Leupold VX-3i LRP

User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Springkudu »

Gawie, mag ek jou pla met ‘n vraag of twee.

Vind jy nie dat die eyebox (Weet nie of dit die regte benaming is) baie kleiner is op die LRP as op die PST GEN II? Ek het laasweek deur beide gekyk en moet sê met die Vortex kon ek gemaklik deur hom kyk, met die LRP moes ek ‘n paar keer “soek” om deur te kyk.

Ek kyk na een van die twee om op my 6.5 CM te sit. Die vortex te rectile is weer vir my baie baie besig, daar verkies ek die LRP, plein en simpel.

Maar ‘n moeilike besluit en volgens my is dit eintlik net die twee opsies wat jy het in daai prysklas.

Is dit iets waarmee jy sukkel of kyk jy gemaklik deur joune?

Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Capt. Yoda »

Springkudu wrote:Gawie, mag ek jou pla met ‘n vraag of twee.

Die is meer n persoonlike gevoel maar n scope met n baie "sensitiewe" eye relief (as dit nou is wat ek dink jy sien) werk baie lekker as jy dit gewoond raak. Vortex se Razor, S&B se PMs, Kahles en nog n klomp lekker scopes het so n gevoelige eye relief, sodra jy hom gewoond raak werk dit baie lekker want as jou kop nie op die regte plek agter die scope is nie word hy swart, sit jou kop op die regte plek en jy sien alles. Jy leer dit baie vinnig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Arnold »

'n "forgiving eyebox" gaan tot jou nadeel wees oo langafstande want dan hoef jou oog nie elke keer oo dieselfde plek te wees as jy skiet nie. Dit saam met paralaks gaan jou groepe oopmaak sinder dat daar iets fout is met jou geweer.

Vir nader vinniger skote soek mens natuurlik n lekker groot vergewende eye box.

Die beste manier, volgens my, om die probleem aan te spreek is seker n verstelbare wangstuk te gebruik.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Gawie(13mm) »

Kaptein en Arnold het my nou voorgespring, maar ek kan maar net beaam wat hulle gesê het. ;D

Ek skiet al 'n paar jaar met groter vergroting teleskope en ek moet bieg dat ek ook heel in die begin maar gesukkel het om "reguit" deur die teleskoop te kyk. ;)
Oorspronklik was die wangstuk op my geweer se kolf nie aanpasbaar met die teleskoop nie.

My vraag aan jou is dus; Toe jy deur die teleskope gekyk het, was hul op gewere gemonteer of het jy hul net in jou hand gehou?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by joe rocket »

As jou wang posisie op die kolf reg is en jou oog reg agter die "scope" is daar nie probleme nie. Ek het nou al n paar keer met vriende se roere geskiet met die LRP en het glad nie hierdie probleem agtergekom nie. Baie lekker scope hierdie.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Springkudu »

Gawie

Ek het dit bloot in my hand gehou ::) ::) maar het darem 'n paar keer probeer.

Dit maak sin wat die manne sê van hoe kleiner jou eyebox hoe beter is dit eintlik.

Die verstel knoppe op die LRP was vir my ook baie styf, jy moet regtig effort insit om te draai, waar op die Vortex was dit maklik verstelbaar, het jy dit ook ondervind aan die begin en indien wel het die knop sedert makliker geword om te verstel?

Laastens, baie sê vir my Leupold se waarborg is net so goed soos Vortex se waarborg, die VIP waarborg van Vortex maak dit nogal aanloklik, soos ek al gelees en navors het vat Vortex die waarborg nogal ernstig op en skroom nie om te vervang indien daar probleme is (Al blyk dit jou fout te wees, verstaan dit nogsteeds nie lekker nie, maar nou ja) aan die ander kant kan ek ook nie sien dat Leupold 'n probleem sal hê om iets te vervang/herstel wat nie jou fout is nie.

Sorry manne, ek het regtig nie geld wat rondlê en ek het net een kans om te koop dus probeer mens maar alles om die regte besluit te neem. Dit voel ook vir my die verkoopsmanne is meer aan Vortex se kant, dit kan een van vele dinge wees, maar volgens my is dit of omdat die Vortex defenitief die beter opsie is of dit kan wees dat hulle meer kommisie/kickbacks op die Vortex kry as die ander vervaardigers.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Wouter Roets »

More Kerels

Ek het Woensdag twee LRP teleskope op my twee RPR gemonteer. Hoes daai vir afkortings?! Ek moes eers n hele paar verstellings doen op die gewere se kolwe voordat ek n perfekte beeld op al die verskillende vergrotings verstellings gekry het. Dit veroorsaak verseker dat jou cheekweld konstand bly uit al die verskillende posisies. So terloops verstaan ek ook nou hoekom Ruger daai opvou kolf funksie ingebring het as jy jou slot wil uithaal vir skoonmaak, want jy sal bars om elke keer al die kolf se verstellings weer reg te kry na die proses.

Op my 6.5 Creedmoor het ek n Mark6 3-18x44 op gehad en ek was regtig bekommerd dat die VX3i 8.5-25x50 sleg gaan afskeep, maar ek is retig aangenaam verras met veral die beeld kwaliteit. Ek het hulle in my skiet tonnel se swakkerige lig asook buite toe dit sterk skemer is mooi met mekaar vergelyk en dit voel regtig nie of ek gedown grade het nie en dit se nogal baie vir n teleskoop wat n derde van die prys kos. Kan nie wag om hulle bene bietjie te rek nie.

Groetnis
Wouter

Ps Springkudu Leopold se waarborg is nog altyd die standaard waaraan al die ander teleskope s'n gemeet word.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Arnold »

Kies die een wat vir jou die mooiste lyk en wat die reticle het waarvan jy die meeste hou ;)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Capt. Yoda »

Wouter Roets wrote:More Kerels

Ek het Woensdag twee LRP teleskope op my twee RPR gemonteer. Hoes daai vir afkortings?! Ek moes eers n hele paar verstellings doen op die gewere se kolwe voordat ek n perfekte beeld op al die verskillende vergrotings verstellings gekry het. Dit veroorsaak verseker dat jou cheekweld konstand bly uit al die verskillende posisies. So terloops verstaan ek ook nou hoekom Ruger daai opvou kolf funksie ingebring het as jy jou slot wil uithaal vir skoonmaak, want jy sal bars om elke keer al die kolf se verstellings weer reg te kry na die proses.

Op my 6.5 Creedmoor het ek n Mark6 3-18x44 op gehad en ek was regtig bekommerd dat die VX3i 8.5-25x50 sleg gaan afskeep, maar ek is retig aangenaam verras met veral die beeld kwaliteit. Ek het hulle in my skiet tonnel se swakkerige lig asook buite toe dit sterk skemer is mooi met mekaar vergelyk en dit voel regtig nie of ek gedown grade het nie en dit se nogal baie vir n teleskoop wat n derde van die prys kos. Kan nie wag om hulle bene bietjie te rek nie.

Groetnis
Wouter

Ps Springkudu Leopold se waarborg is nog altyd die standaard waaraan al die ander teleskope s'n gemeet word.
Uncle ek weet nie van hier nie maar in die US is daar nie n waarborg wat by Vortex kan kom nie.
Springkudu ek voel oor Vortex soos Wouter oor Leupold voel maar eerlik waar is ek nie baie mal oor die PSTs nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Springkudu »

Arnold wrote:Kies die een wat vir jou die mooiste lyk en wat die reticle het waarvan jy die meeste hou ;)
Dit is die probleem, ek hou 50% van die Vortex en 50% van die LRP. Vortex lyk vir my mooier, maar rectile op LRP is vir my beter.

Capt. Oblivious wrote:
Wouter Roets wrote:M
Ps Springkudu Leopold se waarborg is nog altyd die standaard waaraan al die ander teleskope s'n gemeet word.
Uncle ek weet nie van hier nie maar in die US is daar nie n waarborg wat by Vortex kan kom nie.
Springkudu ek voel oor Vortex soos Wouter oor Leupold voel maar eerlik waar is ek nie baie mal oor die PSTs nie
Ek dink ook nogal Vortex is so een of twee stappe voor die res. Hoekom hou jy nie van die PST as ek mag vra?
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Gawie(13mm) »

Kaptein, ons bly is Suid Afrika as jy vergeet het! O0

Ek sê nie daar kan nie fout kom met 'n Leupold nie, maar as jy hom gebreek kry, was jy moedswillig. >:D
Formalito stuur baie maklik jou teleskoop U.S.A. toe vir 'n diens of regmaak. Ek het self al een of twee gekoop wat gediens was en hul was so goed soos nuut.

Ek skiet nie die Vortex af nie. Hy val net nie in my smaak nie.

Die helfte van die manne wat 'n intreevlak Vortex koop gradeer gewoonlik op na 'n beter Vortex, 'n NF of iets dergliks.
Iemand wat 'n Leupold koop, gradeer nie op nie. Hy koop net nog 'n Leupold. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by PWV »

Beaam wat Gawie sê, maar wil byvoeg. Ek het 'n Vortex VRP op my 308 en 'n Leopold VX 3i op my Tombi. Hulle is albei puik en ek gaan nie verander nie.
Kon nog nooit agterkom dat ek in die jagveld sukkel om die kruishaar op die teiken te kry nie.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by ruaanb »

Funksionaliteit voor vorm ou maat. Help nie jy koop 'n Mr Jones scope en dan wil dit nie saam werk soos Mrs Jones nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Capt. Yoda »

Gawie(13mm) wrote:Kaptein, ons bly is Suid Afrika as jy vergeet het! O0

Ek sê nie daar kan nie fout kom met 'n Leupold nie, maar as jy hom gebreek kry, was jy moedswillig. >:D
Formalito stuur baie maklik jou teleskoop U.S.A. toe vir 'n diens of regmaak. Ek het self al een of twee gekoop wat gediens was en hul was so goed soos nuut.

Ek skiet nie die Vortex af nie. Hy val net nie in my smaak nie.

Die helfte van die manne wat 'n intreevlak Vortex koop gradeer gewoonlik op na 'n beter Vortex, 'n NF of iets dergliks.
Iemand wat 'n Leupold koop, gradeer nie op nie. Hy koop net nog 'n Leupold. >:D

Ek het nog nooit n intree vlak Vortex gekoop nie so ek weet seker nie wat ek mis met Leupolds nie >:D
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Springkudu »

ruaanb wrote:Funksionaliteit voor vorm ou maat. Help nie jy koop 'n Mr Jones scope en dan wil dit nie saam werk soos Mrs Jones nie.
Feite, stem 100% saam. Maar kom ons sê Mr Jones werk nie aan die begin saam, maar later kom Mr Jones reg, dan moet Mr Jones weer koop. Ek wil daai buy once cry once ding probeer. DIe geweer en scope kombinasie gaan defenitief meer akkuraat as ek wees, dit is 'n feit.

Jy wil nie miskien daai Lynx van jou swaai nie........

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Gawie(13mm) »

Springkudu.
Bel my dat ek jou die doodskoot kan toedien. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Springkudu »

Gawie(13mm) wrote:Springkudu.
Bel my dat ek jou die doodskoot kan toedien. ;D
Ek is sterk oppad, verwag 'n oproep hier by 11:30 :police: :police:
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7571
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Wouter Roets »

Cappie

Ek skiet nie vir Vortex vir een oomblik af nie en ek hoor net uitstekende terugvoer oor hulle waarborg sowel as na-verkope diens, maar die feit bly staan Cappie dat Leupold al n lewenslange waarborg suksesvol in plek gehad het toe Vortex nog nie eers bestaan het nie. Leoplold is n 100 jaar langer in die game as Vortex, so dit is hoekom ek se Leupold is nog steeds die mark leier as dit kom in die departement en daarmee my maat kan jy eenvoudig nie teen stry nie. :P

Ek is die eerste persoon wat sal erken dan Leupold vir n hele klomp jare op hulle loure gerus het, maar in die laaste tydjie het die slapende reus verseker na die partytjie toe gekom met n bang.

Groetnis
Wout
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by swc-tr »

Wouter, wat jy alles hierbo geskryf het oor Leupold, beaam ek ten volle!!!
Ek skiet al oor die 30 jaar kompetisie met Leupolds, kan maar net my kop skud vir al die nuwe "Johnny come lately wannabe scopes", hulle het meestal features wat jy nooit in jou lewe gaan nodig kry nie, alles net "marketing hype".
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Sangoma (IAN) »

Is vandag se Leupold se intree en middel klas scopes dieselfde kwaliteit as donkie jare terug?

Of het Leupold dalk soos Tasco ook baie goeie scopes gehad en toe uit die bus geval toe hulle die scopes China toe skuif?

Ek verwys nie na hulle top tier scopes nie want ons almal weet hulle is goed.

VX5HD
VX6HD
MK8
etc.

Ek trek solank my bullet proof vest aan.....
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by ruaanb »

Springkudu wrote:
ruaanb wrote:Funksionaliteit voor vorm ou maat. Help nie jy koop 'n Mr Jones scope en dan wil dit nie saam werk soos Mrs Jones nie.
Feite, stem 100% saam. Maar kom ons sê Mr Jones werk nie aan die begin saam, maar later kom Mr Jones reg, dan moet Mr Jones weer koop. Ek wil daai buy once cry once ding probeer. DIe geweer en scope kombinasie gaan defenitief meer akkuraat as ek wees, dit is 'n feit.

Jy wil nie miskien daai Lynx van jou swaai nie........
Ons kan gesels.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Springkudu »

Dankie vir jou tyd op die foon Gawie, word waardeer!!!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Toyrsi »

Springkudu bel vir KLK in UPT. As jy die prys op die LRP gehoor het glo ek jy sal n besluit kan maak.
Praat met Gideon.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leupold VX-3i LRP

Post by Gawie(13mm) »

IAN, jy piepie nou in die verkeerde dam maat! >:D

Leupold waarborg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply