Idiale "all rounder" rondte

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Geno »

In die 6mm's is die 6mm Kwagga so na aan perfek as wat ek nog gesien het.
.243win voog dop met 6mmRemAckley nek en skouers.

Vir my het hy alles wat werk. 243 dop, Ackley skouers, en 'n lekker lang nek!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Krobb »

Geno wrote:In die 6mm's is die 6mm Kwagga so na aan perfek as wat ek nog gesien het.
.243win voog dop met 6mmRemAckley nek en skouers.

Vir my het hy alles wat werk. 243 dop, Ackley skouers, en 'n lekker lang nek!
6mm Kwagga . Interessant!
Ek hou van die naam.
Wat is die proses om doppe te form van 243 na 6mm Kwagga toe. Ek neem aan fireform alleen sal nie genoeg wees nie.

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Geno »

Ek sal vir Jaco Bezuidenhout vra om te kom antwoord. Hy skiet nou al n ruk lank een.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Capt. Yoda »

Dit is basies n SLR 40 improved so as ek moet raai jy laai hom, jy jam hom, jy skiet hom. Kan natuurlik ook n false skouer maak saodat hy lekker weerstand het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Jaco Bezuidenhout »

More manne
Jip soos Geno gese het skiet ek nou al amper 2jr met die cal. Ek kan reg id beg noem dat doppe nes enige ackley cal omtrent vir ewig hou. En ja vir my is hy een vd akkuraatste cals waarmee ek nog gewerk het..het al met 6 dasher,6mm rem ai,243 ai,gewone 243,25 06,22 250 rem geskiet. Maar moet ook noem la hy n Walther med palma loop op het en dat Trueworx hom v my gebou het. So dalk nie heeltemal regverdig teen oor vd ander cals wat ek genoem het nie.
Ek probeer record hou van skote deur sy loop en hy staan nou op ong 1300 skote. 43gr S365 agter n 75gr vmax. 3600fps gem wat baie mild is. Die cal gee my baie plesier. Dies word 6mm rem ai die ong 10mm korter gesny op draaibank.
Ekt nou n 1-14 twist loop op maar vlg loop sal 1-10 wees vir 87/88gr koeels. Dop word gevorm deur 243 winchester of remington dop goed te lube en dan baie stadig in n fl bushing verkorte 6mm rem ai die te druk..baie stadig. Soos Siebert tereg opgemerk het is dit baie na aan n 6slr slegs 40gr skouer vs 30grade.
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Jaco Bezuidenhout »

Het vergeet ot noem dat dit een van oom Chris v Niekerk se cals is wat hy ontwikkel het jare trug vir iemand. Ken egter nie die hele storie so goed nie en sal dit interressant wees as iemand dalk by hom die gedkiedenis vd cal kan uitvind.
Groete
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Idiale kalibers

Post by JPS »

Wouter Roets wrote:
JPS wrote:7mm R Saum dop wat se body so paar mm korter gedruk is en nek so plus minus 2mm langer gemaak is en waar die skouers 40 grade gemaak is.

Sal 183SMK’s of 184 Bergers gooi met hom, 26” medium palma loop op geweer vir lekker LA jag en gonge skiet en dan net 30” straight of MTU met 8.75 twist tube opskroef vir F ope skiet.
More JP's

Daai sal verseker n bul van n rondte wees vir n spesifieke aplikasie. Ek dink n mens gaan sukkel om hom te verkoop as n all rounder aangesien hy meer neig na overbore toe. Tweedens val hy ook in tussen aksies deur te lank te wees vir n kort aksie en kort vir n meduim aksie. Hy gaan ook nie crap vat van lope nie!

As ek van n all rounder praat in die 7mm klas kom ek altyd terug na die 7x57 Ackley. Met S365 val hy perfek in die idiaale spektrum met die traditionele swaar koeels(162gr) en hy kry baie billike resultate met die ligter koeels. Sy een probleem is dat hy ook tussen aksies val. Meskien sal iets soos n 375 Ruger dop van so 48-50mm met 40 grade skouers baie nader aan die idiaal kom. Dopkapasiteit behoort baie naby aan die 7x57 Ackley te wees en hy sal in die meeste gevalle in n kort aksie kan werk.

Groetnis
Wouter
More Wouter,

Die short sherman wat die manne van praat hardloop uit Kort aksie uit (enkel skoot in elk geval).
Die idee van die langer nek en skerp skouers het spesifieke voordeel in dat hy juis die loop lewe langer maak as bv. Die 7 Rsaum. Die is al bevestig maar ook maar net deur internet skrywes. Ons sal die verlengde looplewe binnekort kan bevestig of al dan nie met praktiese ondervinding Hier by ons.

Ek stem saam oor die all rounder, my all rounder tipe kaliber is iets vir LA jag, en teiken skiet. ??? En dus juis dan nie regtig all rounder nie.

Ek hou baie van jou idee met die 375Ruger dop, dink daar is so een (of baie naby aan wat jy voorstel) wat geskiet word deur een van die Klerksdorp manne. Daai ding skiet 180gn koeel dat hy fluit en sing gelyk....

'N 7-08AI kan dalk mooi werk as all rounder?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Wouter Roets »

JP's

Jou idiale TPL met 185gr tipe koeels gaan hier by die 77-78mm wees wat jou nie gaan toelaat om uit n kort aksie met magesyn te werk nie. Maar vir jou met n enkelskoot gaan daar nie probleme wees. Ek dink regtig vir jou spesifieke aplikasie is dit n uitstekende ontwerp en so naby aan die idiaal as wat n mens huidig kan kry. Laat weet asb hou maak hy in praktyk.

Die 7-08 Ackley is retig n bitter nice rondte, hy kort net daai raps dopkapasiteit om hom by die idiaal te kry.

Superkoei hierdie een is vir jou. My idiaal vir n 270 sal basies n 284 Win dop he sonder die rebated rim, 47mm lank wees met 40 grade skouers en minimum bodytaper. Maksimum TPL sal ook 71.1mm wees.

My idiaal vir 6.5 sal die Creedmoor wees net soos sy demensies nou is net met minimum bodytaper en 40 grade skouer. Hy sal so raps meer beskikbare dopkapasiteit as die 260 Rem Ackley he as hulle altwee na dieselfde TPL gelaai is en ek is seker hy gaan so paar van die 6.5 Creedmoor se probleme aanspreek.

Groetnis
Wouter

Ps. Jaco/Geno daai lyk na n moerse lekker rondte!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Capt. Yoda »

Jaco Bezuidenhout wrote:More manne
Jip soos Geno gese het skiet ek nou al amper 2jr met die cal. Ek kan reg id beg noem dat doppe nes enige ackley cal omtrent vir ewig hou. En ja vir my is hy een vd akkuraatste cals waarmee ek nog gewerk het..het al met 6 dasher,6mm rem ai,243 ai,gewone 243,25 06,22 250 rem geskiet. Maar moet ook noem la hy n Walther med palma loop op het en dat Trueworx hom v my gebou het. So dalk nie heeltemal regverdig teen oor vd ander cals wat ek genoem het nie.
Ek probeer record hou van skote deur sy loop en hy staan nou op ong 1300 skote. 43gr S365 agter n 75gr vmax. 3600fps gem wat baie mild is. Die cal gee my baie plesier. Dies word 6mm rem ai die ong 10mm korter gesny op draaibank.
Ekt nou n 1-14 twist loop op maar vlg loop sal 1-10 wees vir 87/88gr koeels. Dop word gevorm deur 243 winchester of remington dop goed te lube en dan baie stadig in n fl bushing verkorte 6mm rem ai die te druk..baie stadig. Soos Siebert tereg opgemerk het is dit baie na aan n 6slr slegs 40gr skouer vs 30grade.

Jaco as jy daai dop deur die DIE gedruk het is hy reg om te skiet? Nico Hartslief skiet ook ene of dan nou n SLR 40 imp soos ons hom ken en dit is maar waar ek met hom te doen gekry het. Ek kan nie onthou hoe hy my verduidelik het die dop maak proses werk nie maar die 6mm Rem DIE lui n klokkie. Baie netjiese dop daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Supacow »

Het die 284 en 06kwesvoogdoppe nie dieselde dopvolume? Dopvulling sal dan swak wees in daai 6.8-284ai?

Dis hoekom ek vir die kleiner 7x57 dop gegaan het
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ideale all rounder kalibers

Post by Wouter Roets »

Supacow wrote:Het die 284 en 06kwesvoogdoppe nie dieselde dopvolume? Dopvulling sal dan swak wees in daai 6.8-284ai?

Dis hoekom ek vir die kleiner 7x57 dop gegaan het
Dis hoekom ek hom verkort na 47mm. ;) Fokus Pappie! Hy behoort hier by die 58gr dopkapasiteit te he.

Groetnis
Wout
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Supacow »

Touche
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ideale all rounder kalibers

Post by Wouter Roets »

Boys

Opskrif is so bietjie gewysig en hopelik is die spelling ook nou na almal se smaak.

Groetnis
Wouter
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Idiale kalibers

Post by Jaco Bezuidenhout »

Capt. Oblivious wrote:
Jaco Bezuidenhout wrote:More manne
Jip soos Geno gese het skiet ek nou al amper 2jr met die cal. Ek kan reg id beg noem dat doppe nes enige ackley cal omtrent vir ewig hou. En ja vir my is hy een vd akkuraatste cals waarmee ek nog gewerk het..het al met 6 dasher,6mm rem ai,243 ai,gewone 243,25 06,22 250 rem geskiet. Maar moet ook noem la hy n Walther med palma loop op het en dat Trueworx hom v my gebou het. So dalk nie heeltemal regverdig teen oor vd ander cals wat ek genoem het nie.
Ek probeer record hou van skote deur sy loop en hy staan nou op ong 1300 skote. 43gr S365 agter n 75gr vmax. 3600fps gem wat baie mild is. Die cal gee my baie plesier. Dies word 6mm rem ai die ong 10mm korter gesny op draaibank.
Ekt nou n 1-14 twist loop op maar vlg loop sal 1-10 wees vir 87/88gr koeels. Dop word gevorm deur 243 winchester of remington dop goed te lube en dan baie stadig in n fl bushing verkorte 6mm rem ai die te druk..baie stadig. Soos Siebert tereg opgemerk het is dit baie na aan n 6slr slegs 40gr skouer vs 30grade.

Jaco as jy daai dop deur die DIE gedruk het is hy reg om te skiet? Nico Hartslief skiet ook ene of dan nou n SLR 40 imp soos ons hom ken en dit is maar waar ek met hom te doen gekry het. Ek kan nie onthou hoe hy my verduidelik het die dop maak proses werk nie maar die 6mm Rem DIE lui n klokkie. Baie netjiese dop daai
Siebert ja dis basies wat ek doen. Dop is seker 90 persent reg so ja ek laai hom klaar die lading wat ek gebruik.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Wouter Roets »

Jaco wat is jou dopkapasiteit?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote:Jaco wat is jou dopkapasiteit?

Ja sny daai Creed somer klaar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by PWV »

Om aan te sluit by Jaco Bezuidenhout.
Ja, Chris van Niekerk het merkwaardige werk gedoen by die ontwikkeling van verskeie kalibers. En almal waarvan ek al gehoor het, skiet ongelooflik!

Ek het hom al gevra wat hy as sy beste beskou. Sonder aarseling het hy die 7 mm Tombi Mk 1, genoem!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Armand Steenkamp »

Vir my dink ek is die 6.5x55Ackley een van die beste ontwerpe en n bitter lekker allrounder. Ek sou wel se dat jy moet tenminste n 26duim loop he om die ekstra dopkapasiteit te gebruik. Ek het my howa met sy 22duim loop ge ackley en dis maar nie die moeite werd as jy agter spoed aan is nie. Ek glo n langer loop sal die kaliber tot sy reg laat kom
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Wouter Roets »

More Armand

Ja daai is verseker n bitter lekker rondte en met die beskikbaarheid van stadiger verbrandende poeier kom hy nou tot sy volle reg met die swaarder koeels. Hy is so raps overbore wat hom meer in die spesialis kategorie plaas. Hy is ook een van daai rondes wat nie die volle potensiaal van die aksie(meduim) waarop hy gebou word benut nie.

Groetnis
Wouter
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Malan123 »

Is ek die enigste 300 man??? Moet by se dat 'n 260 ackley met 26 duim loop ook 'n baie lekker allrounder is...
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Swede »

Wouter, waar kry ons die 40 grade reamer vir die Creed?
And as thy days, so shall thy strength be
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ideale all rounder rondtes

Post by Wouter Roets »

Swede as jy een raak loop in 6mm sowel as 6.5mm dan moet jy asb onmiddelik skree. Ek moet bieg ek is baie lus om twee reamers te laat kom.

Malan ek dink die idiaal vir die 300 is bitter naby aan die WSM. Myne sal natuurlik net n 40 grade skouer he. ;) Dalk sal ek hom so n millimer of twee korter maak vir die langer koeels om nader aan die idiale TPL te kom met n kort aksie. Vir n meduim aksie dink ek n 375 Ruger dop van so 60mm en 40 grade skouers sal baie mooi werk. Hy gaan dalk so rapsie meer dopkapasiteit he as die 300 WSM Improved, maar ek glo hy sal nog steeds job.

Groetnis
Wouter
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by James Wilson »

Wouter wat dink jy van die wild cat wat Gerrie Coetzee in Bloem maak? Dit is 6xc dop wat deur n verkorte 6mm rem ackley se full resize die gevorm word. Geen fireforming. Lekker lang nek.40grade skouer(ononderhandelbaar!!!) Die manne wat die kaliber besit vertel van gemaklikke herlaai, baie lang looplewe en uiterse akuraatheid. Die norm is dan n 26 duim loop met 1:9 twist en tot 105grn koeel keuse.

Hiermee saam n foto van die patroon saam met n 243win en n 6mm-250Ai. Laasgenoemde is ook uitstekend maar ek hou nie van die fireforming wat nodig is nie. Op die foto van bo na onder die 6mm Hoerkind van Gerrie Coetzee, dan die 6-250Ai en dan die gewone 243. Ek het al die wild cat hier bespreek, maar kannie onthou of jy kommentaar gelewer het nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by JPS »

James ek dink die foto wys dalk andersom ? Of dalk net by my.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Idiale "all rounder" rondte

Post by Malan123 »

JPS, as jy hom oopmaak draai hy die foto om, as jy hom in die post sien is hy reg. Hoop dit maak sin? Weet nie hoekom dit gebeur nie
Post Reply