maar weer tot my scopie weer cool is. Ek moet s? hoe langer 'n ou in die "game" is kom 'n ou agter hoeveel gadgets oorbodig is.
Johan
As 'n boer 1 jakkals of rooikat op sy plaas self geskiet het hy klaar genoeg verliese vir 1jaar gespaar om een van daai duur scopes te koop

Dan moes ek laasjaar 18 scopes gekoop het
... EN alreeds een die jaar 
Ek het twee kjinders op kosskool(n gewone staats skool en koshuis)
Het gou hul jaarfooitjies betaal vanoggend R29 400
Daar gaan my TJAAIKOFSKI en laasjaar sin en volgende jaar sin en nog baie jare sin
En ek verneem dis n grap teen privaatskole se fooie
johan...QBE
Dan moes ek laasjaar 18 scopes gekoop het
Ek het twee kjinders op kosskool(n gewone staats skool en koshuis)
Het gou hul jaarfooitjies betaal vanoggend R29 400
Daar gaan my TJAAIKOFSKI en laasjaar sin en volgende jaar sin en nog baie jare sin
En ek verneem dis n grap teen privaatskole se fooie
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: SCOPES
Johan
Ja ek moes dit seker in 'n beter konteks gestel het, daar word beweer dat Jakkie of kattie tussen R24000 en R30000 per jaar vreet. Ek is gelukkig op amper 41 nog kinder en vrouloos

Aan Johan:
Ek moet bieg, as ek nou sou moes R22000 vir teleskoop moes uithaal, sou ek nie kon nie. In 2006 het ek ?n goeie jaar gehad en die R / Euro was seker R8 / Euro, daarom het die ?Swaar-rof-ski? my toe net +/-R13000 gekos. Intussen het ?n groot droogte , wat nou al 3 jaar lank is, my finansieel baie geknou, maar dankie aan my Vader wat ons nog elke dag ons daaglikse brood gee en my , toe dit goed gegaan het, die goed laat koop het!!!
Ek moet bieg, as ek nou sou moes R22000 vir teleskoop moes uithaal, sou ek nie kon nie. In 2006 het ek ?n goeie jaar gehad en die R / Euro was seker R8 / Euro, daarom het die ?Swaar-rof-ski? my toe net +/-R13000 gekos. Intussen het ?n groot droogte , wat nou al 3 jaar lank is, my finansieel baie geknou, maar dankie aan my Vader wat ons nog elke dag ons daaglikse brood gee en my , toe dit goed gegaan het, die goed laat koop het!!!
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
Andre
AMEN!
johan...QBE
AMEN!
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: SCOPES
Nee O magtag kj?rels, julle maak my bang!!!
Caller
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
tafjak
Re: SCOPES
Johan
Ek is nou so vreeslik bly dat die Zeiss se prys nou lekker laag bly dat ek die vooruitsigte het om eendag darem weer een te kan koop.
So by the way Mr. Whitesmoke homself is ook die trotse eienaar van 'n Zeiss 8x56 Diatal . Die goed is mos nou so maklik bekombaar dat ek hom sommer gegee het. Ek hoor nou net dat jy ook maar so R25000-00 vir 'n Zeiss betaal, maar daar is darem 6 scopes in die boxie.
Ek hoop die manne jag lekker.
Taffie
Ek is nou so vreeslik bly dat die Zeiss se prys nou lekker laag bly dat ek die vooruitsigte het om eendag darem weer een te kan koop.
So by the way Mr. Whitesmoke homself is ook die trotse eienaar van 'n Zeiss 8x56 Diatal . Die goed is mos nou so maklik bekombaar dat ek hom sommer gegee het. Ek hoor nou net dat jy ook maar so R25000-00 vir 'n Zeiss betaal, maar daar is darem 6 scopes in die boxie.
Ek hoop die manne jag lekker.
Taffie
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: SCOPES
Wie of wat laat jou bewe Caller?Jys mos nie n bang ou nie?
Taffie Haaa HA haaaaa sorry man ek lag nou soos n jakkals reun wat teef soek
johan...QBE
Taffie Haaa HA haaaaa sorry man ek lag nou soos n jakkals reun wat teef soek
johan...QBE
"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: SCOPES
DawieDawie wrote: Hein
Is dit die NXS waarvan jy praat??
Ja dit is die NXS maar die 3.5-15x50 Ek het seker die teleskoop 5 keer terug gestuur om reg te laat maak. Dit het my 2 geweerlope (25-06 en 22-250) gekos en nog was dit die einde niet. Ek het nadat die scope weer reggemaak was die scope verkoop, die nuwe eienaar het hom 2 keer terug gebring. Die derde keer het ons hom verruil vir 'n Lynx 2,5-10x56. Tot op hede is die klient nog gelukkig. Ongeveer 2 jaar terug. Dit is hoekom ek se, op my werf nooit weer nie.
Dit was van die beste glase wat ek gesien het maar wat help dit ek sien op 500m maar kan nie eers op 100m iets skiet nie. Dit is ook nie die enigste een wat ek van weet nie. As joune werk hou hom, elkeen glo in sy toerusting en sy brand. Die gewone nightforce teleskope is goed, ek kon nie daarmee fout vind nie, het die 3,5-15x56 en 2,5-10x50 gehad. Uitstekend. Maar as die brand jou los los jy die brand. Ek wil niemand ompraat of oorhaal nie, dit het met my gebeur en so ek is bietjie genees van nightforce.
Groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: SCOPES
Thanks vir jou antwoord Hein
Ek is bly om te hoor ou kan darem deur die NF sien, ek is gelukkig nie 'n "brand worshipper" nie so voor ek weer koop, sal ek wag dat daar ordentlikke rangefinding scopes, of dalk nog oulikker, uitkom maakie saakie "Brand" nie
Dawie
Ek is bly om te hoor ou kan darem deur die NF sien, ek is gelukkig nie 'n "brand worshipper" nie so voor ek weer koop, sal ek wag dat daar ordentlikke rangefinding scopes, of dalk nog oulikker, uitkom maakie saakie "Brand" nie
Dawie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: SCOPES
ok in die nuwe man magnum is daar n artikel oor die zeis teleskoop en verkyker en rangefinders.. noagal baie interesant.....die prys laat selfs n swaerserofsku nou goedkoper klink
Shoot straight and tell the truth!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: SCOPES
Ag ou Johan
Ek bang hom daarrie Westerse kapitalistiese markneigings.
Caller
Ek bang hom daarrie Westerse kapitalistiese markneigings.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: SCOPES
Manne lyk vir my hier onder hierdie hofie, bespreek julle groot geld en geharde kwaliteit. Ek is nou nie 'n ryk skaap boer nie en al wat op die oomblik aan my ryk is my voete... 
Nou wil ek graag 'n vraag namens die middel klas jagters hier plaas. Wat dink julle ouens van die NIKKO-STIRLING reeks teleskope? Spesifiek die NIGHTEATER en DAIMOND reekse. Het julle al sulke teleskope gebruik? Ek het bietjie op hulle web adres 'n draai gemaak en dit lyk vir my of die manne 'n paar netjiese 30mm buise bou. Die Nighteater is spesifiek ontwerp en ontwikkel vir die Ausies wat Kangaroos in die nag jag op afstande 200-300m. Dis mos die selfde land waar Lightforce spotlights vandaan kom. Al nadeel is die scopes word in Japan gebou
maar as die ontwerp goed is dan kan daai japsnese seker die ding aan mekaar sit, of hoe?
Nou wil ek graag 'n vraag namens die middel klas jagters hier plaas. Wat dink julle ouens van die NIKKO-STIRLING reeks teleskope? Spesifiek die NIGHTEATER en DAIMOND reekse. Het julle al sulke teleskope gebruik? Ek het bietjie op hulle web adres 'n draai gemaak en dit lyk vir my of die manne 'n paar netjiese 30mm buise bou. Die Nighteater is spesifiek ontwerp en ontwikkel vir die Ausies wat Kangaroos in die nag jag op afstande 200-300m. Dis mos die selfde land waar Lightforce spotlights vandaan kom. Al nadeel is die scopes word in Japan gebou
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: SCOPES
Terminator
Jy moennie daai klein veterogies so ligtelik opneem nie. As jy sal onthou van die Tasco lense d?styds. Ek het 'n Tasco World Class Wide angle 4 x 44 wat deur Japan gemaak is, op my .30-06 en ek seg vir jou daai ding het helder glase. Lateraan het die Taiwanese hom gaan probeer maak, en toe verloor Tasco sy gewildheid. Ek bly maar weg van Taiwanese produkte.
Jammer ek ken nie die Nikko Sterling scope's nie, maar hulle pryse klink vir my darrem laag, so asof daar iewers kortpad gevat is.
Caller
Jy moennie daai klein veterogies so ligtelik opneem nie. As jy sal onthou van die Tasco lense d?styds. Ek het 'n Tasco World Class Wide angle 4 x 44 wat deur Japan gemaak is, op my .30-06 en ek seg vir jou daai ding het helder glase. Lateraan het die Taiwanese hom gaan probeer maak, en toe verloor Tasco sy gewildheid. Ek bly maar weg van Taiwanese produkte.
Jammer ek ken nie die Nikko Sterling scope's nie, maar hulle pryse klink vir my darrem laag, so asof daar iewers kortpad gevat is.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: SCOPES
NIGHTEATER GAAN NIE NET DIE NIGHT EAT NIE, HY GAAN JOU SAK OOK EAT... WANT JY GAAN 2 KEER MET HOM JAG --DIE EERSTE KEER EN DIE LAASTE KEER.
DALK OP N BAIE LIGTE KALIBER .22 OF SO, MAAR EK HET N VRIEND JOHA WILKEN WAT MET SO EEN GESKIET HET, AL WAT DIT HOM IN DIE SAK GEBRING HET OF UIT DIE SAK GEBRING HET, SY SWAROVSKI HET HOM DIE PRYS VAN N SWAROVSKI PLUS N NIKKO STERLING GEKOS.. LUISTER NA DIE SCOPES WAARMEE DIE OUENS GELUKKIG IS....SOOS DIE VERSLAG VAN DIE LYNX EN LEUPOLD EN SITH EN GEBUIG EN EN EN EN EN EN..KYK WAT JOU SAK PAS EN N TRACK RECORD HET EN KOOP DIT DAN....MAAR EK HET NOG NIE GOEIE NUUS OOR DIE NIGHTEATER GEHOOR NIE....
DALK OP N BAIE LIGTE KALIBER .22 OF SO, MAAR EK HET N VRIEND JOHA WILKEN WAT MET SO EEN GESKIET HET, AL WAT DIT HOM IN DIE SAK GEBRING HET OF UIT DIE SAK GEBRING HET, SY SWAROVSKI HET HOM DIE PRYS VAN N SWAROVSKI PLUS N NIKKO STERLING GEKOS.. LUISTER NA DIE SCOPES WAARMEE DIE OUENS GELUKKIG IS....SOOS DIE VERSLAG VAN DIE LYNX EN LEUPOLD EN SITH EN GEBUIG EN EN EN EN EN EN..KYK WAT JOU SAK PAS EN N TRACK RECORD HET EN KOOP DIT DAN....MAAR EK HET NOG NIE GOEIE NUUS OOR DIE NIGHTEATER GEHOOR NIE....
Shoot straight and tell the truth!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: SCOPES
Ek moet eerlik wees, as my skip eendag dok dan sal ek nou nie omgee om vir my 'n Tjaaikofskie of Khales of 'n Smit-en-buig of 'n Zeis of eenige een van daai regte kwaliteit scopes aan te skaf nie. Maar vir nou moet ek versigtig wees waarop ek daai plastiek swipe. By my gaan dit nou al so ek betaal die een krediet kaart met die ander een af...
Lynx en Leopold het baie goeie name in die mark en klink my die Maeopta breek tans goeie grond, so ek hou maar by julle raad, die ouens weet jy staan by jou deur dik en dun.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!