Competency now Paper Printed
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Competency now Paper Printed
I submitted my application for renewal of competency in August 2010, before the expiry date. It was approved on 22 June 2011. Due to the white card printing machine at CFR being unserviceable, competency certificates are now "Paper Printed".
I visited my local SAPS yesterday, where I obtained the print-out of my competency application. At "designated printer" the entry reads: "PAPER PRINTED". I was shown examples of the official print-out, and told that I should come back next week for mine.
I asked why this is not also done for Licences, since I have a couple that's been approved 3 months ago, and that the SAPS is stealing from my 10 year period. No explanation could be provided.
Obviously this must now also be done for licences.

Last edited by JoevR on Fri Jun 24, 2011 11:20 am, edited 1 time in total.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Competency now Paper Printed
Ja natuurlik dan sal alles NOG vinniger gebeur.. Goeie idee maar ongelukkig is ons nie deel van daai besluitnemingsproses nie.
Groete
Groete
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Competency now Paper Printed
Alwyn
"The people who cast the votes decide nothing.
The people who COUNT the votes decide everything." - Joseph Stalin

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Competency now Paper Printed
Was nou net by dfo al klaar n pak van 1600 compentencys die wat nou op papier is myne is in die pak maar sal my bel as hulle deur die pak werk en as hule op hom afkom praat van snaaks wees
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Competency now Paper Printed
Hulle kan ook net een compentency per persoon uitprint hys klaar geprint en hulle kan ongelukkig nie nog een print nie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Competency now Paper Printed
ek het in 2010 n lisensie gekry vir my een geweer. die lisensie kaartjie is al klaar moertoe, ek moet dit gereeld met selo tape plak. so of hulle dit met kaarte doen of met papier is maar dieselfde lyk dit my.
ek het al na my sapd kantoor gevra om na my status op die stelse te kyk. daar kon ons sien dat my lisensie goed gekeur is. ek vra toe hulle moet dit vir my print. hulle maak toe so. ek se toe vior daardie lid hy moet dit sommer stempel. toe rek sy oe lekker groot. ek vra toe of hy dink die rekenaar lieg vir ons. el los dit toe daar maar gaan toe die volgende dag terug en vra die inspekteur in die aanklag kantoor om die vorm vir my te waarmerk. en siedaar daar het lisensies voordat ek my kaartjies gekry het. het my geweer gaan haal en ammo gekoop op daai vorm.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Competency now Paper Printed
Kommentaar deur CHASA:
?Dit het onder CHASA se aandag gekom dat bevoegdheidserifikate nou op gewone A4-papier gedruk word en aan lede van die publiek uitgereik word,? het Stephen Palos, ondervoorsitter van die Konfederasie van Jagverenigings van Suid-Afrika (CHASA) ges?.
?Terwyl ons begryp dat bespoediging van die prosedure prysenswaardig is, is ons bekommerd dat di? metode hom leen tot maklike produksie van vals en bedrieglike bevoegdheidsertifikate. In die geval van vuuwapeneienaars hou dit geen voordeel in nie, aangesien bevoegdheid slegs geld vir die toekenning van lisensies om te besit en die stelsel behoort dit te voorkom.
?Maar in die geval van bevoegdheid as ?n sekuriteitswag waar sekuriteitsmaatskappye ?n individu in die uitvoering van sy pligte in diens neem en bewapen deurdat hy sy bevoegdheid getoon het, is daar duidelik ?n groot potensiaal vir onregverdige omseiling van die stelsel deur individue wat andersins nie bevoegdheid sou kon verwerf nie.
?Die Jagterskonfederasie versoek die owerhede weer eens om versigtig en voorbedag te wees voordat hulle hul verlaat op impulsiewe taktiek om die probleme op te los wat eie aan hul stelsel is, en welke probleme waaroor hulle herhaaldelik gewaarsku is toe die wetgewing opgestel is, maar welke waarskuwings hulle verkies het om te ignoreer.?
?Dit het onder CHASA se aandag gekom dat bevoegdheidserifikate nou op gewone A4-papier gedruk word en aan lede van die publiek uitgereik word,? het Stephen Palos, ondervoorsitter van die Konfederasie van Jagverenigings van Suid-Afrika (CHASA) ges?.
?Terwyl ons begryp dat bespoediging van die prosedure prysenswaardig is, is ons bekommerd dat di? metode hom leen tot maklike produksie van vals en bedrieglike bevoegdheidsertifikate. In die geval van vuuwapeneienaars hou dit geen voordeel in nie, aangesien bevoegdheid slegs geld vir die toekenning van lisensies om te besit en die stelsel behoort dit te voorkom.
?Maar in die geval van bevoegdheid as ?n sekuriteitswag waar sekuriteitsmaatskappye ?n individu in die uitvoering van sy pligte in diens neem en bewapen deurdat hy sy bevoegdheid getoon het, is daar duidelik ?n groot potensiaal vir onregverdige omseiling van die stelsel deur individue wat andersins nie bevoegdheid sou kon verwerf nie.
?Die Jagterskonfederasie versoek die owerhede weer eens om versigtig en voorbedag te wees voordat hulle hul verlaat op impulsiewe taktiek om die probleme op te los wat eie aan hul stelsel is, en welke probleme waaroor hulle herhaaldelik gewaarsku is toe die wetgewing opgestel is, maar welke waarskuwings hulle verkies het om te ignoreer.?
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Competency now Paper Printed
JoevR
Plaas dat hulle print op die kaartjie stelsel druk doen hulle dit op die verkeerde printer.Wat word van al die geld wat ons moet betaal vir die aansoeke dit gaan seker vir hulle now famous jaar eind funksie.Ek wil graag een van daardie generaals sien wat iets koop en hopelik betaal daarvoor en en dan drie jaar moet wag. En dan moet jy vir hom se die kar wat hy so drie jaar terug gekoop se tyres is weg.Stront man viva JULIAS viva
Groete
Beretta
Plaas dat hulle print op die kaartjie stelsel druk doen hulle dit op die verkeerde printer.Wat word van al die geld wat ons moet betaal vir die aansoeke dit gaan seker vir hulle now famous jaar eind funksie.Ek wil graag een van daardie generaals sien wat iets koop en hopelik betaal daarvoor en en dan drie jaar moet wag. En dan moet jy vir hom se die kar wat hy so drie jaar terug gekoop se tyres is weg.Stront man viva JULIAS viva
Groete
Beretta
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Competency now Paper Printed
Beretta
Die SAPS is onder pressure van 'n hofbevel om alle bevoegdheidsertifikate binne 4 maande af te handel, sien http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=0 Die wit kaartjie printers se output is stadig en te min en die goed pak op en die SAPS het nie genoeg van hulle nie. Ek wag al sedert 12 Maart 2011, die goedkeuringsdatum, vir my wit kaartjie lisensie. Part gunshops sal jou die wapen gee met die print-out wat jy by jou local SAPS kry, ander nie. Die probleem is dat agter op die wit kaartjie is die lisensie nommer, wat in die gunshop register ingeskryf moet word. Hierdie nommer verskyn nie op die printout nie. Ek wag nou amper 4 maande na goedkeuring, beslis nie 'n billike tydperk nie.
Die SAPS is onder pressure van 'n hofbevel om alle bevoegdheidsertifikate binne 4 maande af te handel, sien http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=0 Die wit kaartjie printers se output is stadig en te min en die goed pak op en die SAPS het nie genoeg van hulle nie. Ek wag al sedert 12 Maart 2011, die goedkeuringsdatum, vir my wit kaartjie lisensie. Part gunshops sal jou die wapen gee met die print-out wat jy by jou local SAPS kry, ander nie. Die probleem is dat agter op die wit kaartjie is die lisensie nommer, wat in die gunshop register ingeskryf moet word. Hierdie nommer verskyn nie op die printout nie. Ek wag nou amper 4 maande na goedkeuring, beslis nie 'n billike tydperk nie.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Competency now Paper Printed
JoevR
Ek is bewus van die situasie maar dit maak my erg die m%%r in net om dit weer te lees.Ek was die eerste persoon by my saps wat aansoek gedoen het vir die nuwe competency hulle het toe nie geweet wat om te doen nie hulle weet nou nog nie wat om te doen nie.Ek wil nie net weet watter generaal se voorstel dit was want ek het n baie ou pepsi doppie wat hy as n medalje kan kry gratis mahala.Dit klink seker dat ek alles net wil kritiseer maar hel man hoe moeilik is dit kom by die werk doen jou werk en luister na iemand wat iets weet as dit nie werk nie.Soos bv ek was nou die dag daar by hulle gewees om n bergings permit te kry vat toe my kluis inspeksie vorm saam.Nee reken die man hy moet weer kom kyk. Geen probleem kom ek vat jou sommer gou nee hy ry net met staats vervoer.Goed kom ons maak n afspraak no it will be on monday.In die meantime sit sy tjommie op die foon en se vir die persoon nee n foto van die kluis is reg.Ek vra toe vir hom o no its ok the photo.Nou vra ek jou met trane in my oe wat is die probleem brein selle of net ek sal jou wys jy pla my eintlik

Dit laat my nou dink as julle manne op n plaas kom en daar is baie jakkies en jy kom more terug by die boer en hy vra jou hoeveel het jy geskiet en jy se vir hom niks daar was te veel 
Groete
Beretta
Groete
Beretta