More.
Ons het besluit om di egroep sigbaar te maak vir alle lede.
Laat weet asb indien julle dit kan sien, en gesels gerus saam sodat ons weer die jakkalsjag onderwerpe kan aanpak.
Hou asb onderwerpe skoon. Onthou enigiemand wat geregistreer is kan hier sien.
Jakkalsjagters groep nou oop
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Jakkalsjagters groep nou oop
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jakkalsjagters groep nou oop
Goeie idee dan kan Jaracal weer tot sy reg kom en oor jakkalse gesels
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
