opsoek na "taktiese" flits met net hoog en laag

Post Reply
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

opsoek na "taktiese" flits met net hoog en laag

Post by Harambe »

Ek weet nie rerig hoe om dit te stel nie, maar ek soek 'n flits wat nie die SOS en Strobe funksies het nie. Want die drie flitse wat ek het sal almal "onthou" watter modus hulle laaste in was, en gereeld wil hy in Strobe ingaan wanneer ek nie wil he nie. So as iemand van 'n goedkoperige "taktiese" enetjie weet, help my tog asseblief. Ek kyk so in die omgewing van R300 vir een wat met 18650 batterye werk. Ek gaan nie grens toe met hom nie, hy moet net effe stewig wees en 'n helse lig kan gooi vir so 50m.

Ek het o.a. twee van hierdie en alhoewel hulle fantastiese ligte is, is my pyn dat hulle altyd op die verkeerde modus is as ek hulle aansit:

https://www.takealot.com/phunk-led-flas ... ID49653370
Of so iets
Post Reply