Goeie dag
Ek is opsoek na 2 takbokke (trofee)en Bosvarkke om te jag naby Kimberley omgewing . Of as iemand weet van iets iewers en dan pryse op hulle asb.
Moet net nie in Natal wees nie.
Kaap,bloem,mosselbaai daai omgewing is reg.
Ek ook opsoek na n mooi trofee bosbok asb.
Sal warder as iemand kan help.
Baie dankie.
Opsoek na Bosvark en takbok. om te jag
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm