Polymer doppe
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Polymer doppe
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180813/f847b3d2df57783ec4094f5f9076b341.png
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Polymer doppe
Niks meer doppies wat raas in jou sak nie, of roes van bloed.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Polymer doppe
Ek verwag dit al lankal.
Behoort die prys van rak ammo baie af te bring.
Ek sal maar hou by brass maar die manne met die AR's behoort baat te vind.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Behoort die prys van rak ammo baie af te bring.
Ek sal maar hou by brass maar die manne met die AR's behoort baat te vind.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Polymer doppe
Wonner hoeveel keer kan jy hom resize voor dit anneal moet word

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Polymer doppe
Kersvlam sal die joppie doen !!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Polymer doppe
‘n LEE kers?tripodmvr wrote:Kersvlam sal die joppie doen !!!!!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Polymer doppe
Dit is net hy daai...Victor_ wrote:‘n LEE kers?tripodmvr wrote:Kersvlam sal die joppie doen !!!!!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Polymer doppe
Nou gaan almal begin PRECISION ANNEALING CANDLES verkoop teen R799. En as jy vra of jy nie 'n gewone kers kan gebruik nie, dan vra iemand op Gunsite wat die kerse verkoop vir jou "how much is your life worth?"Victor_ wrote:‘n LEE kers?tripodmvr wrote:Kersvlam sal die joppie doen !!!!!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Of so iets
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Polymer doppe
En dat jy elkejaar die candles wat in die kluis lê moet vervang.Harambe wrote:Nou gaan almal begin PRECISION ANNEALING CANDLES verkoop teen R799. En as jy vra of jy nie 'n gewone kers kan gebruik nie, dan vra iemand op Gunsite wat die kerse verkoop vir jou "how much is your life worth?"Victor_ wrote:‘n LEE kers?tripodmvr wrote:Kersvlam sal die joppie doen !!!!!!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

