243 of 25-06
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
243 of 25-06
More almal. Soek bietjie julle mening ek wil nog n geweer aanskaf het 3006 en 222 wat ek vir my dogter gaan gee die 222 no. Groete SmitH
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
Nou wat gaan jy skiet met die roer?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: 243 of 25-06
Springbok, Blesbok, Rooibok en Kudu as die skoot dit toe laat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 of 25-06
Die 25-06 is nie 'n baie gewilde kaliber in SA nie. Komponente en ammunisie is dus nie volop nie. My voorstel sou 'n 6,5 wees en vir jag is die 6,5x55 'n bewese kaliber. Dit sal ook beter wees vir die kudu en met ligter koeëls geskik vir platter skiet op die kleiner wild.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
6 Maande terug sou ek 243 se sonder om 2 keer te dink maar die laasste tyd vandat ons nou ordentlike kruit het maak die 25-06 vir my meer sin.
Daar is ligte Vmaxe wat jy kan lanseer om n Jakals of n ding uit mekaar uit te skiet en daar is goeie 115g/120gr jag koels wat jy kan gebruik
Soos Oom Maruis se met die 6.5e gaan jy makliker kompoente kry maar dit is nie vreeslik moeilik om n 25-06 aan die skiet te kry nie
Daar is ligte Vmaxe wat jy kan lanseer om n Jakals of n ding uit mekaar uit te skiet en daar is goeie 115g/120gr jag koels wat jy kan gebruik
Soos Oom Maruis se met die 6.5e gaan jy makliker kompoente kry maar dit is nie vreeslik moeilik om n 25-06 aan die skiet te kry nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: 243 of 25-06
More.
Die variasie koels wat jy in .257 kry is aansienlik minder as vir .243. Maar tog is .257 koels oral maklik bekombaar.
Ek sal ook se koop eerder die 25 06. Bloot oor hy swaarder koel vinniger as n staandaard .243 kan skiet.
Ek is mal oor myne, maar sal beslus as sy loop klaar is nie onder n 28" loop opsit nie. Verkieslik nog eerder n 30"
Soos Siebert se, dan maak hy mooi sin, veral met vita.
Rudie.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk

30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 243 of 25-06
Ek plaas baie klem op "jaggeweer" en dan dink ek langer as 26 duim lope begin probleme met gewig en balans gee. Die swaarder koeëls is ook beter medisyne vir 'n kudu as 100/120gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
Vir n stap roer is dit verseker so maar sy 30.06 gaan beter werk as n 6.5 vir daai werk, vir n bakkie of voor sit werk daai lang loop 25 diep lekker.
SmitH moet ons dalk meer inligting gee oor wat sy plan met die roer is
SmitH moet ons dalk meer inligting gee oor wat sy plan met die roer is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 243 of 25-06
n 25-06 is n swak 243 en n 270 is die beter 25-06 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: 243 of 25-06
Ja is so! Maar nie almal se doel met n jag geweer is om lokasie brakke in die parkie te "jag" nie.Supacow wrote:n 25-06 is n swak 243 en n 270 is die beter 25-06

Rudie.
Sent from my SM-G800F using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: 243 of 25-06
Ek soek net n roer wat ek kan gebruik om medium wild te jag tot op so 300 tot 500 m en op die skietbaan te speel
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: 243 of 25-06
Kan nuwe Tikka 7mm kry vir R12500.00
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
Smith jy moet maar kyk watse koel jy wil skiet maar meeste gewere met n ordentlike koel sal dit maak tot op 500m op die baan.SmitH wrote:Kan nuwe Tikka 7mm kry vir R12500.00
Dink ek sou vir kleiner tiepe wild eder iets soos n 25-06 of 6.5whatwhat vat as n 7mm Magnum, as jy taamlik op die baan gaan speel is die 6.5 weer die beter opsie. Met die magnum is jou hardloop koste hoer, meer recoil en jy gaan n blesbok dalk bq harder skiet maar ek glo nie jy gaan hom meer dood skiet nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 243 of 25-06
7mm08 Remington
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
Goeie opsie ook daai, as jy wil exotic raak kan jy hom laat ackley ookVlakvark wrote:7mm08 Remington
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: 243 of 25-06
Dit was eens op n tyd ook voor my deur om die keuse te maak. Stel dit so, as jy herlaai is die 25-06 n baie goeie keuse en soos Cappie sê met die nuwe kruite kom hy tot sy reg. Ons hier Nambië (soos Trump ons ken) kry ons nie julle lekker verkeidenheid kruit nie maar my keuse was die 25-06 en ek skiet drie verskillende koeëls uit n 28" loop. Dit is 85 gr GSC vir jag tot so 300m, 100 gr SMK vir kompetisie en 115 gr Berger vir daai 600m skote. Ek heg n tabel aan van werklike gegewens uit my geweer om na te kyk. Al die ladings skiet kleiner as 1/2 MOA. Sterkte met jou koop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete, Willie
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 243 of 25-06
Ugly eerder die 7x57
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: 243 of 25-06
Vir vlaktes tot op blesbok en dalk rooibok grootte is 'n 243 wonderlik. 'n 270 win sal jou tot by Kudu vat veral op vlaktes. As jy herlaai is 'n 6.5x55 'n baie lekker opsie, bietjie meer slaankrag as n 243, maar minder skop as 'n 270 win, gelaaide ammo is wel nie so vrylik beskikbaar soos 243 of 270 win nie. Ek dink 25-06 is heerlik, maar jy kan dan netsowel vir 'n 270 gaan wat ook 'n necked down 30-06 is.
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
Ek is verveeld so kom ons kyk na n paar tabelle. Ek gaan nou nie n custom wildcat kaliber met n 28 of 30" loop hier in sit nie net fabrieks kalibers met 24" lope
243 met n 95gr Classic Hunter ( G7 BC 0.223)
3000fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 9.8” hoer moet mik/stel en 5.4” vir wind moet hou.
Daai koel gaan nog 1128ft-lb energie he op daai afstand
25-06 met 115gr VLH Hunting (G7 0.247)
3080fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 8.6” hoer moet mik/stel en 4.8” vir wind moet hou.
Daai koel gaan nog 1746ft-lb energie he op daai afstand
7-08 met 168gr Elite Hunter (G7 0.290), kan natuurlik die 175gr Elite Hunter ook hier skiet
2700fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 12.6” hoer moet mik/stel en 5.1” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 1998ft-lb energie he op daai afstand
7RM (die is ook die enigste een hier wat jy nie Lapua doppe voor kry nie)
175gr Elite Hunter (G7 0.336)
2800fps, dop is ook baie leeg. Die kaliber soek n lang loop om die hoer nodes te kry
Op 275m gaan jy in n 10.9mph uit 3uur uit 12.6” hoer moet mik/stel en 4.2” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 2348ft-lb energie he op daai afstand
en net vir haasdasmalkoei
270 met n 130gr Calssic Hunter, G7 BC 0.251
3120fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 8.4” hoer moet mik/stel en 4.7” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 2013ft-lb energie he op daai afstand
243 met n 95gr Classic Hunter ( G7 BC 0.223)
3000fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 9.8” hoer moet mik/stel en 5.4” vir wind moet hou.
Daai koel gaan nog 1128ft-lb energie he op daai afstand
25-06 met 115gr VLH Hunting (G7 0.247)
3080fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 8.6” hoer moet mik/stel en 4.8” vir wind moet hou.
Daai koel gaan nog 1746ft-lb energie he op daai afstand
7-08 met 168gr Elite Hunter (G7 0.290), kan natuurlik die 175gr Elite Hunter ook hier skiet
2700fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 12.6” hoer moet mik/stel en 5.1” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 1998ft-lb energie he op daai afstand
7RM (die is ook die enigste een hier wat jy nie Lapua doppe voor kry nie)
175gr Elite Hunter (G7 0.336)
2800fps, dop is ook baie leeg. Die kaliber soek n lang loop om die hoer nodes te kry
Op 275m gaan jy in n 10.9mph uit 3uur uit 12.6” hoer moet mik/stel en 4.2” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 2348ft-lb energie he op daai afstand
en net vir haasdasmalkoei
270 met n 130gr Calssic Hunter, G7 BC 0.251
3120fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 8.4” hoer moet mik/stel en 4.7” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 2013ft-lb energie he op daai afstand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 243 of 25-06
Doen bietjie daai 7mm08 met 'n 140g
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 243 of 25-06
Hy is so 3000psi oor max druk teen die spoed, die laer node is omtrent dieselfde spoed as met die 168gr koel
7-08 met 140gr VLD (G7 0.256)
3000fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 9” hoer moet mik/stel en 4.7” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 1706ft-lb energie he op daai afstand
7-08 met 140gr VLD (G7 0.256)
3000fps
Op 275m gaan jy in n 10mph uit 3uur uit 9” hoer moet mik/stel en 4.7” vir wind moet hou
Daai koel gaan nog 1706ft-lb energie he op daai afstand
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: 243 of 25-06
Dankie vir al julle raad het so bietjie na die6.5x55 gaan kyk nadat een van julle daai kaliber genoem het en dit lyk ook na goei opsie