WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
'n p?l van my het netnou die ou bulletjie geklop wag nog om te hoor van hom waar en die horing lengte en gewig. sal julle update
ok hier is dit die horings meet 50" s? hy weet nie die gewig nie
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/188.jpg[/img]
nog n bul en bosbok wat hy op sy plaas die naweek geskiet het
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/643.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/994.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1223.photobucket.com/albums/dd5 ... ow/299.jpg[/img]

Last edited by PITSMIT on Thu Jun 23, 2011 7:37 pm, edited 1 time in total.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Pitsmit
Shit man ek hoop nie hy het daardie "bok" agter die koedoe ook geskiet nie want hy sal sukkel om n permit vir hom te kry

Beretta
Shit man ek hoop nie hy het daardie "bok" agter die koedoe ook geskiet nie want hy sal sukkel om n permit vir hom te kry
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Netnou!!!
Aneea man party van ons sit en werk nou kom jy met sulke segoed.
Baie mooi bok met n lekker duk nek en horings, wonder hoeveel hulle was voor hhy hylle stomp begin werk het.
Se maar ons se geluk
Blok.
Aneea man party van ons sit en werk nou kom jy met sulke segoed.
Baie mooi bok met n lekker duk nek en horings, wonder hoeveel hulle was voor hhy hylle stomp begin werk het.
Se maar ons se geluk
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
300Winmag
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Ai - dis darem netjies!! Eendag gaan ek ook nog so outjie kry.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
beretta
hehehe
ek het nie eers so gekyk nie ek dog dis n baadjie wat daar le. Sien hier in die ooskaap kry ons permitte vir alles tot h?bas ook

hehehe
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Pitsmit
Ek soek daari deng die hobas trofee
Beretta
Ek soek daari deng die hobas trofee
Beretta
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
ja dis net jammer mens kry nie wat n mooi trofee maak nie stink blykbaar erg selfs nadat hy gestop is en steel ook jou trofeekamer leeg as jy nie kyk nie

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Daai koedoebul is seker ingevoer hier van die noorde af??? 
Nee ek grap net, dis 'n meneer bul daardie!
Nee ek grap net, dis 'n meneer bul daardie!
Last edited by Geno on Thu Jun 23, 2011 4:54 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
PITSMIT
Se geluk aan jou pel met die Koedoes en selfs die Bosbok is n mooie........Iets se vir my ek sal maar teen wil en wetens die Patrol n KLOMP petrol moet gooi en in daai rigting beweeg vir n slagdingetjie. Smaak my die Oos Kaap is vervuil van die Koedoes.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Pitsmit, ek ken mos daai mense. Hulle is hier van Patensie af... Eks nie seker wat die oom se naam is nie maar ek dink hy is 'n Ferreira?
Groete
Groete
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Beretta.Beretta wrote: Shit man ek hoop nie hy het daardie "bok" agter die koedoe ook geskiet nie want hy sal sukkel om n permit vir hom te kry![]()
![]()
Ek het onlangs 'n konsessie gekry in Soweto. Sodra ek nie meer wil skiet nie , sal ek 'n tender uitsit. Hulle gaan vir ongeveer R 2 .63 per trofee en so R 1.03 vir biltong jagters. Verder waarborg ek ook dat jy iets sal skiet want daar is jare laas in die omgewing gejag.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Yes yes, stuur daai permit die kant toe ook! lekker sitbok..
Hulle se die kuns is om vir die kop te mik en daai tor reg van sy propie af te skiet wat daar binne sit..
Groete
Hulle se die kuns is om vir die kop te mik en daai tor reg van sy propie af te skiet wat daar binne sit..
Groete
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Alwyn
Ja, dit is ou Pietlam Ferreira. Patensie is so vrot van die Ferreira's, as jy in iemand vasloop s? jy net "Jammer meneer Ferreira" en jy is nooit verkeerd nie.
Ja, dit is ou Pietlam Ferreira. Patensie is so vrot van die Ferreira's, as jy in iemand vasloop s? jy net "Jammer meneer Ferreira" en jy is nooit verkeerd nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Jaco S
Is dit nou per kg geslag wat dink jy is die ave gewig
Groete
Beretta
Is dit nou per kg geslag wat dink jy is die ave gewig
Groete
Beretta
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Beretta.
Ons het toetse in die konsessie laat doen en uitgevind dat daar 'n epedemie van Vreeslik Ingewikkelde Gat Siekte is. Hulle slag so by die 50 kg uit en het ons gemerk dat die wat die siekte nog nie heeltemaal onder die knieg het so 100kg weeg , wat ook dan ons trofees sal wees.
Ek moet egter bysit dat ons enige kaliber gaan toelaat , asook handgranate en atoom bomme.
Groetnis
Ons het toetse in die konsessie laat doen en uitgevind dat daar 'n epedemie van Vreeslik Ingewikkelde Gat Siekte is. Hulle slag so by die 50 kg uit en het ons gemerk dat die wat die siekte nog nie heeltemaal onder die knieg het so 100kg weeg , wat ook dan ons trofees sal wees.
Ek moet egter bysit dat ons enige kaliber gaan toelaat , asook handgranate en atoom bomme.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Tafjak, haha, jy slaan die spyker op die kop...
Van waar is jy dat jy die patensie manne so ken?
Ek is ook hier van die vallei af.. het nou reeds bietjie af
Groete
Van waar is jy dat jy die patensie manne so ken?
Groete
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Jaco S
Jaco is volgende spesie ook op die lys The lesser Malemalaitis en wat is sy prys
Groete
Beretta
Jaco is volgende spesie ook op die lys The lesser Malemalaitis en wat is sy prys
Groete
Beretta
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
manne ek like julle debat oor die topic hahaha ek wil graag deel he van daai konsessie ek vat al die tags wat oor is.

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
horings meet 50" se hy weet nie die gewig nie maar dit bly n moerse mooi bul
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Mens sal dink dit is oor 50", ek wou se hier by 52" maar toe onthou ek dis die Oos-Kaap 
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
Alwyn
Aag wat, s? maar dat ek baie rondloop en ken so paar mense.
Ek is van Klipplaat se w?reld. Gelukkig het ek nie koedoes nie, net jakkalse.
Aag wat, s? maar dat ek baie rondloop en ken so paar mense.
Ek is van Klipplaat se w?reld. Gelukkig het ek nie koedoes nie, net jakkalse.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: WIE LAG VIR ONS OOSKAAP KUDUS
PITSMIT baie mooi bokke daai gaan binnekord my trofee bosbok skiet