Jag in 60 kmh wind
-
ablm468
Jag in 60 kmh wind
Manne die weer het ons darem mooi ingeloop die naweek. Ek jag hier by Vrede, hier waai 'n berg windjie van so 50- 60 kmh. Ek het alreeds swb gekwes, die skote is ver en die bliksems staan nie stil nie. Enigiemand raad? Voel vir my dis beter om binne om die vuur te sit as om te probeer hond haar af te maak in die wind.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Ek ry vanmiddag van Steytlerville af huis toe in net so wind maar yskoud en ja, twee jagbakkies in die veld gesien ek dag dit is net uitlanders wat so laf is 
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
Danie Lombard .243
Re: Jag in 60 kmh wind
Vlakte wild jag in sterk wind is amper onmoontlik, goeie skoot plasing is baie moeilik.
Daar is nie raad of kits oplossing vir jag in die sterk wind nie. Beste raad is moenie jag as die wing sterk waai nie, veral vlakte wild waar ver skote die orde is.
Daar is nie raad of kits oplossing vir jag in die sterk wind nie. Beste raad is moenie jag as die wing sterk waai nie, veral vlakte wild waar ver skote die orde is.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Hansman....Waar jag jy? Daar by CP?.....Maak soos die manne wat in die Vrystaat vlaktes jag..bou n skerm van bale en wag dat die mense die diere met die bakkies aanja.
Die vlaktes is oop en as die goed die bakkies sien begin begin hulle op 120km/h eers te wei.

Sterkte ou maat, Vrede se vlaktes is nie vir sissies nie, het daar grootgeword, ek ken.
Die vlaktes is oop en as die goed die bakkies sien begin begin hulle op 120km/h eers te wei.
Sterkte ou maat, Vrede se vlaktes is nie vir sissies nie, het daar grootgeword, ek ken.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Ja nee - so 'n wind kan 'n lank vooruitbeplande jagnaweek met vriende baie onsmaaklik maak en mens gaan sommer maklik le? hande en dikbek huistoe.
Soos Dawid s? - voorsit in sulke omstandighede is die beste om darem jouself 'n kans te gee en iets te skiet. Dit hang net af hoeveel jagters daar is en of die plaas se topografie en kampe reg is daarvoor. My ondervinding is dat bokke normaalweg windop beweeg in sulke winde (let op ek s? "normaalweg"
) - so die voorsitplekke moet bo die wind wees en jy moet dan nie gestort en lekkergoed aansit of rook nie - hulle gaan jou ruik! Die Amerikaners gebruik sulke goed wat hulle aanspuit wat reuke wegvat, maar ek weet nie of dit werk nie?
Voorspoed!!
Soos Dawid s? - voorsit in sulke omstandighede is die beste om darem jouself 'n kans te gee en iets te skiet. Dit hang net af hoeveel jagters daar is en of die plaas se topografie en kampe reg is daarvoor. My ondervinding is dat bokke normaalweg windop beweeg in sulke winde (let op ek s? "normaalweg"
Voorspoed!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
driesdup
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Het in Vredefort gaan jag met sterk winde en 8 blesbokke geskiet. het gelyk of ons n heele paar gekwes het maar het agter gekom dat dit die wind was wat hulle van belaans af gewaai het. Die afstande was alles tussen 220m - 350m, die bokke wou gladnie stil staan nie en hulle het heeltyd gemaal. Het met n 223 en 308 geskiet, die 308 het meer sukses behaal maar was wel nog baie beinvloed deur die wind.
.22 krico .223 bruno .308 sako
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
in a 60 km per hour wind i will not be taking shots at game at 200 or 300 meters . taking a 223 out in that wind is just looking for . rather go home empty handed than wound game , if you not sure of a killing shot don't shoot .
bobby
bobby
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jag in 60 kmh wind
Dink die wind en weer het n paar jagte die naweek gepootjie. Het maar gelos en tyd by vrou en kinders deur gebring
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
shabba
Re: Jag in 60 kmh wind
ja Dawid ek hoor hulle s? in die vrystaat kry jy springbokke met lang bekke??hulle drink somer water in die hardloop slag
-
ablm468
Re: Jag in 60 kmh wind
Manne ja ek het reggekom dis is 'n groot plaas en die vorige twee dae was daar 'n groot groep jagters 40= op die plaas wat die goed wild geskiet het, het huis teo gekom met 5 x blesse en 1 bwb maar het ook betaal vir 'n gekwesde swb. Die wind het aan die begin erg rond geneuk. Het eers met die 375 probeer met 250gr sierra gamekings maar die afstande is te ver, het toe maar die 30 0kwes bygetrek en die bokkies die een na die ander laat val. Naaste skoot was so 250m die ander almal 300 m plus. Moet se met die tweede sessie het die wind bietjie kalmeer so 20 kmh. Dit het gehelp.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Sorg dat jy net direk windop skiet of windaf maar dit neuk want hulle ruik jou, dan skakel jy heelwat effek op die koel uit.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Met 60km/uur wind agter 'n 308, sal hy seker lekker plat skiet of hoeBLOK wrote: windaf skiet
Blok
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Al probleem is dan vlieg die goggas in die agterkant van die koeel vas.Raven wrote: Met 60km/uur wind agter 'n 308, sal hy seker lekker plat skiet of hoe
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Skolla,
Skerp....

Raven
Skerp....
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Skolla
Dit sal ek nou nie weet nie, my dalk n 308 leen dat ek dit kan bevestig.
Blok
Dit sal ek nou nie weet nie, my dalk n 308 leen dat ek dit kan bevestig.
Blok
Last edited by BLOK on Thu Jun 30, 2011 4:13 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
BlokBLOK wrote: Dit sal ek nou nie weet nie, my dalk n 308 leen dat ek dit kan bevestig.![]()
Jy kan sommer myne leen.
Sommer n goedige spottery.Daar moet altyd n spottery wees met n .308 en Land Rover. O ja, en laasgenoemde het ek ook.
Louis s?, n jakkals jagter moet n raakskiet geweer en n betroubare 4x4 h?, nou begin ek wonder of ek in die regte bedryf is?????
Skolla
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Jag in 60 kmh wind
Skolla jy praat seker nou van 'n 2.5 Isuzu. Ek het so een en vra gereeld hulle moet die agter ruit skoon maak die voorste een is nog skoonSkolla wrote:Al probleem is dan vlieg die goggas in die agterkant van die koeel vas.Raven wrote: Met 60km/uur wind agter 'n 308, sal hy seker lekker plat skiet of hoe
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)