Metode van voorstel

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Metode van voorstel

Post by FrancoisW »

Gaan dit nie miskien beter wees as daar n vorm is wat 'n nuwe lid invul met sekere inligting wat geplaas word met sy aansluiting nie?

Hoekom ek vra is, daar is hoeveel keer wat iemand aansluit en iewers op 'n post comment of nuwe topic begin sonder om hom self voor te stel.
Dadelik sal iemand hom wys op die reels om homself voor te stel sodat hul hom beter kan ken.

Ek stem saam met die reel, maar wragtig as iemand se ek is Francois en hou van jag op my aansluiting dan ken jy my mos nou nie.
Net om die stap te doen met sulke inligting dien mos nie 'n doel nie.

Dink net inligting soos ouderdom, jare ervaring in skiet of jag, laai jy self, skiet jy handwapen, geweer, haelgeweer, boog, watter area bly jy ens.

Help my asb reg as verkeerd is.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Re: Metode van voorstel

Post by Bennie Bester »

Francois,
Ja ek wil jou honderd persent steun. Dit sal enige ongemaklikheid met die intrapslag weg laat. Laat die nuwe lid n verpligte vorm (profiel) invul en plaas dit op die forum. Siedaar die persoon is automaties voorgestel en niemand hoef op sy tone te trap nie.
Groete
Bennie Bester
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Metode van voorstel

Post by Dimitri »

Agree with Francois. Make it part of the registration process, if possible.

These have consistently been a source of conflict on the Forum:

Not introducing oneself.
Not introducing oneself and then asking for a place to hunt.
The abrupt/rude/sarcastic manner in which people are sometimes told to go and introduce themselves.

I think there must be many people who reconsidered participating on the Forum after the "welcome" they received. I think it was worse in the past.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Metode van voorstel

Post by Carl »

Stem saam. Dit was altyd lekker om Landbouweekblad se by die opsit kers te lees. Man jy kon baie uitvis van 'n dametjie deur net daai kort sin of twee te lees :) "Soekie van Soekmekaar. Ek hou van dans, perdry, musiek. Ek is 85kg 5'2" :o Ek kannie kook nie maar leer vinnig."
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Metode van voorstel

Post by Krobb »

Carl wrote:Stem saam. Dit was altyd lekker om Landbouweekblad se by die opsit kers te lees. Man jy kon baie uitvis van 'n dametjie deur net daai kort sin of twee te lees :) "Soekie van Soekmekaar. Ek hou van dans, perdry, musiek. Ek is 85kg 5'2" :o Ek kannie kook nie maar leer vinnig."
Hulle het dan ook altyd afgesluit met " Geen kansvatters nie!"

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Metode van voorstel

Post by Riaan Kriel »

Carl wrote:Stem saam. Dit was altyd lekker om Landbouweekblad se by die opsit kers te lees. Man jy kon baie uitvis van 'n dametjie deur net daai kort sin of twee te lees :) "Soekie van Soekmekaar. Ek hou van dans, perdry, musiek. Ek is 85kg 5'2" :o Ek kannie kook nie maar leer vinnig."
Jaaa... was die goeie ou dae.. deesdae adverteer/kompeteer hulle sommer op TV by "Boer soek 'n vrou" >:D ++>:

Goeie idee Francois, dan kan die inligting gebruik word om die plek van verblyf ook op te dateer sonder om almal daarop te wys of dit by amper elke advertensie te moet vra
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: Metode van voorstel

Post by Johann Marais »

Man ek het nou regtig iets nodig gehad om my sin vir humor te herwin vandag.... Baie dankie!

Ek stem ook saam. Dit maak dit ook meer persoonlik as onpersoonlik.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Metode van voorstel

Post by tripodmvr »

Heinrich is besig om die moontlikhede te ondersoek en sal binnekort sy bevindinge openbaar maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Metode van voorstel

Post by FHM »

FrancoisW wrote:Gaan dit nie miskien beter wees as daar n vorm is wat 'n nuwe lid invul met sekere inligting wat geplaas word met sy aansluiting nie?

Hoekom ek vra is, daar is hoeveel keer wat iemand aansluit en iewers op 'n post comment of nuwe topic begin sonder om hom self voor te stel.
Dadelik sal iemand hom wys op die reels om homself voor te stel sodat hul hom beter kan ken.

Ek stem saam met die reel, maar wragtig as iemand se ek is Francois en hou van jag op my aansluiting dan ken jy my mos nou nie.
Net om die stap te doen met sulke inligting dien mos nie 'n doel nie.

Dink net inligting soos ouderdom, jare ervaring in skiet of jag, laai jy self, skiet jy handwapen, geweer, haelgeweer, boog, watter area bly jy ens.

Help my asb reg as verkeerd is.
Baie goeie idee! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Metode van voorstel

Post by jaracal »

Daar is nie 'n plek om die inligting te versoek met registrasie nie. Dit wil voorkom of ek in die programmering sal moet ingaan.
Ek dink ons kan die manne versoek om dit by hulle "SIGNATURES" by te voeg.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Metode van voorstel

Post by FrancoisW »

jaracal wrote:Daar is nie 'n plek om die inligting te versoek met registrasie nie. Dit wil voorkom of ek in die programmering sal moet ingaan.
Ek dink ons kan die manne versoek om dit by hulle "SIGNATURES" by te voeg.
Groete
Kan daar nie net dan by registrasie 'n voorbeeld gegee word vir die nuwe aansluiting om hulself voor te stel nie?
Of die ouens wat die nuwe man so gretig aanvat omdat hy nie homself voorstel nie, kan miskien eerder die ou vra wat hy van hom wil weet.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
Post Reply