Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by Ranger »

I had a good look at the Lynx LX3 2.5-15x50 yesterday, I was pretty impressed. It's on my shortlist.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by Geno »

Ranger wrote:I had a good look at the Lynx LX3 2.5-15x50 yesterday, I was pretty impressed. It's on my shortlist.
Great scope in sy prysklas.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by ruaanb »

Geno wrote:
Ranger wrote:I had a good look at the Lynx LX3 2.5-15x50 yesterday, I was pretty impressed. It's on my shortlist.
Great scope in sy prysklas.

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Hoe goed is hy in die nag? Beeld/teiken vinnig raak sien etc.
GerhardV
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Mon Nov 28, 2011 2:39 pm

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by GerhardV »

Net nog iets om oor te dink... kyk ook na die interne verstelling wat die scopes jou bied as jy hom op 'n teiken geweer gaan gebruik. Die Sightron S3 gee 100 MOA verstelling, terwyl van die ander dalk 70 of 80 bied. As jy jou oë uitvee begin jy die gong op 1500m hang, dan moet die scope se verstelling jou nie briek nie.
Die S3, en moontlik ander met floating dot kruihare, skiet swaar in die nag. As die roer hoegenaamd daarvoor gebruik gaan word, moet jy dit in ag neem.
Nog 'n opsie wat jy op jou lys kan sit is die Nikon Black x1000. Nog nie gebruik nie, maar sy turrets verstel lekker. Ek dink die 4-16 model het 90 MOA en die 6-24 het 60 MOA verstelling beskikbaar.
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by figjam »

GerhardV wrote:Net nog iets om oor te dink... kyk ook na die interne verstelling wat die scopes jou bied as jy hom op 'n teiken geweer gaan gebruik. Die Sightron S3 gee 100 MOA verstelling, terwyl van die ander dalk 70 of 80 bied. As jy jou oë uitvee begin jy die gong op 1500m hang, dan moet die scope se verstelling jou nie briek nie.
Die S3, en moontlik ander met floating dot kruihare, skiet swaar in die nag. As die roer hoegenaamd daarvoor gebruik gaan word, moet jy dit in ag neem.
Nog 'n opsie wat jy op jou lys kan sit is die Nikon Black x1000. Nog nie gebruik nie, maar sy turrets verstel lekker. Ek dink die 4-16 model het 90 MOA en die 6-24 het 60 MOA verstelling beskikbaar.
Jis ja. Dankie Gerhard. Dis wat my so bietjie pla van sekere van die lynx modelle wat net 40Moa verstelling het en ander weer 60 Moa.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by Rem »

More manne,

Ek sal (soos paar ander manne) ook se jy moet die FFP los vir nagskiet. Het al deur die Viper PST gen2 gekyk in FFP en SFP en die FFP gaan te dun wees vir nagskiet. Die PST gen2 SFP met die Illuminated kruishaar sal lekker werk. Self met my DMR 2 FFP die naweek in die nag geskiet en man moes maar mooi kyk. Ek sien hier is klomp goeie voorstelle en ek sal self na n Z3 4-12x50 met BRH kruishaar kyk. Het self een van hulle en kruishaar is mooi en glas is reg vir nagskiet. Illuminated kruishaar opsies sal ek ook sterk oorweeg.
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
figjam
Full Member
Full Member
Posts: 242
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by figjam »

Rem wrote:More manne,

Ek sal (soos paar ander manne) ook se jy moet die FFP los vir nagskiet. Het al deur die Viper PST gen2 gekyk in FFP en SFP en die FFP gaan te dun wees vir nagskiet. Die PST gen2 SFP met die Illuminated kruishaar sal lekker werk. Self met my DMR 2 FFP die naweek in die nag geskiet en man moes maar mooi kyk. Ek sien hier is klomp goeie voorstelle en ek sal self na n Z3 4-12x50 met BRH kruishaar kyk. Het self een van hulle en kruishaar is mooi en glas is reg vir nagskiet. Illuminated kruishaar opsies sal ek ook sterk oorweeg.
Rem weet jy iets van die Bushnell Tactical Elite? Dink jy dis goeie waarde vir die geld? Scope wat ek nie genoem het nie is Burris XTRii. Ek sien fantastiese reviews oor hom maar ken nie iemand wat so een het nie. Hy is nou wel FFP, maar vir die prys.. is dit goeie waarde?

Dan die Nightforce SHV het ek nie op die lys nie want ekt gedink hulle is heelwat duurder, maar ek sien as mens so 'n bietjie rondkyk kan mens hulle optel vir omtrent dieselfde prys as 'n Leupold LRP en 'n Vortex Pst gen2.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by Rem »

figjam wrote:

Ek het n XTRii ook haha. Baie lekker scopes, maar vir jou sal ek vir n PST gen2 in SFP gaan. 30mm ringe ipv 34mm(xtr2) en weereens SFP opsie by die PST gen2. Daai Bushnell Tactical elite's is baie goeie waarde vir geld! Goeie glas, betroubaar ens.

Ek dink jy moet eers besluit of jy SFP of FFP wil he. FFP skakel jou sworovski, Zeiss, ens uit. Daardie manne se glas is baie goed en hul is ligter as jou algemene taktiese scope. SFP sal ek regtig n Swarovski oorweeg, Z3 of Z5. Het al goeie goed gehoor van die Meoptas ook maar het nog nie self deur hom gekyk nie. SHV is n goeie scope maar sy glas is persoonlik nie so goed soos die Swaros nie.
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by Joe13 »

As dit nou kom tussen die 2 wat sou julle manne sê?
VIPER PST GEN II 5-25X50 RIFLESCOPE
NF SHV 5-20×56
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Teleskoop koop! Daar is altyd NOG opsies!

Post by snakker »

Joe13 wrote:As dit nou kom tussen die 2 wat sou julle manne sê?
VIPER PST GEN II 5-25X50 RIFLESCOPE
NF SHV 5-20×56
Die SHV het meer elevation (ek kan nie glo die nuwe pst het dit SO verkeerd gekry om WEER net 65moa elevation in te sit nie), op al die ander features klop die pst hom. Glas kan ek nie sê nie, het nog net in winkel deur pst gekyk - het self 'n shv

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Post Reply