Hawke Vantage 3-9x40

Post Reply
Waldo (Alan)
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu May 03, 2018 4:35 pm

Hawke Vantage 3-9x40

Post by Waldo (Alan) »

Goeie dag manne

Ek wil graag sommer bietjie navraag doen op julle opinie tenoor die Hawke Vantage 3-9x40 op 'n .22 CZ?

Hoe is die teleskoop?

Sal hy werk en goeie diens gee op die .22?

Ek hoor graag van julle.

Dankie
Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hawke Vantage 3-9x40

Post by tripodmvr »

Die teleskoop is van voldoende kwaliteit, maar wat gaan jou toepassing wees. Skiet van ongediertes, oefening vir jag of dan suiwer skyfskiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hawke Vantage 3-9x40

Post by ruaanb »

hawke het n rimfire (Lees .22) reeks ook.
ek gebruik een op my .22. meer as tevrede.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Hawke Vantage 3-9x40

Post by alecjohnson »

Ruan die Hawke waarvan jy praat is dit die een wat jy my my gekoop het? Indien dit is hoe ondervind jy/julle die kruishaar? Het jy weer gaan ganse jag met hom? >:+ Hoor graag van jou!

Groete
Alec
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Hawke Vantage 3-9x40

Post by ruaanb »

Is hy ja. Werk lekker vir wat ek .22 voor gebruik.
Post Reply