Teleskoop anti glare filter

Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Het iemand al met DIY anti glare filters op teleskope gespeel om te kan se wat werk die beste ?
Met die laaste jag was die laat middag son rerig lastig toe het ek met strooitjies begin speel maar daar is 'n verlies aan helderheid.
As die strooitjies biekie groter is sal dit dalk help ? Hulle is ook biekie pap en moeilik om te hanteer.

Ek wil nie graag 'n sun shade op sit nie want dit is net nog iets wat als lomp maak

Is daar dalk ander slim planne ?
20180810_122805.jpeg
20180810_124604.jpeg
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Capt. Yoda »

Jy gaan altyd helderheid/qualityd van jou lens verloor met daai filters. Die ide agter hulle is eintlik om te verhoed dat die son van jou lens af weerkaats en jou posiesie weg gee. Ek is nie seker of dit glare op jou scope gaan stop nie. Jy kan n sykous ook voor oor trek en kyk of dit help
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Dankie Cappie,
Ja, ek hoop die strooitjies gaan die son se hoek in die teleskoop beperk en help .... maar dis nog 'n eksperiment, en om weerkaatsing te beperk kan ook net 'n plus wees.... hou van jou sykous idee

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by snakker »

Kry net 'n sunshade, goed vir meer een doel

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Jackalsniper »

n Honeycomb filter het minder materiaal as was daai strooitjies het waar hul teen mekaar le,so
jy sal meer lig inkry met die regte ding en die honeycomb se plastiek is mat wat weerkaatsing verhoed. n strooitjie se plastiek blink te veel so die son gaan jou nogsteeds pla.
Sun shade sal jou beste oplossing wees, of leen bietjie n honeycomb by iemand en toets hom. dalk het wish so iets
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Jackalsniper wrote:......die honeycomb se plastiek is mat wat weerkaatsing verhoed..... dalk het wish so iets
Die plastiek van die strooitjies wat blink het my ook bekommer.
Sal biekie op Wish loer.

Wens ek het 'n CNC of 3D printer gehaat, ek sou ook wou kyk wat maak dit as mens die tubes in 'n konkaaf weg sny van die lens af



Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Jackalsniper wrote:n Honeycomb filter het minder materiaal as was daai strooitjies het waar hul teen mekaar le,so
jy sal meer lig inkry met die regte ding en die honeycomb se plastiek is mat wat weerkaatsing verhoed. n strooitjie se plastiek blink te veel so die son gaan jou nogsteeds pla.
Sun shade sal jou beste oplossing wees, of leen bietjie n honeycomb by iemand en toets hom. dalk het wish so iets
die son is eindelik uit by ons en jy is reg, die weerkaatsing in die strooitjies maak dit eintlik erger.
Cappie is sykous werk ook nie heeltemal 10:4 nie

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Jackalsniper »

sandblast die strooitjies :laugh:
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Hein M. »

Help dit nie as jy die onderste kwart van die voorste lens plak met insolation tape nie? Ek doen dit soms as die scope die skynsel vanaf die geweer se loop optel met 'n jaglig... Dalk praat ek nou strooi, want laatnamiddagson is iets anders 8)
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Hein M. wrote:Help dit nie as jy die onderste kwart van die voorste lens plak met insolation tape nie? Ek doen dit soms as die scope die skynsel vanaf die geweer se loop optel met 'n jaglig... Dalk praat ek nou strooi, want laatnamiddagson is iets anders 8)
Hein dis dalk 'n opsie daai maar laat middag son is n black-sam, als word mos net silhouette en jy kan net raai waar die vitals is in die gras. Ek bewe in elkeval te veel van bokkoors om kop te wil skiet

@ jakalssniper as ek daai strooitjie sandblast is daar f@#%ol oor nie ImageImage Image

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 960
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by OosKaapJagter »

Ek lei af jy is nie lus om ten duurste goed in te voer, net om te vind jy is nie 100% tevrede nie. Dit is hoekom daar met strooitjies eksperimenteer word.

Kyk dalk na die items op hierdie bladsy: https://pellet-guns.com/21-scopes

Dit werk dalk goedkoper uit as die "diy" opsie as jy tyd en so aan in berekening bring. As dit nie so goed werk soos jy dink nie, was dit ten minste goedkoop.

Ongelukkig raak gewere en verwante toerusting deesdae leefstyl produkte in plaas van gereedskap. Die pryse refekteer dit ook. Kyk byvoorbeeld as iemand skerms vir sy knieë soek vir bekruipdoeleindes. Vergelyk die kniegskerms wat wapenwinkels verkoop met dit wat jy in hardewarewinkels kry. Net so deur die word "tactical" voor enigiets te sit kan jy sommer 300% meer vir dieselfde broek, handskoen of wat ook al vra.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Hein22 »

Vir R100 sal ek graag so lens wil probeer vir die kere wanneer mens in die son in skiet. So as iemand wil bestel, ek sal 2 vat...

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

OosKaapJagter wrote:Ek lei af jy is nie lus om ten duurste goed in te voer, net om te vind jy is nie 100% tevrede nie. Dit is hoekom daar met strooitjies eksperimenteer word.

Kyk dalk na die items op hierdie bladsy: https://pellet-guns.com/21-scopes

Dit werk dalk goedkoper uit as die "diy" opsie as jy tyd en so aan in berekening bring. As dit nie so goed werk soos jy dink nie, was dit ten minste goedkoop.

Ongelukkig raak gewere en verwante toerusting deesdae leefstyl produkte in plaas van gereedskap. Die pryse refekteer dit ook. Kyk byvoorbeeld as iemand skerms vir sy knieë soek vir bekruipdoeleindes. Vergelyk die kniegskerms wat wapenwinkels verkoop met dit wat jy in hardewarewinkels kry. Net so deur die word "tactical" voor enigiets te sit kan jy sommer 300% meer vir dieselfde broek, handskoen of wat ook al vra.
Jy is reg .... en baie dankie vir die link, ek gan veseker een probeer, veral teen daai prys. Ja nee kyk, geweer en jag verwante goed se pryse is mal.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Hein22 wrote:Vir R100 sal ek graag so lens wil probeer vir die kere wanneer mens in die son in skiet. So as iemand wil bestel, ek sal 2 vat...

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Hein ek gaan verseker een bestel.
Waar aan die oosrand is jy ?

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Hein22 »

Springs. Laat weet my asb. voor jy bestel dan sal ek regmaak met jou dan kom alles sommer in een pakkie.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Hein M. »

OosKaapJagter wrote:
Kyk dalk na die items op hierdie bladsy: https://pellet-guns.com/21-scopes
Baie cool site :)
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Hein22 wrote:Springs. Laat weet my asb. voor jy bestel dan sal ek regmaak met jou dan kom alles sommer in een pakkie.

Sent from my SM-A300F using Tapatalk
PM gestuur

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 629
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Jackalsniper »

@ jakalssniper as ek daai strooitjie sandblast is daar f@#%ol oor nie

Nou lekker gelag
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by Aceofspades »

Ek het al van hulle geprint. Honeycombs in allerhande groottes en fatsoene gedoen. Ek het ook vanaf driehoeke tot sirkels probeer.

Dit maak nie saak hoe ek geprint het nie, ek het helderheid verloor. In seker gevalle het hulle wel gehelp net die son, maar ek dink nie printing is die regte opsie nie.

Kriek
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

Aceofspads wrote:Ek het al van hulle geprint. Honeycombs in allerhande groottes en fatsoene gedoen. Ek het ook vanaf driehoeke tot sirkels probeer.

Dit maak nie saak hoe ek geprint het nie, ek het helderheid verloor. In seker gevalle het hulle wel gehelp net die son, maar ek dink nie printing is die regte opsie nie.

Kriek
Dankie Kriek, as jy reg kom met iets wat minstens die meeste glare weg vat en mininaal helderheid verloor sal ek graag een wil probeer. Ek wou ook nie rerig die hele sun shade roete gan nie

Ek kom ongelukkig nie reg met die aan lyn bestel by die pallet-gun winkel nie.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by LUAN »

Ek het so honeycomb sunshade al probeer en nie weer. Dit maak jou beeld beslis meer vaal. Sunshade help ook nie veel as die son van voor af skyn.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2473
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Teleskoop anti glare filter

Post by jdpretorius »

LUAN wrote:Ek het so honeycomb sunshade al probeer en nie weer. Dit maak jou beeld beslis meer vaal. Sunshade help ook nie veel as die son van voor af skyn.
Dankie Luan, lyk my dan is daar nog nie iets wat regtig werk nie

Ek vra dalk nog 'n dom een hier maar kan iets soos polaroid lense nie dalk werk nie ?
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Post Reply