Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Dag manne
In my soeke na 'n toepaslike AR knaldemper het ek op Saimaa Still QD 5.56 Sound Suppressor afgekom...en hulle is plaaslik beskikbaar...
http://saimaastill.fi/portfolios/saimaa ... onnection/
Dis 'n knaldemper wat met QD aanknip oor die geweer se "flash hider" wat blykbaar baie beter is as knaldempers wat aanskroef....
Hier is 'n skakel...
https://www.youtube.com/watch?v=36wFuZkxnv8
Dit word deur 'n Finse maatskappy gemaak en is volgens die inligting op die webtuiste ook geskik vir vol automaties en verhoog nie "bolt speed" nie...lyk soos 'n uitstekende produk...
Het enige van julle kennis of ondervinding van die spesifieke knaldemper of is daar ander soortgelyke produkte wat julle kan aanbeveel, verkieslik lokaal beskikbaar...
Die Amerikaanse mark is vol baie goeie QD knaldempers maar ek weet nie van enige wat plaaslik beskikbaar is nie.
By voorbaat baie dankie.

- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Het so tyd terug n man in Finland gevra wat sy ondervinding is met die SAAIMA en die Ase utra. Hierdie sy antwoord:
Ase Utra pros:
- built like a tank by using excellent precision casting technique they developed and you don't break one, one breaks you before that happens
- because of the use of precision casting, the product is superbly symmetric hence you don't ever have to index the can
- very good suppression decibels
- some models can be used with a standard AR flash hider
- will handle as much full auto as your weapon can endure without melting or exploding
cons:
- they are heavy, very heavy, just like the proverbial tank would be
- because of the use of casting, the product can not be dismantled for cleaning (I don't care, I just wash them with hot water...or don't even bother to do that telling the truth)
- huge back pressure, a little bit less on the "Low Back pressure" model, which really isn't
- the back pressure fouls your gun, your brass and your face
- you need an adjustable gas block on a SLR
Saimaa Still pros:
- built from CNC machined components, so you can upgrade them or change a broken component
- very lightweight
- can be dismantled for thorough cleaning which is good, since the front grille will eventually be obstructed by carbon buildup
- almost no back pressure (I'd say no back pressure, but this is a bit debatable)
- excellent suppression decibels
- according to my tests, will take more ammo without failing than my budget will ever allow me to spend on the range
cons:
- you can mechanically break SStill if you try hard enough, the tube is heat resistant aluminium
- screwed together CNC machined components will never be as symmetrical as a precision casting can be, so you do need to index SStill to keep your zero
- the front grille will eventually be obstructed by carbon buildup, so you have to clean it at some point (haven't happened to me yet)
- you need to use SStill flash hider or muzzle brake, one more item to buy per gun, but they are excellent products

------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer JGZ!
Ek soek nie die moeilikheid van "back pressure" nie so ek sal definitief eerder vir die SAIMAA gaan....
Waardeer opreg!
Geseende aand vir jou!
Ek soek nie die moeilikheid van "back pressure" nie so ek sal definitief eerder vir die SAIMAA gaan....
Waardeer opreg!
Geseende aand vir jou!
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Back pressure sorteer mens maklik uit met n adjustable gas block. Ek skiet altwee my ARs slegs met silencers en het geen probleem met gas nie.Doepie wrote:Baie dankie vir die waardevolle terugvoer JGZ!
Ek soek nie die moeilikheid van "back pressure" nie so ek sal definitief eerder vir die SAIMAA gaan....
Waardeer opreg!
Geseende aand vir jou!
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Watter knaldempers het jy op jou twee semi-auto gewere JGZ?
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Een warrior en die ander n ERC. Gaan hul dus vervang met Ase utra binnekort.Doepie wrote:Watter knaldempers het jy op jou twee semi-auto gewere JGZ?
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Ek bring weer bietjie lewe op die draad, het enige iemand al n Arctic knaldemper probeer op hulle AR'S?
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Hi manne. Wat is julle nuutste ervaring van wat beskikbaar is? Sal raad baie waardeer want dit wat ek het gooi lelik terug in my gesig en kamer en vlamme op snaakse plekke. Ek kyk daarna om my eie prototipe te bou en te toets.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
MIddag NicoNicovanderMerwe wrote: Tue Nov 09, 2021 9:51 pm Hi manne. Wat is julle nuutste ervaring van wat beskikbaar is? Sal raad baie waardeer want dit wat ek het gooi lelik terug in my gesig en kamer en vlamme op snaakse plekke. Ek kyk daarna om my eie prototipe te bou en te toets.
Ek en my oefen partner het albei ons MB terug gesit. Die carbon blowback terug in die aksie in is maar altyd daar. As jy die roewr net vir teoiken skiet en sports gebruik is dit aanvaarbaar. As jy wel soos van ons die wapen as plaas veiligheids backup inrig dan glo ek nie die risikio van storing is die sagter skote werd nie.
Ek weet van die oorsese oorskyf knaldempers is better, maar dan vang jy weer hitte vas en jy maak die wapen langer en swaarder op die muzzle.
Soos jy beter as ek weet soek jy so kort moontlike wapen om huise te betree en in kamers in the vee ens. Ek dink as twee groter manne + vest met toerusting in 'n gang af werk besef jy 'n AR met 'n 16" loop voel te lank sonder knaldemper
Miskien is ek verkeerd en daar is al beter knaldempers daar buite ewat ek nie van weet nie.
My AR het seker 300 skote geskiet met knaldemper voor hy begin stoor het. Daarna het hy weer 2 keer vinnige so gemaak. Die hitte is ook vir my 'n issue ek het my Hilus se seatbelt amper af gebrand.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
More manne. Ek het die naweek weer daarna gekyk. Ek het 'n plaaslik vervaardigde knaldemper op my Galil 5. Hy werk soos in perfek en die knaldemper is stewig. Omrede die gas werking van die Galil anders is as die AR is hy baie minder gevoelig vir gas en so. Maar die AR is anders ontwerp, en is sensitief oor hoe en wat jy doen. As ek na dit kyk wat werk sien ek die militêre knaldempers (wat natuurlik getoets is tot uiterste toe) klein gasports heel voor op die knaldemper het, sê maar op die 'kroon' van die knaldemper. Omrede baie hitte gas en aanhoudende 'hammering' teenwoordig is moet die ontwerp ook anders wees. Hy moet die totale gas vooruit blaas, nie terug nie. My vraag is of van julle sulke tipes al onder hande gehad het. Die knaldemper moet 'n meer soliede allumimium ontwerp hê aan die binnekant om sodoende nie die hitte loop toe te trek nie, en die gasports voor sal baie hitte vooruit blaas. Ek wil my verstout om te sê dat daar heel moontlik bewegende dele ook binne die silencer kan wees, van wat ek agterkom. Surefire het so 10 jaar terug 'n rpoduk op die militêre mark gebring met so 'n ontwerp. As jy die silencer in jou hand vashou en skut, voel jy die bewegende dele beweeg. Dit help heel moontlik met 'recoil'. 'n Verstelbare gasblock sal natuurlik ook baie frustrasie beperk sodat dit gefine tune kan word.
Ek luister graag. Indien daar nie so iets beskikbaar is nie, dink ek aan om dit self te vervaardig en beskikbaar te stel teen 'n prys wat baie meer kompeterend is, teen die ingevoerde goed.
Ek luister graag. Indien daar nie so iets beskikbaar is nie, dink ek aan om dit self te vervaardig en beskikbaar te stel teen 'n prys wat baie meer kompeterend is, teen die ingevoerde goed.
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Knaldemper vir AR (semi-auto) - SAIMAA
Bygesê, myne is 10.5" loop. Sal 'n QD moet kry. Ek werk met gemak met hom binne 'n veortuig, om 'n deur of deur klein plekkies. Die knaldemper vooraan maak maar min verskil aan my aanwending.