Want jy kry drie keer die geweer vir n derde van die prys.Steyr270 wrote:Hoekom n Howa koop as jy n Steyr of n Sauer kan koop?
Ek het so pel gehad wat n hele paar Steyrs van sy pa ge-erf het en dan met elke jagtrip verskriklik met die gewere gespog het. Een aand laat om die kampvuur toe ek genoeg gehad het van die knaap toe wys ek hom die verskil tussen die aksies en wat dit natuurlik beteken in praktyk. Van daar af het hy net sy Brno op die volgende jagtogte gebring.
High jack af!
Hierdie Howas is n great koop.
Groetnis
Wouter


