Goeie dag
ek het 'n vriend wat my .22 en haelgeweer by my wil koop.
Ek wil hom 'n redelike prys gee wat nie voel of ons mekaar indoen nie.
Ek hoor graag wat julle dink 'n billike prys is.
Die .22 is 'n Stevens en kom met 2 x magasyne en het 'n Bushnell 3-9x32mm teleskoop op en 100 koeels.
Die haelgeweer is 'n Mossberg 500 pompaksie met 3 bokse #7 , 2 bokse #3, en dan sowat 80 LG, SG, SSG,en AAA patrone.
Ek het gedink sowat R3500 vir die .22 en R4500 vir die haelgeweer.
Wat se julle?
Dankie byvoorbaat
Waarde skatting
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Waarde skatting
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Waarde skatting
Jou vriend is dalk onder 'n skuilnaam op hierdie forum.
Kontak Classic Arms in Witbank en vra hulle die vraag.
Kontak Classic Arms in Witbank en vra hulle die vraag.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Waarde skatting
Jy sal gelukkig wees om R4500 vir die Mossberg te kry
Of jou vriend gaan ongelukkig wees!
Of jou vriend gaan ongelukkig wees!
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Waarde skatting
Ek sou so R1200 tot R1500 vra vir die Stevens, R300 meer met skoop. Patrone sal ek mahala gee in daai hoeveelhede.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Waarde skatting
So R3000 maks vir die Mossberg. Stem saam oor .22
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Waarde skatting
Maksimum R3500 vir haelgeweer en R2500 vir. 22
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Waarde skatting
Dankie
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
