Nuwe lid van Limpopo

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm

Nuwe lid van Limpopo

Post by PetrusB »

Hallo daar, eerstens dankie vir n fantastiese forum!
Die kommentaar is vriendelik, akkuraat en baie behulpsaam!

Ek skiet al vir 4 jaar handwapen en herlaai my eie handwapen ammunisie. Ek het onlangs my eerste lang skietstok gekoop en geniet dit klaar baie. My einddoel is om kompetisies by te woon en om in staat te wees om die beste te doen wat ek en my roer moontlik kan.

Ek is ook nou al so maand besig met Quickload en om ladings vir my .22-250 uit te werk. Ek het nog baie om te leer maar sien uit na die Journey!
Last edited by PetrusB on Thu Aug 02, 2018 8:08 pm, edited 1 time in total.
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid van Limpopo

Post by Heinz Petersen »

Welkom PetrusB.
Hier is sommer n klomp manne wat jou sal help met jou vrae.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Nuwe lid van Limpopo

Post by ChristoK »

Baie welkom Petrus!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
PetrusB
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Thu Jun 14, 2018 12:25 pm

Re: Nuwe lid van Limpopo

Post by PetrusB »

Dankie Julle! Vrek snaakse profile foto Heinz! :D
------------
Vektor Sp1 9mm
Glock G26 gen4
CZ 75 compact 9mm
Savage Mod12 VLP 22-250 (sold)
Howa 223 20HB
Howa 6.5cm
Moer ou .303
CZ 550 .308 (sold)
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Nuwe lid van Limpopo

Post by ChristoK »

Welkom Petrus!
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
Post Reply