Nikon Black X1000 - Medium of Hoë Ringe
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Nikon Black X1000 - Medium of Hoë Ringe
Om 'n Nikon Black x1000 6-24x50 te monteer op 'n Ruger M77 MkII, het ek medium of hoë ringe nodig? Ek kyk na Ruger, Warne & Lynx ringe.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nikon Black X1000 - Medium of Hoë Ringe
Laag behoort te job met die 50mm lens voor
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
