Danie Joubert 6.5CM op Tikka
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Wou net wys wat Danie Joubert "Freeborn Arms" kan maak met Tikka aksie... Hy het ook Accu-Tac bipods tekoop.
My vrou gaan my weer stukkend skiet met die kettie!
Accu-tac's is bietjie swaarder as Atlas BT10 en BT46 bipods, maar het minder speling. Dan nog bietjie goedkoper ook met n paar rand.
My vrou gaan my weer stukkend skiet met die kettie!
Accu-tac's is bietjie swaarder as Atlas BT10 en BT46 bipods, maar het minder speling. Dan nog bietjie goedkoper ook met n paar rand.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
black-sam daai is netjies!!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Spoggerig!
Vertel bietjie meer oor daai Bipod
Sent from my iPhone using Tapatalk
Vertel bietjie meer oor daai Bipod
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
So wat het hy gedoen met die aksie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Die geweer was n 30-06 Tikka wat toe n ander loop 6.5 gekry het en gekamer is in 6.5CM.Capt. Oblivious wrote:So wat het hy gedoen met die aksie?
Loop is medium palma.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Speling op n bipod is nie altyd n slegte ding nie.acssa wrote:Wou net wys wat Danie Joubert "Freeborn Arms" kan maak met Tikka aksie... Hy het ook Accu-Tac bipods tekoop.
My vrou gaan my weer stukkend skiet met die kettie!
Accu-tac's is bietjie swaarder as Atlas BT10 en BT46 bipods, maar het minder speling. Dan nog bietjie goedkoper ook met n paar rand.
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Ons gaan toe skietbaan toe met die Danie Joubert Tikka combo... 10 patrone om net die geweer op teiken te kry.
Laaste 6 skote met nuwe doppe... geen QL of node ontwikkeling nie. Ook niks van inskiet en skoon maak nie.
Stom geslaan
Laaste 6 skote met nuwe doppe... geen QL of node ontwikkeling nie. Ook niks van inskiet en skoon maak nie.
Stom geslaan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
My voete sal vuisies maak as dit my roer was
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Baie netjies!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Danie Joubert 6.5CM op Tikka
Dis hoe n 30-06 moet skiet 
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2