22 Hornet dies opstel

Post Reply
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

22 Hornet dies opstel

Post by Jacquesb »

Hi Almal
Die Hornet se lisensie is goedgekeur.
Soos met enige nuwe speelding moet als mos voor die tyd getoets en teggekry word.
Probleem.
Splinternuwe Redding dies, en ek druk elke doppie inmekaar. Als waaraan ek kon dink bekyk. Kan iemand help asb.
Ekt nie dieselfde probleem met ander kalibers nie.

Dankie
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 22 Hornet dies opstel

Post by Nella »

Duik die doppe in op sy skouer?
Wanneer druk hulle inmekaar? .....met die hervorm of met die wanneer jy n koeël wil indruk?
N hornet se doppies is baie sag en eintlik n moelike kaliber om voor te herlaai.
Gebruik baie baie min smering as jy hervorm. ..anders druk hy jou dop vol duike. ..maak ook seker dat daai klein gaaitjie wat op jou hervorm matrys is om lug te laat ontsnap wel oop is .
Maak seker jou doppe se lengtes is binne spesefikasies .
Just smile and wave boys >:D
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: 22 Hornet dies opstel

Post by Jacquesb »

Dankie manne, ekt reggekom.
My decapper moes ek dieper indraai sodat die nek eers binne size en daarna buite, dan loop hy mooi.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Post Reply