Aanlyn bestellings
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Aanlyn bestellings
Middag manne,
Ek wil iets aanlyn/deur die pos bestel en weet nie wie ek almal kan vertrou nie.
En ek is BBC (Born Before Computers)
Die verskaffer is "TechnoPro" en in Gauteng.
Ek wil nie iemand laat aanstoot neem nie.
Het iemand al met hul besigheid gedoen en hoe was hul diens.
Ek is ene ore!
Groetnis
Ek wil iets aanlyn/deur die pos bestel en weet nie wie ek almal kan vertrou nie.
En ek is BBC (Born Before Computers)
Die verskaffer is "TechnoPro" en in Gauteng.
Ek wil nie iemand laat aanstoot neem nie.
Het iemand al met hul besigheid gedoen en hoe was hul diens.
Ek is ene ore!
Groetnis
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Aanlyn bestellings
jy kan maar koop. ek ken die eienaar baie goed.
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Aanlyn bestellings
Ek het ook al by hulle gekoop sonder enige probleme.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
B-Vista
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
Re: Aanlyn bestellings
Ek koop baie by hulle en het nog net goeie diens gekry
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Aanlyn bestellings
Jy kan maar koop. Maak net seker of hulle voorraad het.
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Aanlyn bestellings
Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Aanlyn bestellings
Dankie manne, ek het so gemaak, die geld is van my rekening af, en hulle het fakture aan my gemail.
Nou wag ek maar net en hou duim vas.
Vrou weet nog van niks!!!

Nou wag ek maar net en hou duim vas.
Vrou weet nog van niks!!!
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Aanlyn bestellings
Ooooo daai vrou weet van niks.. ekt was al lekker in die dog box gewees daar oor
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Aanlyn bestellings
Toe maar ek sal haar sommer laat weet......Kubus wrote:Dankie manne, ek het so gemaak, die geld is van my rekening af, en hulle het fakture aan my gemail.
Nou wag ek maar net en hou duim vas.
Vrou weet nog van niks!!!
![]()
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Aanlyn bestellings
Bly weg. Dis dieselfde persoon wat GICS bedryf het. Baie mense het geld op bestellings verloor toe GICS onder gegaan het.Cbird wrote:Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Aanlyn bestellings
Pakkie gekry, maar nooit nooit weer van poskantoor gebruik maak nie. Hulle diens is pateties.
En TK, jys te laat, sy weet reeds. n Man wag mos maar net vir die regte tyd en plek.
En TK, jys te laat, sy weet reeds. n Man wag mos maar net vir die regte tyd en plek.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Aanlyn bestellings
Maroela wrote:Bly weg. Dis dieselfde persoon wat GICS bedryf het. Baie mense het geld op bestellings verloor toe GICS onder gegaan het.Cbird wrote:Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
Dankie Maroela ek wag nog steeds vir hulle
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Aanlyn bestellings
I think you're mistaken, Animal Gear is not related to old GICS. The owner has however setup a new company in Gauteng (registered in his g/f's name). I've read on FB that their service is just as poor as before.Maroela wrote:Bly weg. Dis dieselfde persoon wat GICS bedryf het. Baie mense het geld op bestellings verloor toe GICS onder gegaan het.Cbird wrote:Wat is jul ondervinding met Animalgear? ek het jag handskoene bestel en n maand later het hul dit nog nie gestuur nie. Ek het hul versoek om my geld terug te betaal lyk dam of hul dit gaan doen.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Aanlyn bestellings
Jy kan maar gooi Kobus , alhowel hulle doe Poskantoor gebruik courier . Het die 29ste Sept bestel en is die selfde dag gepos , dit het eers 8ste Aug. hier aangekom . Ek sien wel hulle vra bietjie meer om deur Postnet te gaan , maar ek dink did die regte way . Praat onder koreksie maar did R100 vir Poskantoor en R149 vir Postnet . Sal defnitief hulle weer gebruik want hulle pryse is baie goed . Prys van Primer Trim tool by ander plekke is R300 tot R350 sonder die posgeld , het hom by hulle opgetel vir R199
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "