Ietermago
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Ietermago
Die' jong ietermago is met ons jag verlede week op 'n jagtog gevind. Ons het gou fotos geneem en dit in vrede gelos. Dit is 'n jong dier en 'n volwasse een is 'n ruk gelede ook op die plaas waargeneem. Plaas is suid van Marken gele?.
[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j44 ... 04_3-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1086.photobucket.com/albums/j44 ... 04_3-1.jpg[/img]
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ietermago
Praat nou van skaars goed, ek het seker nie in die laaste 15jaar een gesien nie julle was bevoorreg om hom te kon sien, daai manne is baie skaars.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Ietermago
Vir die eerste keer het ek 'n aardwolf gesien in die veld noudi dag. Dis darem lekker om so iets te sien! Wens ek kon ook 'n foto kry van hom...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ietermago
Jy praat waar. Ek het al drie in die veld gekry op datums 1977 (naby Hoedspruit), 1988 (Swartwater) en nou weer in 2011. Dit is 'n voorreg om hulle so te sien. Die waarneming te Swartwater was rerig uniek synde ons ook twee erdvarke om 3 uur in die middag gekry het. Twee uitsonderlike diere op een middag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Ietermago
Driepoot
Kan nie glo jy het nie een in 1999 ook gekry nie!

Groetnis
Wout
Kan nie glo jy het nie een in 1999 ook gekry nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
300Winmag
Re: Ietermago
Skerp!Wouter Roets wrote: Driepoot
Kan nie glo jy het nie een in 1999 ook gekry nie!![]()
Groetnis
Wout
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Ietermago
Haha ja ek het dit ook nou verwag toe ek lees!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Ietermago
Driepoot
Jy is bevoorreg, ek het nog nooit een in lewende lywe gesien nie.....
Mooi loop
Francois
Jy is bevoorreg, ek het nog nooit een in lewende lywe gesien nie.....
Mooi loop
Francois
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Ietermago
Ek het nog nooit een in lewende lywe gesien nie.
Ons sien gereeld aardvarke by ons in die aande.
Ons sien gereeld aardvarke by ons in die aande.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Ietermago
Ons het self laas week 'n Ietermago gesien! Sommer in die kamp! Ek het Hein gevra om die fototjie op te laai. Dit was op 'n plaas naby die Witsand Natuurreservaat anderkant Olifantshoek. Gesien so 8uur die oggend.


Last edited by Vaalboer on Fri Jun 24, 2011 3:34 pm, edited 1 time in total.
Happiness is... a warm gun!