Soek Staal magasyn vir Steyr Mannlicher Model M

Post Reply
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Soek Staal magasyn vir Steyr Mannlicher Model M

Post by Jackalsniper »

n Vriend van my het n 30.06 Maanligter wat se plastiek magasyn geval het.
Waar kan mens n staal vervanging kry?Dis die 5 skoot oprol tipe. Dalk die sneller beul ook.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Soek Staal magasyn vir Steyr Mannlicher Model M

Post by ruaanb »

kalahari harry hier op die forum is besig met so n cnc oefening
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Soek Staal magasyn vir Steyr Mannlicher Model M

Post by Jackalsniper »

Ek het toe by MG rifles stocks uitgkom en hulle kan mens met n sneller beul supply,maar nie magasyn nie.
So ek soek nog. Geweer se oorsprongklike 2 magasyne het by n geweersmit weggeraak en het n nuwer tipe plastiek
een in die hande gekry ,maar glad nie dieselfde tipe plastiek nie, as hy val spat die stukke...
sparhawk7411
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue Apr 18, 2017 8:43 pm

Re: Soek Staal magasyn vir Steyr Mannlicher Model M

Post by sparhawk7411 »

Try this guy.. Shabeer 0614325087... I got som part for my Steyr mannlicher schoenauer .243 Model L from him
Post Reply