Middag,
My skoonpa is opsoek na n magasyn vir n Beretta Mod 950B 6.35mm pistool.
Kontak my as daar so een iewers in jou kas le wat nie gebruik het nie.
Groete
Andre
Beretta Pistool Magasyn
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beretta Pistool Magasyn
Whatsapp my gou more so 9h dan kyk ek of ek iets het. 0825354100Andre308 wrote:Middag,
My skoonpa is opsoek na n magasyn vir n Beretta Mod 950B 6.35mm pistool.
Kontak my as daar so een iewers in jou kas le wat nie gebruik het nie.
Groete
Andre
Goed, beter, 6millimeter!
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Beretta Pistool Magasyn
Maak so, dankie.Geno wrote:Whatsapp my gou more so 9h dan kyk ek of ek iets het. 0825354100Andre308 wrote:Middag,