Seating Depth

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Seating Depth

Post by Arnold »

Manne het julle al opgelet wat met julle groepe gebeur as julle die seating depth van die koeel verstel?
Hier verwys ek spesifiek na vertikale en horisontale verspreidings.
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Seating Depth

Post by erx »

Jip, dit maak 'n m@erse verskil!

Groete
erx
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Seating Depth

Post by tripodmvr »

Arnold wrote: Manne het julle al opgelet wat met julle groepe gebeur as julle die seating depth van die koeel verstel?
Hier verwys ek spesifiek na vertikale en horisontale verspreidings.
Het jy enige tendens waargeneem of gaan dit in die algemeen net oor swak en goeie groepe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Seating Depth

Post by Arnold »

Ek het eintlik nog te min geskiet om dit 'n tendens te noem maar dit het vir my gelyk of my groepe van horisontaal na vertikaal verander soos ek die seating depth verstel.
My verdere seating depth verstellings sal ek nou rondom die middelste groepie konsentreer.

Hierdie was geskiet vanaf 'n 5 thou jam (bo) tot 'n 20 thou jump (onder)

5 thou jam
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 0grVLD.jpg[/img]

10 thou jump
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 0grVLD.jpg[/img]

20 thou jump
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 0grVLD.jpg[/img]

Ek sal nou hier by 10 to 15 thou jump speel en sien of die groep nog gaan krimp?
Last edited by Arnold on Sun Jun 26, 2011 10:04 pm, edited 1 time in total.
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Seating Depth

Post by erx »

Sal kyk of ek nog die tykens het en dan fotos plaas.
Vir my het dit al gelyk dat nader aan die lands gee partykeer 'n vertikale verspreiding en verder van lands 'n horisontale verspreiding.
Moet ook byse dat dit net met Bergers was wat ek dit gevind het, ander het slegs oop of toe gemaak.

Groete
erx
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Seating Depth

Post by THOMAST »

'n Mens is geneig om enn dimensioneel te dink wanneer dit kom by "barrel harmonics" Die woorde "sinus kurwe", "amplitude" , "frkwensie" laat jou dink aan die beelde wat jy op 'n ossiloskoop sien.
'n Loop beweeg egter nie net op en af nie, maar sywaarts ook. Soos die seating depth gestel word gaan jy hierdie fenomeen sien op die teiken, as alle ander faktore kontant is.
Het eenkeer gehoor dat 'n man sy geweer beskryf as "'n 375 met 'n Shilen whipping barrel" on die "free floating" loop te beskryf. Miskien was hy nader aan die waarheid as wat hy besef het...
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Seating Depth

Post by baboonstalker »

Toe ek met die seating depth vir die 88 bergers op die 6mm bepaal het het ek die volgende gesien:
zero jump - perfekte vertikale string van +-  2"
30 thou jump - groep het toegemaak na 3 skote in +- 12mm en een flyer 'n effe hoog en links
60 thou jump - horisontale groep
90 thou jump - groep maak heeltemaal oop

Groepe was 4 skote op 300m
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Seating Depth

Post by Arnold »

Dankie vir daardie Pieter  ;)

Ek lees Berger beveel aan dat jy die VLD koeels in 30 tot 40 thou stappe moet jump en sodoende 'n sweetspot kry waarna jy verstellings van 2 tot 5 thou kan maak vir die finale tuning. {Hierdie is as jy sukkel met groepe en akkuraatheid van minder as 0.75 MOA kry}
Aangesien dit lyk of my geweer gaan groepeer rondom 10 thou jump sal ek daarvandaan my volgende groepe toets in 30 thou stappe.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Seating Depth

Post by baboonstalker »

Arnold,

Op watter afstand het jy die groepe geskiet?
Pieter
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Seating Depth

Post by Arnold »

Pieter, daai was maar op 'n 100m
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2467
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Seating Depth

Post by jdpretorius »

Hierdie is n stok ou draad wat dalk kan doen met herlewing.
Daar is ook n paar ander wat lekker info het.

Ek loop gereeld manne raak wat nie glo, in of dat, die TPL verstelling so groot veskil kan maak in groepeering nie en blameer die geweer self as hy nie mooi wil skiet nie. Al verduidelik n ou dan mooi sien jy die skeptisisme (google se groot woord Image) in hulle gesigte....so dink dalk dat "sien is glo" werd, en meskien wil ander ook hulle ervarings deel sodat ons/ek weer dalk nog iets nuut kan leer.


Die toets is gedoen om te sien wat moonlik is met n geweerkie wat n barrel tuner op het, wat reeds gestel is vir rak ammo. In die geval is hy gestel vir 165gr Federal Fosions (rak ammo) en ek laai op die herwinde doppe tans 165gr Accubonds met N550. Ek gebruik vir eers sommer net n gewone Lee Collet Die stel.
Die is op node 5.5 (half node) teen 2706fps wat toevallig +/_ die selfde spoed is as die rak ammo.
Wat interesant was is om te sien hoe die ES verander en dat spoed op n stadium nie baie verander nie. Ek't die TPL korter gestel in 0.15mm inkremente, en die kruit die selfde gehou. Die eerste drie skote was net foulers. Skote was op 100m.
20240811_191457.jpg
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Seating Depth

Post by JF123 »

Ek het nie veel vertroue in 3 skoot groeperings nie. Veral nie as dit kom by spoed nie.

En ja, ek weet diepte van die koeël maak 'n verskil, maar ek dink dit het meer te doen met hoe diep dit in die dop in is en nie hoe vêr dit van die keel af is nie.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Seating Depth

Post by Wouter Roets »

JF123 wrote: Tue Aug 13, 2024 9:26 am Ek het nie veel vertroue in 3 skoot groeperings nie. Veral nie as dit kom by spoed nie.

En ja, ek weet diepte van die koeël maak 'n verskil, maar ek dink dit het meer te doen met hoe diep dit in die dop in is en nie hoe vêr dit van die keel af is nie.
JF123

Drie skote gaan verseker vir n mens n indikasie kan gee. Ek neem aan as dit 5 skote was sou jy seker n 10 skoot groepe verkies het.

Verduidelik vir my hoe die sprong na die groewe n kleiener invloed op groepering sal he as die nek greep op die koeel? Wanneer n koeel grafeer het dit by verre die grootste invloed in die opwaartse gedeelte van die drukkurwe. Hoe kan die adisionele nekgreep van 0.15mm op n koeel skag naastenby n gelykstaande uitwerking he?

Groetnis
Wouter
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2467
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Seating Depth

Post by jdpretorius »


JF123 wrote: En ja, ek weet diepte van die koeël maak 'n verskil, maar ek dink dit het meer te doen met hoe diep dit in die dop in is en nie hoe vêr dit van die keel af is nie.
Seg dalk hoekom jy soo sê.
Ek gan vir die oomblik verskil van jou want het al gesien dat soos die keel weg brand, dat ek weer my TPL moet stel vir die selfde hoeveelheid "jump" om op die sweet spot te kom.
Ps. ek moes my kruit ook n klein bietjie (0.1gr) aan pas. Deur net kruit aan te pas het nie die kroepies weer tot op hul beste gekrimp nie.

Die flipped koeëls raak nou so duur dat ek nie vir n seating depth toets 5 skote elk wil skiet nie Image

Hier is n link na n ander ou gesprek .....waar Gian so ietsie sê van die Chris Long teorie.
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Seating Depth

Post by Capt. Yoda »

jdpretorius wrote: Tue Aug 13, 2024 10:48 am
JF123 wrote: En ja, ek weet diepte van die koeël maak 'n verskil, maar ek dink dit het meer te doen met hoe diep dit in die dop in is en nie hoe vêr dit van die keel af is nie.
Seg dalk hoekom jy soo sê.
Ek gan vir die oomblik verskil van jou want het al gesien dat soos die keel weg brand, dat ek weer my TPL moet stel vir die selfde hoeveelheid "jump" om op die sweet spot te kom.
Ps. ek moes my kruit ook n klein bietjie (0.1gr) aan pas. Deur net kruit aan te pas het nie die kroepies weer tot op hul beste gekrimp nie.

Die flipped koeëls raak nou so duur dat ek nie vir n seating depth toets 5 skote elk wil skiet nie Image

Hier is n link na n ander ou gesprek .....waar Gian so ietsie sê van die Chris Long teorie.
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Jis 9 jaar terug al
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Seating Depth

Post by Arnold »

Arnold wrote: Sun Jun 26, 2011 9:20 pm Manne het julle al opgelet wat met julle groepe gebeur as julle die seating depth van die koeel verstel?
Hier verwys ek spesifiek na vertikale en horisontale verspreidings.
... en so het almal iewers begin ;D
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 994
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Seating Depth

Post by Kallie Fernhout »

https://precisionrifleblog.com/2020/04/ ... ment-tips/

Vir die wat nog nie hierdie navorsing raak gelees het nie. Dit is al n paar jaar terug gedoen maar nogsteeds van toepassing.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2956
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Seating Depth

Post by Lategan1 »

@Kallie, goeie stuk. Lank en dalk uitgerek, maar waardevol. My ervaring en info met my .223 projek elders geplaas, strook grotendeels hiermee.

Dit was in 2020 publiseer, nie te lank terug nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply