leupold vx3i lrp vs sightron s3

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

leupold vx3i lrp vs sightron s3

Post by johans »

more manne.as hier so draad reeds bestaan verwys my asb.ek soek n scope vir my 30-06.dit gaan 50% jag en 50% baanskiet moet doen,so bietjie langer afstande(600m maks) vir die baanskiet.dus soek ek iets met afmik merkies en wat goed kan dial.na gawie se skrywe oor die lrp hou ek baie van hom,al wat my afsit is die boonste stelknop wat so hoog uitstaan.
ek kyk ook na die sightron s3 6-24x50,hys n raps goedkoper en ek glo dis ook n baie goeie keuse.
ek sal waardeer as julle paar insette kan gee asb
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: leupold vx3i lrp vs sightron s3

Post by Gian_dP »

Ek het 'n s3. Baie lekker teleskoop. Al wat ek sou wou verander is 1 MOA merkies op die kruishaar ipv 2MOA.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1234
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: leupold vx3i lrp vs sightron s3

Post by heywillie »

Kyk gerus na die VX3i 4.5-14x50 CDS.
Moenie dat die 14x vergroting jou afsit nie. Met die helder glas skiet jy maklik tot op 500m. Ek het persoonlik nog nie verder probeer nie.
Die verstel knop is "low profile" en die onderste vergroting is nog klein genoeg vir die bos (4.5x vs die 6 of 6.5 van die groter scopes).
Die 30mm buis model bied ook 110MOA wat geskik is vir die langer skote.

Hier is fotos van die scope op my 30-06 op die link:

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=66998
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: leupold vx3i lrp vs sightron s3

Post by geelslang »

Ek het albei en vir jou gebruik stel ek die LRP voor. Ja die elevasie knop is onnodig groot maar as jy uitsluitlik wil dail sou ek sê gaan vir hom. As jy meer van 'n kombinasie wil hê van dail en hold is heywillie se voorstel beslis 'n goeie een. Ek het so scope ook.
Post Reply