S tac 4-20 x 50
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
S tac 4-20 x 50
Ek het nog nie hierdie scope onder oe gehad nie, maar het wel 'n S3 wat ek mee baie gelukkig is. Dit blyk dat die reviews wat ek al gelees het is die S-Tac baie goed in terme van glas kwaliteit en verstellings ens. My vraag is die volgende, is daar 'n ander scope in dieselfde prysklas wat hier kan kompeteer?
And as thy days, so shall thy strength be
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: S tac 4-20 x 50
Lynx LX3 is ook baie goeie waarde in die soort van prys klas.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: S tac 4-20 x 50
Swede, ek het self een en kan dit aanbeveel. Maar..... Hou ingedagte dat jy nie werklik 'n teleskoop van onder R10k kan vergelyk met 'n teleskoop van bo R20k nie. My STAC is op 'n .223AI en ek skiet baie lekker tot op 700m daarmee en kan in goeie toestande hits op 1000m op 'n gong sien. Dit stel baie presies en konstant en ek is baie gelukkig, vir die prys wat ek daarvoor betaal het. Maar 'n STAC gaan nie 'n S3 of van die "duurder" teleskope klop in swakker toestande nie. Ek dink dis 'n geval van "Horses for courses".
Aim small, miss small
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: S tac 4-20 x 50
Dankie Eugene
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be