6.5 Creedmoor bende
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Dankie Berra, dit help baie, ek het groot sukses met my RDFs teen so 2800.
Ek moet bieg dat die Creedmoor my baan geweer is met so bietjie vlakte en voorsit jag gebruik. Uit die aard van die saak was ek dan tot dusver gelukkig genoeg om slegs kop en nek skote te kon skiet, ek het wel ander man se kwesbok op die blad geskiet met RDF en hy het net daar geval, Bloedskade was ook vir my heel aanvaarbaar.
Ek sal nie die RDF aanbeveel as konvensionele jag punt nie maar kan nie die punt afkraak uit my ondervinding met hom nie.

Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
More, wat is die ideale loop lengte en twist vir 120gr koele?
Groetnis
Jaco
Groetnis
Jaco
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
1ste Blesbok 580m net net agter die blad. Toe die skoot loop hoor ek hoe hy reg deur die bok gaan.Springkudu wrote:Praat bietjie jou hart uit en deel jou ervaring, sal graag wil weetjankraay wrote:As julle met 140 RDF’s gaan jag gaan julle sukkel....vra my ek het daai toets erg gedop.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die bok hardloop so 200m en gaan le in die lang gras maar gelukkig kon ons die kop sien. Ek vat toe n opvolg toe hy opstaan op 600m en daar gaan die bok weer.
Ry toe nader en skiet hom in die kop op 100m. Die gate(exit) wat die RDF maak is maar so groot soos n R2. Altwee skote is deur die longe en het been getref maar het nie mooi oopgemaak nie.
Die 2de bok het jakkals kos geword erens in die lang gras. 380m bladskoot en daar gaan hy.
Om teiken met hulle te skiet is baie lekker en mens kry goeie resultate uit hulle uit maar jag is uit.
Ek is tans besig met ladings op 147 ELD M’s en van wat ek laas week op die Natal jag ervaar het met die 155 ELD M is ek vol hoop.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hallo Berra
Wat is die looplengte van jou geweer?
Groetnis
Wouter
Wat is die looplengte van jou geweer?
Groetnis
Wouter
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
More Wouter.
26duim
26duim
-
Bokwagter
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
More Manne
Ek het hulp nodig hier,my scope wat ek agteraan was is n SIGHTRON 10-50x60 SF 1/8MOA maar nou die een wat hulle het is n 1/4MOA.dit is net vir competisie skiet hierdie.se 800m+-.
Gaan dit n verskill maak of is daar iets anders wat ek kan koop in daai prys klas
Eeet julle waar ek so 1/8 sightron scope kan koop?
Die Nightforce Comp is te veel vir my
Dankie Manne
Lekker dag

Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Your opinions on the 140gr Custom Competition?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Een van my kliente het die selfde klagtes met Scenar en RDF. Hyt nou oorgeskakel na Accubond LR. Noggie weer hom hoor kla nie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Enige advies met die volgende asb:
My Creedmoor het nou 1122 skote deur sy loop en was hoofsaaklik 140gr RDFs gewees. Hulle het regtig mooi geskiet. Die laaste paar kere op die skietbaan wou die geweer net nie meer groepeer nie. Magnum primers prober en lading ontwikkeling oorgedoen met geen sukses. Sondag begin ek fout soek en meet toe sy maksimum patroonlengte vir die 140gr RDFs. Dit was 1122 skote gelede 74.18 en is nou 75.28. Dit is 'n volle 1.1mm wat die loop ge-erodeer het. Geen wonder dinge lyk nie meer mooi op papier nie. Ek wil eerstens vra of 1.1mm na 1122 skote normal is of buitengewoon baie.
My eintlike vraag is WAT NOU? Sal ek nog met die RDFs regkom? Ek het toevallig nou in twee inkremente van 0.3mm die patroonlengte langer gemaak maar daar is geen verbetering op die teiken nie. Met n TPL wat nou 0.6mm langer is, het ek net 'n 4.2mm greep tussen koeël en nek en dis 72% wat te min is volgens my. Wat stel julle voor met die RDFs? Moet ek hulle nog langer laai en nie omgee oor die 72% greep nie OF moet ek die TPL baie korter maak OF moet ek oorskakel na 'n ander koeël toe?
Het toevallig Sondag Custom Competitions gelaai as foulers en dit teen 'n helse sprong gelaai en hulle het regtig goed geskiet. My kop neig dus om weg te beweeg van RDFs af en hulle eers weer te gebruik as ek n nuwe loop op het. Wat sou julle voorstel?

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hansie verskil daai lot nommers van die punte?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hi BokwagterBokwagter wrote:More Manne
Ek het hulp nodig hier,my scope wat ek agteraan was is n SIGHTRON 10-50x60 SF 1/8MOA maar nou die een wat hulle het is n 1/4MOA.dit is net vir competisie skiet hierdie.se 800m+-.
Gaan dit n verskill maak of is daar iets anders wat ek kan koop in daai prys klas
Eeet julle waar ek so 1/8 sightron scope kan koop?
Die Nightforce Comp is te veel vir my
Dankie Manne
Lekker dag
Jong jy gaan bietjie fyner kan stel met die 1/8 maar ook nie so baie nie. Jy moet maar eers bepaal hoe ver jy wil skiet en hoe gereeld jy dit gaan doen. Ek skiet Mrad maar tot dusver het ek nie fyner verstelling nodig gehad nie.
Ek skiet met n 3-12 maksimum vergroting en skiet gemaklik tot op 1236m met hom.
As ek my 2c kan gee gaan jy nooit op 50 skiet nie en met dit gese sou ek vir n S3 gaan met 1/4 verstelling.
As jy na n ander scope soek wat ook in 1/8 stel kan jy na die NF BR kyk maar sterkte...hulle is soos 365 in die land.
Hoop jy kom reg
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hansieslim wrote:Enige advies met die volgende asb:
My Creedmoor het nou 1122 skote deur sy loop en was hoofsaaklik 140gr RDFs gewees. Hulle het regtig mooi geskiet. Die laaste paar kere op die skietbaan wou die geweer net nie meer groepeer nie. Magnum primers prober en lading ontwikkeling oorgedoen met geen sukses. Sondag begin ek fout soek en meet toe sy maksimum patroonlengte vir die 140gr RDFs. Dit was 1122 skote gelede 74.18 en is nou 75.28. Dit is 'n volle 1.1mm wat die loop ge-erodeer het. Geen wonder dinge lyk nie meer mooi op papier nie. Ek wil eerstens vra of 1.1mm na 1122 skote normal is of buitengewoon baie.
My eintlike vraag is WAT NOU? Sal ek nog met die RDFs regkom? Ek het toevallig nou in twee inkremente van 0.3mm die patroonlengte langer gemaak maar daar is geen verbetering op die teiken nie. Met n TPL wat nou 0.6mm langer is, het ek net 'n 4.2mm greep tussen koeël en nek en dis 72% wat te min is volgens my. Wat stel julle voor met die RDFs? Moet ek hulle nog langer laai en nie omgee oor die 72% greep nie OF moet ek die TPL baie korter maak OF moet ek oorskakel na 'n ander koeël toe?
Het toevallig Sondag Custom Competitions gelaai as foulers en dit teen 'n helse sprong gelaai en hulle het regtig goed geskiet. My kop neig dus om weg te beweeg van RDFs af en hulle eers weer te gebruik as ek n nuwe loop op het. Wat sou julle voorstel?
Seat net die koels verder uit om op te maak vir die keel wat weg gebrand het. 1.1mm is nie baie nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
jankraay - jip dis dieselfde lot koeëls
Capt...ek't reeds TPL met 0.3mm en toe met 'n verdere 0.3mm verleng. Met die 0.6mm verlenging in TPL het die greep op my koeël nou verminder na 4.2mm. Is dit nog genoeg?
Capt...ek't reeds TPL met 0.3mm en toe met 'n verdere 0.3mm verleng. Met die 0.6mm verlenging in TPL het die greep op my koeël nou verminder na 4.2mm. Is dit nog genoeg?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Hansie. Die 1.1mm is nie volgens my baie nie. Myne is al so 1.6mm weggebrand na 2000skote. Ek kon ook nie meer regkom met die 108gr scenars nie ek kon hulle ook nie verder uitlaai nie want ek het nog minder greep op koel gehad. Ek skiet nou 140gr Eldm en hulle werk nog baie mooi. Op die Amerkikaanse forums se hulle die Rdf hou van baie jump. Weetnie hoe ver jy nog van lands wegwas nie maar dalk kan jy dieper indruk, die 4mm greep raak al bietjie min.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Mens moet seker nie,maar dit het gebeur, my geweer is saterdag gebruik op 'n SWB, nosler 123gr CC, SWB op 300m net daar omgedop..ok, 5 tree gegee.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Mooi JohanvB...ja mens moet nie. LOL
Berra/Capt...
Berra ek dink jy raak die punt aan waarby ek eintlik wil uitkom. Ek't nog nie Amerikaanse forums gelees nie, maar volgens my is die RDF se vorm van so 'n aard dat hy juis 'n klein sprong na die lande verkies. Ek mag verkeerd wees. Daarom was my sprong 0.68mm (toe ek nog gedink het my loop makeer niks). Met die wegbranding was hy op die einde +1.1mm = 1.78mm en dit wou nie werk nie. Toe laai ek mos 0.6mm uit wat my 'n teoretiese sprong van 1.18mm gegee het en dit het ook geen goeie tekens getoon nie.
Hierdie punt het my laat dink dat ek OF na kleiner TPL toe moet gaan OF maar daai RDFs moet bêre vir die dag as ek 'n nuwe loop kry. Ek gaan beslis eers 'n groter sprong toets voor ek hulle eenkant sit.
Berra/Capt...
Berra ek dink jy raak die punt aan waarby ek eintlik wil uitkom. Ek't nog nie Amerikaanse forums gelees nie, maar volgens my is die RDF se vorm van so 'n aard dat hy juis 'n klein sprong na die lande verkies. Ek mag verkeerd wees. Daarom was my sprong 0.68mm (toe ek nog gedink het my loop makeer niks). Met die wegbranding was hy op die einde +1.1mm = 1.78mm en dit wou nie werk nie. Toe laai ek mos 0.6mm uit wat my 'n teoretiese sprong van 1.18mm gegee het en dit het ook geen goeie tekens getoon nie.
Hierdie punt het my laat dink dat ek OF na kleiner TPL toe moet gaan OF maar daai RDFs moet bêre vir die dag as ek 'n nuwe loop kry. Ek gaan beslis eers 'n groter sprong toets voor ek hulle eenkant sit.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Ek het die RDF’s met 0.8mm jump suksesvol geskiet uit my CM. Probeer dit...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
130gr RDF's...
Het iemand hulle dalk al probeer? Ek sien die somme op QLoad lyk nie so mooi met dit nie. 2850fps lyk wel moontlik uit n 24" loop. Ek't gehoop mens sal maklik 3000fps op 'n node kry, maar dit blyk nie moontlik te wees nie. Enige ervaring van enigiemand dalk?
Ek't ongelukkig klaar van hulle gekoop voor ek die QLoad somme gaan kyk het.
Het iemand hulle dalk al probeer? Ek sien die somme op QLoad lyk nie so mooi met dit nie. 2850fps lyk wel moontlik uit n 24" loop. Ek't gehoop mens sal maklik 3000fps op 'n node kry, maar dit blyk nie moontlik te wees nie. Enige ervaring van enigiemand dalk?
Ek't ongelukkig klaar van hulle gekoop voor ek die QLoad somme gaan kyk het.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Vergeet van QL voor jy dit nie prakties toegepas het nie. Ek het die 147’s gekoop en begin skiet sonder om op QL te kyk. Baie gelukkig met wat ek sover sien.Hansieslim wrote:130gr RDF's...
Het iemand hulle dalk al probeer? Ek sien die somme op QLoad lyk nie so mooi met dit nie. 2850fps lyk wel moontlik uit n 24" loop. Ek't gehoop mens sal maklik 3000fps op 'n node kry, maar dit blyk nie moontlik te wees nie. Enige ervaring van enigiemand dalk?
Ek't ongelukkig klaar van hulle gekoop voor ek die QLoad somme gaan kyk het.
Laai 10 en gaan skiet spoed en dan kalibreer jy.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
CvZ
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 09, 2018 5:52 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
Naand manne
Moet seker geduldig wees met lisensie, maar vra solank of iemand voorstelle het met 6.5 creedmoor laai. Gaan met A Max 123gr ,IMR 4350 uit n 26" loop begin.
Browning x bolt LR ( sien nie enige Brownings op die groep nie - moet ek bekommerd wees......?)
Alle raad word waardeer.
Moet seker geduldig wees met lisensie, maar vra solank of iemand voorstelle het met 6.5 creedmoor laai. Gaan met A Max 123gr ,IMR 4350 uit n 26" loop begin.
Browning x bolt LR ( sien nie enige Brownings op die groep nie - moet ek bekommerd wees......?)
Alle raad word waardeer.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Anyone used or using S355 and a 140gr bullet? Just wondering as I have 3 tins of S355 batch 10 I was thinking about using. If S365 is really better, I'll have to get some of that.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- henk.spioenkop
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm
6.5 Creedmoor bende
Ek gebruik S355 met 140gr CC’s. Ek gebruik CCI200 primers en gooi 39.7gr kruit. 24 duim loop, 1 op 8 twist en spoed lê op 2675f/s. Chrony is 5m weg en lees 2660 + 15=2675.Ranger wrote:Anyone used or using S355 and a 140gr bullet? Just wondering as I have 3 tins of S355 batch 10 I was thinking about using. If S365 is really better, I'll have to get some of that.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
365 is more suitable and you will get higher velocities with better casefill on a node.Ranger wrote:Anyone used or using S355 and a 140gr bullet? Just wondering as I have 3 tins of S355 batch 10 I was thinking about using. If S365 is really better, I'll have to get some of that.
355 batch 11 is closer to 365 so you will do better with that than batch 10.
If you would be shooting 108 or 123gr bullets 355 would be better suited to the purpose than 140s
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Bokwagter
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon Aug 06, 2018 2:32 pm
Re: 6.5 Creedmoor bende
More Manne
Will net by julle hoor wat is die beste H4350 of IMR4350 of S365 of N550 off.......
Ek skiet 130gr en 140gr VLD
Wat is die beste kryt wat ek kan koop?
dankie

- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: 6.5 Creedmoor bende
Bokwagter, ek is nou nie 'n kenner nie of 'n Creedmoor man nie - maar ek sou vir Hodgdon H4350 gegaan het. Minder temperatuur sensitief as IMR 4350 en sagter op die keel as VV N550.
En die verkoopsman by die groot winkel gaan vir jou vertel dat Hodgdon H4350 en IMR 4350 presies dieselfde ding is net in 'n ander emmer - dit is nie waar nie. Hodgdon H4350 word in Australia gemaak en dink IMR 4350 in Canada.