DENEL
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: DENEL
Poef spul daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: DENEL
Manne so van die os op die jas. Ek hoor graas dat S335 ge discontinue word, 2 wapenhandelaars verkondig dit en Somchem onken dit?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: DENEL
As dit waar is, is dit nou n gatslag.
Dit werk baie mooi op my 7x57.
Dit werk baie mooi op my 7x57.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: DENEL
Manne. Bq formele terugvoering oor die S335 kwessie vanuit die Perd (Merie) se bekandre007 wrote:Manne so van die os op die jas. Ek hoor graas dat S335 ge discontinue word, 2 wapenhandelaars verkondig dit en Somchem onken dit?
My raad....KOOOOOOOOOOPAndre
Good morning. Due to the insident that happened at RDM Somerset West on 3 September - we have withdrawn the S335 from the reloading market for the interim. We will be manufacturing S335 again in 2019, but the specific dates I do not have at the moment.
Hope that you will still be using the RDM propellant in the future and RDM thank you for your continuous support of our product.
Kind regards.
Elmarie Zikmann
Marketer : Reloading and Chemical Products
New Business Development & Sales
Tel: +27 21 850 2541
Fax: +27 21 850 2992
Mobile: +27 829414917
www.somchemreload.com
www.rheinmetall.com
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: DENEL
Toe ek in Vandervuilvark gewerk het, was die gespottery dat Yskor agter die toiletdeure plakate opgesit het wat lees: "Kokkelol, kokkelol vee af jou h@l, die staal moet rol".Basjan123 wrote:Ek dink dit gaan meer om die manne uit die toilets te hou en so die produktiwiteit op te stoot??![]()

