Tikka Sneller probleem

Post Reply
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Die laaste ruk gee my tikka se sneller probleme. Indien ek hard oorlaai engage die sear nie en die skoot gaan af. As ek stadig en saggies oorlaai werk hy 99% van die kere. Ek het die spring al op sy styfste so dit is nie dit nie.

Waarna kan ek nog kyk?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Gawie(13mm) »

Haal hom af van die geweer en was hom met kragparrafien of petrol. Dit haal al die jellie en fyn stof af. Gebruik gravietpoeier vir "smering" en probeer weer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Thanks Gawie, sal hom probeer en laat weet. Eks al redelik gatvol
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by tripodmvr »

Die spuitblikke vir remskoene of enjin skoonmaak sal ook die spinnerakke mooi uitblaas en hulle is nie so giftig met die reuke soos petrol nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Dankie Oom Driepoot. Is dit sommer iets wat ek by hardeware winkel soos builders kan koop?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by tripodmvr »

Midas of ander winkels soos Game, Makro of P&P het gewoonlik op die rak. Groot spuitblik wat olie goed verwyder en gou droog word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Geno »

https://img2.bobsbmw.com/8d37508d7f3c24c.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Dankie manne. Sal hom gaan soek ini shop
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Riebeeker »

Brake Cleaner
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Arnold »

Iets soos hierdie//uploads.tapatalk-cdn.com/20180831/6448a85ad44b9ec405eb97f5e702bd54.jpg
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Hy maak nogsteeds dieselfde...
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Die sneller lyk of hy reg is. Kan dit die slagpen wees? As ek stadig toe maak is hy 100. As ek hom hard slaan dan gaan hy af
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Gawie(13mm) »

Malan123 wrote:Die sneller lyk of hy reg is. Kan dit die slagpen wees? As ek stadig toe maak is hy 100. As ek hom hard slaan dan gaan hy af
Ek vernoed die probleem sal by die sneller lê.
My goeie vriend Chevvy se muilperd 300 het net so gemaak. Ek het 'n stywer veer in gesit. Dit smaak my hy skop nog net so, maar ten minste verras hy jou nie meer as jy die slot toemaak nie. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Hahahaha. Ek sal die oorspronklike veer terug sit en kyk of hy dan wil werk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Gawie, lyk of jy reg is oor die veer. lees dit nou op amerikaanse forums ook raak. Dankie vir die hulp almal
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Rookie mistake. Pennetjie was verkeerd om :o
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Gawie(13mm) »

Malan123 wrote:Rookie mistake. Pennetjie was verkeerd om :o
.....en dit is die rede hoekom daar 'n waarskuwing en 'n vrywaring op sommige gewere se lope gegraveer is. >:+
Dit is ook die rede hoekom HOWA sy snellers verander het na die HACT. Hy werk of hy werk nie.

Malan, ek berispe jou glad nie. Dankie vir die les wat ons kon keer uit jou ervaring.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2130
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Malan123 »

Wanneer ek begin karring is gewoonlik wanneer goed ophou werk :). Maar dis maar hoe mens leer ook!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Tikka Sneller probleem

Post by ruaanb »

Joune is gelukkig net 'n verkeerd om pennetjie.....my vrou se skottelgoedwasser werk nie meer nie.....
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2335
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Tikka Sneller probleem

Post by Diesel Dog »

ruaanb wrote:Joune is gelukkig net 'n verkeerd om pennetjie.....my vrou se skottelgoedwasser werk nie meer nie.....
Staak jy dan Ruaanb! ++>: ++>:

DD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Tikka Sneller probleem

Post by ruaanb »

oplas ja
Post Reply