Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Jacques
Daai kopkrap oor die invloed van die wind op die .22. Gaan dit nie maar oor die rigting van die twist nie? As hy n regterkantse twist het sal n wind van links die koeel meer beeinvloed as n wind van regs.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Dawie/Louis
Die teleskoop is deel van die uitrusting en elke deel van die "rig" moet 100% funksioneer! Die geweer, lig(ag so belangrik), teleskoop, range finder(vir hierdie tipe skote) en dan tog maar die skut ook so bietjie. Die toestande natuurlik van die grootste belang.
Ek gebruik 'n 240mm lig en vroetel baie met die diepte en haaksheid van die gloeilamp. Dit verander baiekeer "briljant" in "fenominaal". Elders op die forum het Meerkat dit afgemaak as "mog en trof", maar sal nie saamstem met sy mening nie.
As daar enige iets te kies is tussen Zeiss, Schmidt en Bender, Swarovski, Meopta en Khales, gaan dit meer oor die "full package" en dit is natuurlik hoe die scpoe "sien", verstellings, betroubaarheid en kruishaar. Almal is nie in dieselfde kruishaar beskikbaar nie, nie dieselfde verstelling nie, "sien"(lees nagbeeld) en almal is nie presies dieselfde as dit by nagbeeld kom nie. Jy sien en kan die teiken identifiseer, maar ander het net beter detail op die teiken.
Die vraag wat Louis gevra het:
Dit is in elk geval makliker om misskoot op 350meter te verduidelik as raakskoot op 400m plus. Raar maar waar!
Oor en uit!

Die "mogge troffes" wat ek al geskiet het, was baie in die 170-230meter range, veral jakkalse wat al aan die wegbeweeg was. Het self al min kanse gevat op jakkalse oor die 300m merk, gewoonlik meer tyd gehad om die skoot en seker die afstand(300m+) waar ek die minste jakkalse misgeskiet het. My misskote het meer met ongeduldigheid as enige iets anders te doen.MEERKAT wrote: Alwyn
Vergeet voorlopig van die geweer vir eers , soek jy vir ons 'n lamp wat lekker kan lig tussen 400 en 500m het laas week my Lightforce lampe albei nuwe lense opgesit 240 en 170 en hulle kom nog nie by daardie afstande. Die scopes glo ek is oraait wat ons gebruik Swarovski , Smit and bender, Nightforce , Leipoldts en Burris. Die gewere kan hopelik tot daar skiet maar die lampe is probleem.
Met die een scope en die 240 Lightforce is dit darem moontlik om die oe te sien op 450 maar geensins of dit duiker of rooikat is nie, wat dit 'n mog en trof skootjie maak.
Help tog
MEERKAT
As daar enige iets te kies is tussen Zeiss, Schmidt en Bender, Swarovski, Meopta en Khales, gaan dit meer oor die "full package" en dit is natuurlik hoe die scpoe "sien", verstellings, betroubaarheid en kruishaar. Almal is nie in dieselfde kruishaar beskikbaar nie, nie dieselfde verstelling nie, "sien"(lees nagbeeld) en almal is nie presies dieselfde as dit by nagbeeld kom nie. Jy sien en kan die teiken identifiseer, maar ander het net beter detail op die teiken.
Die vraag wat Louis gevra het:
O ja, die range finder en die toestande(gelukkig in samewerking van briljante teleskoop) was die groot geheime hier. Die jakkals het teen hang gesstaan en kon maklik die steenbok op die 7uur posisie so 30meter nader range. Terwyl ek die steenbok range het ek weer die flash van die jakkals opgetel en kon dadelik die teleskoop soontoe skuif en met die jakkalsroep die jakkals stop en skiet. Die range op afstande verder as 430meter word baie kritiek en moet binne 10meter raduis korrek wees, anders is daar probleme en hoe verder nog meer kritiek.Sal nou graag by Taffie wil hoor: Ek reken die groter uitdaging by so 'n tipe skoot, is die afstandskat, sal jy saamstem? Op daardie afstand begin die koe?lbaan sekerlik redelik vinnig val en maak 'n klein verskil afstand, 'n groot verskil waar jy gaan tref? Ons teiken-jakkals was op 'n groot bord geplak wat die range-werk met my Leica-rangefinder makliker gemaak het. Sou dit egter 'n lewende ware jakkals gewees het, sou ek dit maar moeilik op daardie afstand kon range.
Dit is in elk geval makliker om misskoot op 350meter te verduidelik as raakskoot op 400m plus. Raar maar waar!
Oor en uit!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Taffie/ Koos Barnard
Kry n mens die 2.5-15x56 ook in n 4a 300 kruishaar?
T
Kry n mens die 2.5-15x56 ook in n 4a 300 kruishaar?
T
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
TAFFIE DIE MAIL ISSIE NET VIR JOU NIE
DIS MAKLIKE ROM ENIGE MIS SKOOT TE VERKLAAR . EK HET AL GEHOOR DIE KROON HET GESTAMP, EK HET AL GESE NET TOE EK DIE SNELLER DRUK TOE LOOP DAAI JAKKALS OP 200 METER,
JY MOET STILSIT HIER VOOR IN DIE BAKKIE, EK IS SEKER DAAI JAKKALS WAS VERDER AS WAT EK GEDINK HET, MY SCOPE HET GESTAMP, EK HET NA NUWE PUNTE TOE OORGESKAKEL, MY NUWE LADING DON,,,R MY ROND --DAAI KOEL TREK NOU NOG ENS... LOS BO OOR... EN DAN DIE MEES ALGEMEENSTE EEN ..NEE MY FRIKADEL DIS MOS NIE MOONTLIK NIE... DIS VIR AL VERSKONINGS ONDER 180 METER..
VIR DAAI VER SKOTE SE MIS DIS NOU 250 TO 350 ---IS DIE BEKENDSTE 'black-sam DIT WAS NABY' EN HY WAS DEFNITIEF VERDER AS WAT EK GEDINK HET...
EN VIR N RAAKSKOOT OP 380 TO 450 DIT WAS NOU N REGTE (MORSE) LUCK DIE RAAKSKOOT .
JY MAG MAAR SE DIS N MOOI SKOOT AS IEMAND RAAK SKIET OP ENIGE AFSTAND VAN 25 TO 450 DIT VAT NIKS WEG VAN JOU AF NIE..
EK VERMOED ONS SAL MOET BEGIN OEFEN OP KLEIDUIF KLEIE OP 400 METER IN SO LIGET WINDJIE?
LEKKER SKIET... SKIET RAAK....
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Tomcat
Jy kry die 2.5-15x met die 4A-300 maar ons bring dit normaalweg nie in nie omdat die navraag daarna so laag is. Ons kan dit egter vir jou bestel.
Groetnis
Jy kry die 2.5-15x met die 4A-300 maar ons bring dit normaalweg nie in nie omdat die navraag daarna so laag is. Ons kan dit egter vir jou bestel.
Groetnis
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos,
Wat sal die prys gemiddeld wees op 2.5-15x56 met Ballistic Turrets , 4A kruishaar.
Dankie
Raven
Wat sal die prys gemiddeld wees op 2.5-15x56 met Ballistic Turrets , 4A kruishaar.
Dankie
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Raven
R26 900 en R32 900 vir die non-illuminated en illuminated onderskeidelik
R26 900 en R32 900 vir die non-illuminated en illuminated onderskeidelik
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos,
Dankie hier is een in Windhoek beskikbaar, ek sal daar 'n draai gaan maak.
Raven
Dankie hier is een in Windhoek beskikbaar, ek sal daar 'n draai gaan maak.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos
Ek verstaan dat die Z6'e slegs vannaf 'n 15 vergroting met "HD"-lense uitkom. Sal HD-lense 'n merkbare verskil maak vir 'n ou wat die scope net vir jakkalsjag in die nag gebruik? Wat is jou opinie oor die 3-18x50 vs. die 3-12x50 Swarovski's, inaggenome wat ek hierbo vra? (paralaks verstelling het vir my persoonlik geen nadeel t.o.v hierdie aanwending nie)
Groete
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Ek sien Oom Koos antwoord my nie, dit was seker 'n t? dom vraag? As iemand anders dalk weet, ek het nog so dommerige vragie ....Louis102 wrote: .... Ek verstaan dat die Z6'e slegs vannaf 'n 15 vergroting met "HD"-lense uitkom. Sal HD-lense 'n merkbare verskil maak vir 'n ou wat die scope net vir jakkalsjag in die nag gebruik? .....
As ek na die balistiese programmetjie van Swarovski kyk, sien ek dat by die 2-12 by 50 se 12 x vergroting, die resultaat op die verskillende afmikpunte van die 4A-300 kruishaar heeltemal verskil van die 'n 3-18 by 50 se 12 x vergroting. Kan iemand my die rede daarvoor gee? Dit lyk net vir my of by die 3-18 by 50 se 12 x vergroting, die afmik strepies nie so lekker gaan werk nie (afstande te v?r uitmekaar) Dis vir my nogal jammer, maar miskien kyk ek verkeerd?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis as strepies nie 'sinc' op 12 nie en te ver uitmekaar is gaan jy net na n groter vergroting toe tot hulle sinc met die kaliber waarmee jy skietLouis102 wrote: Dit lyk net vir my of by die 3-18 by 50 se 12 x vergroting, die afmik strepies nie so lekker gaan werk nie (afstande te v?r uitmekaar) Dis vir my nogal jammer, maar miskien kyk ek verkeerd?
Louis
Groete Biker
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Biker
Ek sien so, maar het nog nooit op 18 vergroting probeer jakkalse skiet nie, is dit wat jy my aanraai?
Groete
Louis
Ek sien so, maar het nog nooit op 18 vergroting probeer jakkalse skiet nie, is dit wat jy my aanraai?
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
LOUIS
Probeer n 308 op 10x
Probeer n 308 op 10x
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Biker, ek sou graag jou raad wou volg, maar weens omstandighede is daar nou nie meer 'n 308 op hierdie plaas nie.Biker wrote: Probeer n 308 op 10x![]()
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Biker hier is my "probleem"/vraag:
Indien die afmikpunte van die selfde kruishaar (4A-300) op 'n 12x vergroting verskil van een model Swarofski na die volgende model, beteken dit dat die "Field of View" dalk verskil tussen verskillende modelle Swarofski's of is daar dalk 'n ander rede? Niks met die kaliber te doen nie.
Vermoed daar's dalk 'n ander rede, maar dis niks ernstigs nie, dit maak net my kop bietjie plat (en dalk net be?vloed dit 'n keuse wat ek moet maak / gemaak het)
Louis
Indien die afmikpunte van die selfde kruishaar (4A-300) op 'n 12x vergroting verskil van een model Swarofski na die volgende model, beteken dit dat die "Field of View" dalk verskil tussen verskillende modelle Swarofski's of is daar dalk 'n ander rede? Niks met die kaliber te doen nie.
Vermoed daar's dalk 'n ander rede, maar dis niks ernstigs nie, dit maak net my kop bietjie plat (en dalk net be?vloed dit 'n keuse wat ek moet maak / gemaak het)
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis
Ek lees en verstaan jou redenasie maar solank die field of view net selfde is kan afmik uitgewerk word maar field of view is vir my n baie belangrike punt. Baie meer belangrik field of view en natuurlik helderhied van beeld as afmik want vir watter persentasie jakkalse mik mens nou af? Solank mens net weet waar moet die jak wees -op die strepie of tussen die twee vir die spesefieke afstand want met n plat projeksie is daar n mate van speling
Groete
Ek lees en verstaan jou redenasie maar solank die field of view net selfde is kan afmik uitgewerk word maar field of view is vir my n baie belangrike punt. Baie meer belangrik field of view en natuurlik helderhied van beeld as afmik want vir watter persentasie jakkalse mik mens nou af? Solank mens net weet waar moet die jak wees -op die strepie of tussen die twee vir die spesefieke afstand want met n plat projeksie is daar n mate van speling
Groete
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Biker, wat jy s? is waar en ook presies hoe ek dit verstaan, maar dis nie waaroor ek wonder nie.Biker wrote: .... Ek lees en verstaan jou redenasie maar solank die field of view net selfde is kan afmik uitgewerk word maar field of view is vir my n baie belangrike punt. Baie meer belangrik field of view en natuurlik helderhied van beeld as afmik want vir watter persentasie jakkalse mik mens nou af? Solank mens net weet waar moet die jak wees -op die strepie of tussen die twee vir die spesefieke afstand want met n plat projeksie is daar n mate van speling ....
Die onderste strepie / afmikpunt verskil met ongeveer 'n 100tree, as die twee modelle wat ek genoem het, na die selfde vergroting (12x) gestel word. (identiese geweer, kaliber, lading, spoed, koe?l ens.) Alles volgens die Zwarovski Balistiese program.
Andersom: Die onderste strepie / afmikpunt, lyk vir my, is vir die selfde afstand as beide die modelle op maksimum vergroting (12 X en 18 X) gestel word. Dit klink net snaaks en nie logies nie, want die grootte van die prentjies deur die lense moet mos verskil in verhouding met die kruishaar as die vergrotings verskil? Ek is seker daar is 'n logiese verklaring, my kop is net te vlak om dit nou uit te redeneer. Miskien word die kruishaar op verskillende posisies monteer in die onderskeie modelle? So nie, is daar dalk 'n field of view verskil, ek weet nie. Dis egter wat ek graag wil weet.
Dalk moet ek altwee koop, dan laat weet ek jou wat watter een werk beter? (
Mooiloop
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Ja Louis soos jy redeneer klink reg en as die afmikpunte verskil op die selfde vergroting moet die verskil by die afmikstrepie le. My kop is te vlak as dit by lense en dinge kom. miskien is die lens waarop die kruishaar is dalk net in n ander posisie by die ander model om die verskil te veroorsaak. Ek sal dan eerder die een koop wat se strepie sinc met jou geweer en wat klaar beproef is.
Groete
Groete
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis
baie jammer dat ek nou eers na jou toe terug kom. Het lank nie op die forum gekuier nie en as ek het net gou-gou sekere goete gekyk. Die HD lense is awesome, maar ek het ongelukkig nog nie die goed mooi in die nag getoets nie, net een maal gekyk. ek sal dus lieg as ek probeer verduidelik hoe goed hulle nou eintlik is in vgl met die normale lense. As ek nou die geld gehad het , het ek 'n Z6 3-18x50 gekoop. Het nou die dag lank deur een gekyk op bewolkte dag toe iemand een kom koop het.
Jou vraag oor die kruishare. Die afstande en kalibrering is dieselfde maar net vir beide scopes op hul maksimum gestel. As jy die 18x afdraai na 12x gaan sy kalibrering 9spasies) verskil van die van die 12x 9maksimum.
Louis, daar is nie iets soos 'n dom vraag nie. Weereens sorry, ek het nie geweet van jou vraag nie. Hoop my vinnige antwoord maak sin vor jou. sal m?reaand kyk op hierdie post of jy gelees het.

Oom Koos, dankie vir die terugvoer (die domvraag-ding was sommer 'n grappie, met die hoop dat jy vinniger sal reageer)Koos Barnard wrote: ... Louis, daar is nie iets soos 'n dom vraag nie. Weereens sorry, ek het nie geweet van jou vraag nie. Hoop my vinnige antwoord maak sin vor jou. sal m?reaand kyk op hierdie post of jy gelees het ...
Die "hoe" van die kruishaar-vraag pla my steeds so effens, maar ek sal maar seker moet berus. Met die 3-18 x 50, sal die afmik-strepies 4A-300 kruishaar dus nie so lekker werk, as ek op 10 of 12 x vergroting probeer jakkalse skiet nie. Op die kleiner vergrotings is die strepies dan net te ver uit mekaar om prakties te wees (vir my smaak natuurlik) Miskien sou die Balistic Turrets 'n beter opsie gewees het, maar dit het ook maar eiesoortige probleme.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis102
Die 4a-300 se afmikstrepies is as volg. Op 100m verteenwoordig die eerste spasie 7.6cm of drie duim, van daardie strepie na die volgende een is 4cm op 100 en dan 5cm na die laaste strepie toe. Ja, as jy dus die vergroting van 18x afdraai sal die strepies "verder van mekaar" raak as jy dit so wil stel, maw die spasie tussen die strepies sal groter wees op alle afstande as op 18x. Dus sal jou geweer nie meer op dieselfde plek skiet nie. Die enigste manier om dit te oorkom is om die kruishaar op die eerste fokusplein in die scope te monteer. Dan rek en krimp die kruishaar saam met die vergroting en bly die spasies konstant maak nie saak op watter vergroting jy skiet nie. Ongelukkig maak dit die kruishaar baie vet op maksimum vergrtoting en te dun op minimum.
Die 4A-300 werk lekker maar jy moet speel met die scope om hom gewoond te raak. met my .30-06 en 150gr koe?ls zero die scope met die normale kruishaar op 100 en dan eers weer op 240m as ek met die eerste strepie mik. Die Ballistic turret dink ek sal vir sommige mense goed werk. Jy kan op vier verskillende afstande wat jou geval inskiet en dit duidelik merk. Die ideale teleskoop vir alle tipe skiet is nog nie ontwerp nie en ons moet maar daarin berus.

OOM LEEU
kRY DAN N SWARTWORS MET N BR RECTICLE HY SAL JOU NADER BRING AAN DIE AFSTANDE WAT JY SOEK DINK EK.
HY SAL N AANWYSER OF AANWYSINIGS HE VIR JOU GUNSTELING KALIBER IN DIE OMTREK VAN ONGEVEER PLUS MINUS 50 METER INKREMENTE OP N 18 VERGROTING.
dIE 12 VERGROTING SAL JOU ONGEEER PLUS MINUS WILDE RAAISKOOT 70 METER VIR N BEGIN VAN 200 AF GEE EN HIER BY 650 MEETR STOP.
hOOP DIE NUWE RECTICLE WERK?
eK HET GESPEEL MET DIE
BALLISTIC PROGRAMME VAN SWAROVSKI EN KON NIE WERKLIK SIEN DAT HY OP 10 12 16 EN 18 VERGROTINGS DIESELFDE BLY NIE ELKE KEER HET DIE AFTSANDE VERANDER.
EK HET NIE AL DIE SCOPES DEURGEWERK NIE, TAFFIE SIN WAS IN DIE STEEKPROEF EN MY BAIE VEROUDERDEDE EEN OOK INGESLUIT,
EK HET NIE DIE HELE Z3 EN Z6 REEKS GETOETS NIE, SLEGS EEN UIT ELKE GROEP.
LW EK SE NIE JY DOEN IETS VERKEERD OF JY PRAAT NIE DIE WAARHEID NIE, EK SE NET DIE WAT EK GETOETS HET , HET MOOI SAAMGESPEEL\
GROETE
JACQUES
kRY DAN N SWARTWORS MET N BR RECTICLE HY SAL JOU NADER BRING AAN DIE AFSTANDE WAT JY SOEK DINK EK.
HY SAL N AANWYSER OF AANWYSINIGS HE VIR JOU GUNSTELING KALIBER IN DIE OMTREK VAN ONGEVEER PLUS MINUS 50 METER INKREMENTE OP N 18 VERGROTING.
dIE 12 VERGROTING SAL JOU ONGEEER PLUS MINUS WILDE RAAISKOOT 70 METER VIR N BEGIN VAN 200 AF GEE EN HIER BY 650 MEETR STOP.
hOOP DIE NUWE RECTICLE WERK?
eK HET GESPEEL MET DIE
BALLISTIC PROGRAMME VAN SWAROVSKI EN KON NIE WERKLIK SIEN DAT HY OP 10 12 16 EN 18 VERGROTINGS DIESELFDE BLY NIE ELKE KEER HET DIE AFTSANDE VERANDER.
EK HET NIE AL DIE SCOPES DEURGEWERK NIE, TAFFIE SIN WAS IN DIE STEEKPROEF EN MY BAIE VEROUDERDEDE EEN OOK INGESLUIT,
EK HET NIE DIE HELE Z3 EN Z6 REEKS GETOETS NIE, SLEGS EEN UIT ELKE GROEP.
LW EK SE NIE JY DOEN IETS VERKEERD OF JY PRAAT NIE DIE WAARHEID NIE, EK SE NET DIE WAT EK GETOETS HET , HET MOOI SAAMGESPEEL\
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Koos en Jakes
Jammer dat ek so moeilik verduidelik, ek dink ek verstaan presies die probleem en daar's niks wat ek/ons kan nie doen om my probleem te oorkom nie. Ek sal ?f op 18 x vergroting moet probeer skiet (maar glo nie dit gaan werk nie) ?f ek moet maar vergeet om die strepies in die praktyk te probeer aanwend (hulle is net t? ver uit mekaar om prakties te wees op 12 X vergroting by die 3-18 scope). Die BR-reticle sou miskien die antwoord wees, maar nou ja.
Dankie vir die hulp!
Louis
Jammer dat ek so moeilik verduidelik, ek dink ek verstaan presies die probleem en daar's niks wat ek/ons kan nie doen om my probleem te oorkom nie. Ek sal ?f op 18 x vergroting moet probeer skiet (maar glo nie dit gaan werk nie) ?f ek moet maar vergeet om die strepies in die praktyk te probeer aanwend (hulle is net t? ver uit mekaar om prakties te wees op 12 X vergroting by die 3-18 scope). Die BR-reticle sou miskien die antwoord wees, maar nou ja.
Dankie vir die hulp!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Louis
Jy skiet op dieselfde plek al is die vergrotings af- of opgestel. Jy kan net nie die kruishaar gebruik op alle vergrotings om diere te meet nie. Daarvoor moet jy op sekere vergroting dit toets en op dieslefde vergroting dit gebruik, so stel dit egter net af na die vergroting wat jy weet jy het dit getoets. My "rangeing" gebruik ek net op 12x en skiet gelukkig ook daarop, so dit is gerieflik vir my.
Ja, my ou trippie is gister so bietjie uitgestel en sal later met die nuwe datum vorendag kom.
Mooiloop
Jy skiet op dieselfde plek al is die vergrotings af- of opgestel. Jy kan net nie die kruishaar gebruik op alle vergrotings om diere te meet nie. Daarvoor moet jy op sekere vergroting dit toets en op dieslefde vergroting dit gebruik, so stel dit egter net af na die vergroting wat jy weet jy het dit getoets. My "rangeing" gebruik ek net op 12x en skiet gelukkig ook daarop, so dit is gerieflik vir my.
Ja, my ou trippie is gister so bietjie uitgestel en sal later met die nuwe datum vorendag kom.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Z6 2-12x50L 4a 300 kruishaar
Aik?na Taffie, ek en jy praat nie oor die selfde ding hier nie. Op jou Z6 se kruishaar, sal die kruis op alle vergrotings op die selfde plek skiet, ja. Ek praat egter van die drie afmikstrepies onder die kruis. Indien jy aan jou vergroting stel, gaan die afstand wat daardie strepies verteenwoordig, verskil. (ek praat van waar jy gaan skiet as jy met hulle afmik en nie van afstand skat nie) As ek verkeerd is, help my reg, maar dis hoe ek dit verstaan en dit vir my sin maak.tafjak wrote: .... Jy skiet op dieselfde plek al is die vergrotings af- of opgestel. Jy kan net nie die kruishaar gebruik op alle vergrotings om diere te meet nie ....
Jammer oor die uitstel van jou trippie, het nogal baie uitgesien om te gesels.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.