Snaakse val
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Snaakse val
Dag Vriende.
Die naweek van 15 September het ek en my groot virend gaan koedoes jag.
Kyk waar het die bul gaan val na ek hom geskiet het. Dis die eerste keer dat ek so iets beleef.
Aangesien ek alleen was, moes ek toe maar kreatief raak om hom daar uit te kry.
Ek wil hom nou nie 'n "gat kruip koedoe" noem nie. Dit klink darem te lelik.
Groete.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Snaakse val
mooi bul Dolf! Hoe laai jy daai outjie alleen?
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Snaakse val
Toeval?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Snaakse val
Met "coffin hoist" Die een met die lever en staal kabel.ruaanb wrote:mooi bul Dolf! Hoe laai jy daai outjie alleen?
O ja; en met baie sweet (en n biertjie as hy op is)
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Snaakse val
My pa se as jy nie vra nie vrek jy onnosel, wat is n coffin hoist?Dolf014 wrote:Met "coffin hoist" Die een met die lever en staal kabel.ruaanb wrote:mooi bul Dolf! Hoe laai jy daai outjie alleen?
O ja; en met baie sweet (en n biertjie as hy op is)
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Snaakse val
So lyk hy. Ek dink die tool het klomp verskillende name.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3963
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Snaakse val
Sy ander name is.Dolf014 wrote:So lyk hy. Ek dink die tool het klomp verskillende name.
"Come along"
"kir kir" winch
of beste die "hand blok en tackle"
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Snaakse val
Tx manne en hy kos? En waar sal jy hom kry? Ta
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Snaakse val
Blazer wrote:Tx manne en hy kos? En waar sal jy hom kry? Ta
Sent from my iPhone using Tapatalk
Meeste of alle kooperasies sal hom he Uncle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Snaakse val
Tussen R350 en R500 by adendorfs tools
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Snaakse val
Ken hom ook sowlm wrote:Tic-toc winch.